Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palmers Place

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 40 resensies vir Palmers Place
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lorna E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

We will definitely return to Palmers Place next time we visit Hermanus.

The room was very comfortable and had everything that we needed for an overnight stay. The hosts were friendly and very attentive to our needs. They provided a lot of information on places to see in Hermanus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Enkelreisiger

Netjies, skoon en veilig.

Baie vriendelik ontvang. Plekkie is skoon en netjies en in 'n baie rustige buurt geleë. Kan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Johan. Sien weer.

Palmers Place
William G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay!

Barbara is such a friendly host. We thoroughly enjoyed our stay. The cottage has everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elscke V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elscke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, mooi, gesellig.

Lieflike ingerigte plekkie met soveel ekstra goedjies om mens tuis te laat voel en te help. Vreeslik vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie geniet.

Die plekkie het als gebied wat ons verwag en benodig het. Lekker en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering Pieter. Altyd goed om te hoor as gaste tevrede is met wat ons bied. Groete Barbara @ Palmers Place

Palmers Place
Jean T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean T
Enkelreisiger

Very homely and generous extras like wall heater and electric blanket. Pretty tasteful décor.

Lovely toiletries, muffin, hotcross bun, butter and milk. The private garden was an absolute joy with an east and mountain-facing cheerful unit. Very safe parking behind a remote-controlled locked gate. The property has a sense of peace and the unit is very quiet and private.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Thank you Jean! Glad to hear that you enjoyed your stay with us, just too short.
Maybe see you next time.

Palmers Place
Tony S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap!

Gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan J
Enkelreisiger

Klein, maar genoeg.

Diens was vriendelik, en het die ekstras wat gelewer is waardeer. Daar was kragonderbrekings in die hele Hermanus, en die tannie het 'n fles kookwater vir my neergesit buite die deur sodat ek ietsie kon drink in die oggend. En daar was 'n gasstofie vir later se gebruik ook. WiFi kort dalk bietjie opgradering, was stadig gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Riaan. Ons het nog nooit voorheen opmerkings gehad oor stadige internet nie en het ook deur die loop van die week agter gekom dat dit stadig was. Ons neem aan die kragonderbrekings het dit veroorsaak.

Palmers Place
Alexander F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander F

'n Vinnige, maar heerlike oorbly in 'n wonderlike plekkie op 'n lieflike ligging in Hermanus.

Ons was slegs daar vir een nag vir 'n troue in die Hemel en Aarde Vallei. Ons kon onderhandel om vroeër in te boek sodat ons kon regmaak vir die troue en het laat die aand daar aangekom tydens beurtkrag, maar was aangenaam verras deur 'n kombuislig en bedlampie wat aangebly het. Die eienaar is verskriklik vriendelik en behulpsaam, die volgende oggend was ons deur haar bederf met 'n fles warm water vir koffie of tee, toe die beurtkrag ons weer vang soos ons wakker word. Die Voëlklip-strand is net af in die pad, en daar is 'n wonderlike koffie plekkie oppad see toe, so nadat ons uitgeboek het, het ons sommer langs die see gaan stap. Uit en uit 'n wonderlike plekkie en ligging om in oor te bly, veral as jy net 'n plekkie soek om te slaap tussen aktiwiteite in en om Hermanus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis huis weg van my huis.

Ons gasvrou was die beste! Ons is daar weg met plante! Dit was werklik asof ons mekaar jare lank al ken. Die plekkie bied alles wat mens nodig het. Kraakvars linne en baie netjies en skoon. Ons kom een van die dae weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, Johan. Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.

Palmers Place
Traci G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Traci G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Very enjoyable, good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Robin, I am sorry that you found the location of Palmers Place disappointing.

Palmers Place
Jonathan O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan O
Enkelreisiger

Excellent place to stay.

Perfect accommodation, nice annex with all you need. Even the garden tortoise is very friendly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V
Enkelreisiger

Heerlik rustig.

Barbara is so gasvry, ek het welkom gevoel en baie lekker gebly. Dit was privaat en stil, so ek het lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Bly jy het ruskans gehad. Dankie vir die resensie.

Palmers Place
Hendrikus Paulus Antonius J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrikus Paulus Antonius J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek vir oornag.

Die woonstelletjie is redelik kompleet, baie netjies, maar ook klein. Daar is een klein kombuisie, stort en toilet en die slaapkamer. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Dit was so lekker om julle hier te hê. Ons het die gesels baie geniet en baie gelag.

Palmers Place
Pamella T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamella T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Was heerlik rustig vir die oumense. Hulle was heel gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Ons het baie lekker gebly, alles het gewerk en was netjies en skoon, ons gashere was baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis weer hier bly. Ons het tot vir skillie die verskriklike ontmoet, LOL. Dankie vir 'n wondelike tydjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa A
Saam met vriende

Baie netjiese, veilige blyplekkie.

Blyplek ideaal vir 1 of 2 mense, loopafstand van als af. Baie netjies, skoon en modern met alles wat mens nodig het behalwe televisie. Ekstra bederf met muffins, vrugte, joghurt en filterkoffie in blyplek is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Teresa.

Bly julle het alles in orde gevind, behalwe dat jy teleurgesteld is dat daar nie 'n televisie is nie.
Let asseblief daarop dat dit spesifiek in die beskrywing van die eenheid genoem word dat daar nie een is nie.

Groete,
Barbara

Palmers Place
Schalk S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en perfekte oornag-fasiliteit.

Heerlik geslaap na 'n vriendelike ontvangs en verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering, Schalk. Dit was lekker om julle hier te hê. Welkom terug enige tyd. Groete.

Palmers Place
Estelle C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle C

Wonderlike gasvrou!

Dis altyd so goed om iemand te ontmoet wat die eksta myl vir hul kliënte stap. Barbara het uit haar pad gegaan om my ma wat 'n probleem met haar been het te akkommodeer, welkom en gemaklik te laat voel. Ek sal haar enige tyd aanbeveel! Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering Estelle. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer. Julle sal altyd hier welkom wees. Groete, Barbara.

Palmers Place
Diana G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana G
Enkelreisiger

Netjies, skoon en vriendelik.

Baie dankie vir die akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering. Welkom terug enige tyd.

Palmers Place
Dilshaat B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dilshaat B

Barbara was the kindest, most generous host ever. I was warmly welcomed!

The establishment is walking distance from the beach, hiking trails and is well maintained and very neat. The outside shower is a blast! I shall definitely return. Thank you so much Barbara and Graham (and the tortoise Skilly). Thanks for the extra unexpected goodies like the fruit, rusks, butter and grape syrup Barbara. Your thoughtfulness is much appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Thank you for the warm review Dilshaat. It was a pleasure hosting you. You'll be welcomed back anytime as you are a five star guest!

Palmers Place
Maryka T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n enkelaand!

Sjoe, dit was beslis heerlik om hier te bly vir een nag. Ek en my man het slaapplek nodig gehad vir 'n aand voor 'n Marathonwedloop en hierdie was perfek! Barbara het ons so tuis laat voel, met vrugte en ander eetgoedjies in die yskas. Beslis waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Dankie dat julle by Palmers Place gebly het! Dit was lekker om julle te ontmoet. Welgedaan met die marathon. Sien volgende jaar weer!

Palmers Place
Teresa T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbeveel.

Eienaars is baie vriendelik en gasvry. Plekkie is goed ingerig en baie mooi. Daar was alles wat ons nodig gehad het en nog 'n ietsie ektra bederf. Bordjie vars vrugte om te geniet en 'n ligte ontbyt in die yskas. Sal vir seker die plekkie weer kies as ek teruggaan Hermanus toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike tuis atmosfeer baie netjies en waardeer die melk in yskas vir koffie.

Baie dankie dat sy gedink het aan pleisters en enigiets wat moontlik nodig mag wees in kas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja D
Enkelreisiger

Heerlik!

Lekker geslaap in 'n smaakvolle klein en-suite buiteruimte tot in die puntjies afgewerk en toegerus - die gasvrou het aan alles gedink wat mens sou benodig. Vars ontbyt. 'n Vars bossie geurige laventel in die stortgordyn as 'n sommerso ekstra. Geleë in 'n mooi afgewerkte privaat tuin met 'n eetplekkie en ekstra buitestort om see en sand af te kan afspoel. Veilig. Die gasvrou het my 22:00 vriendelik ingewag. Daar is alles wat nodig is vir heerlik slaap en ontbyt, maar nie om daglank in te bly nie tensy jy 'n lywige boek wil deurlees. Jy moet uit en die wonderlike omgewing gaan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Sonja en Elsa. Kom ontspan gerus weer hier.

Palmers Place
Jonathan O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan O
Enkelreisiger

Great annex

Made to feel very welcome by the owners. A lovely annex with a garden, everything was spotlessly clean and comfortable, the resident tortoise even nibbles your toes. A great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Thank you for your kind words, Jon. We appreciate it. Good to hear that you had a good stay and the tortoise didn't cause any injury!

Palmers Place
Erice O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erice O

Fantasties!

Vriendelik ontvang! Als super netjies en skoon! Heerlike eetgoedjies vir ontbyt! Sal baie ver moet soek vir beter waarde vir die R600 wat ons betaal het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Erice! Dit was lekker om julle hier te ontvang.
Groete
Barbara

Palmers Place
Mariette V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ekstras met baie sorg en aandag geskep.

Bietjie knap rondom die kombuisarea en badkamer, beplan eerder etes in Hermanus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheneez D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheneez D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Die gasvryheid was ongelooflik en Barbara was baie nice, ons het die geselsies met haar geniet en sy het ons baie tuis laat voel daar. Ons sal definitief weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te kon akkommodeer. Dankie vir die review, maar ek is nogal verbaas om 2 sterre vir 'customer service' te kry nadat ek om 12 middernag in die straat gewag het om julle te ontvang.

Palmers Place
Eddie O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker. Waarde. Gelukkig. Sal weer oorbly.

Lekker eetgoed in yskas geplaas. Netjies. Vriendelik. Baie oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Dankie julle! Was lekker om julle te ontmoet. Sien weer.

Palmers Place
Christa H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa H
Besigheidsreis

Pragtig, aandag aan detail is great.

'n Heerlike, netjiese plekkie. Die diens was goed en die tuintjie is pragtig. Ook ideaal vir iemand wat alleen reis. Die stort was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, Christa. Dit was lekker om jou hier te ontvang.

Ons probeer om ons gaste tuis te laat voel en hulle tydjie in Hermanus te geniet.

Palmers Place
Bernadette O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette O
Enkelreisiger

Vriendelik en netjies.

Het gevoel soos ‘n tweede huis. Alles wat jy nodig het en stapafstand van see af. Lekker gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Dit was so lekker om jou hier te hê en Mango Groove saam met jou te geniet. Ons hoop die toekoms is blink en vrolik.

Palmers Place
Reze K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reze K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir oornag.

Ons het dit baie geniet. Ideale verblyf vir oornag. Alles wat jy nodig het en meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te hê en ons is bly julle het die tydjie geniet. Kom kuier maar weer eendag.

Palmers Place
Martin D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus.

'n Heerlike tydjie om tot ruste te kom, walvisse te kyk en Hermanus te verken. Die plekkie is net reg vir twee getroudes wie iets het om te vier (in ons geval 20 jare van getroud-wees!). Barbara se vriendelikheid en haar ekstra sorg - vanaf komplimentêre vrugte en jogurt tot 'n karwas om die water-arme Kapenaars te help - was 'n baie aangename verrassing. Hierdie mense gee werklik om vir hulle gaste en ons kan hulle hartlik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Dankie Julle. Dit was 'n plesier om julle hier te hê om julle 20ste huweliksherdenking te vier. Mag daar nog baie gelukkige jare voorlê. Julle is welkom om dit elke jaar hier te vier.

Palmers Place
Trevor B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor B

Perfek vir ons doeleindes.

Skoon, netjies en 'n woonstel soos ek verwag het. Barbara is 'n wonderlike gasvrou en verstaan jou behoeftes voordat jy dit vra. Sonder vraag, het sy meer gedoen om ons gemaklik te laat voel onder die omstandighede. Die eenheid is soos beskryf en daar is geen onnodige items wat plek vat nie. Wat jy basis nodig het, is daar, en meer. Haar kommunikasie is van bespreking tot vaarwel baie goed. Vars vrugte, muffins, beskuit, sap en die normale tee, koffie ens. is voorsien. Dankie, sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, Trevor. Ons is bly julle het 'n goeie ondervinding gehad ten spyte van jul omstandighede. Hoop wanneer julle weer kom, is dit meer plesier as dokters.

Palmers Place
Hekkels V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hekkels V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer besoek.

Baie netjies plekkie en sal beslis dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Dankie Hekkels en Berna. Dit was lekker om julle by ons te hê. Beste wense. Barbara

Palmers Place
Melanie J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n fantastiese tyd by Palmers Place gehad en sal beslis weer soontoe gaan.

Baie rustige omgewing, die ideale plek om te bly as jy privaatheid soek, maar ook naby genoeg aan winkels sou jy wou gaan uiteet. Daar's ook 'n hele paar strande binne loopafstand met die mooiste wandelpaaie. Die Saterdag mark is ook baie naby en was 'n belewenis om te gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, Melanie. Dit was lekker om julle hier te hê!
Ons is bly julle het 'n rustige naweek geniet en hoop ons sien julle gou weer.
Dankie vir die appels!
Groete
Barbara & Graham

Palmers Place
Werner J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Wonderlike plekkie. Sal vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Dankie! Dit was lekker om julle hier te hê.

Palmers Place
Karin L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin L
Enkelreisiger

Enjoyed the extra treats!

Barbara spoilt me with extra treats like fruit, joghurt, rusks and milk. Small room on the main road south out of Hermanus, but quiet enough as it's behind the house. Ceiling fan would be nice, however there is a small fan next to the bed. Good shower and very good Wi-Fi internet.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het die ekstra bederfies geniet!

Barbara het my bederf met ekstra goedjies soos vrugte, jogurt, beskuit en melk. Klein kamer op die hoofstraat suid uit Hermanus uit, maar stil genoeg aangesien dit agter die huis is. Plafonwaaier sou lekker gewees het, maar daar is 'n klein waaier langs die bed. Goeie stort en baie goeie WiFi.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

The host was very hospitable. Made us feel very welcome. The cottage was very neat and modern and very clean. Will definitely do it again and have already recommended it to many others.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Die gasheer was baie gasvry. Het ons welkom laat voel. Die kothuis was baie netjies en modern en baie skoon. Sal definitief weer gaan en het dit reeds aan ander aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palmers Place se terugvoer

Thank you for the kind review Bernice. We look forward to welcoming you back to Palmers Place!

Palmers Place
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sewendestraat 118, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD78PSS4t857yn3VVidPGKbxxjnVDVhh2toMi2QzijWWzDiveiw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 118 Seventh Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.407012296471 19.281542974205
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem