Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Neville Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 58
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Freddie P - Feb 2024
Algehele gradering
Maklik om te kry naby dorp sentraal.
Darryn B - Jan 2024
Algehele gradering
Kitchen braai area was really dirty with pigeon mess, feathers, etc. It wasn't clean.
Herman K - Jan 2024
Algehele gradering
Die groot ou skilpad en die eende maak dit so huislik. Heerlike verblyf. Dankie!
Oude Pastorie se terugvoer
Dankie dat jy by ons gebly het, Herman!
Ashwell A - Des 2023
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Kippie B - Des 2023
Algehele gradering
Gasvry.
Anthonie W - Des 2023
Algehele gradering
Goed.
Bianca K - Nov 2023
Algehele gradering
Oornag plek as jy deur Cradock reis.
Jean H - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Erik And Alice V - Feb 2022
Algehele gradering
Die ligging en vriendelike gasvrou was belangrik.
Ciska S - Des 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Piet M - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gesellig met sentrale braai en kombuis.
Winfried S - Mrt 2021
Algehele gradering
Geen probleem.
Craig K - Mrt 2021
Algehele gradering
Gracious living from days gone by.
Gail D - Feb 2021
Algehele gradering
Excellent.
Jacobus V - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Attie V - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelik en ontspanne.
Jenny M - Des 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld In historiese pastorie.
Daniel B - Des 2019
Algehele gradering
Excellent value for money.
Wayne M - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker rustig.
Oude Pastorie se terugvoer
Goeiedag Wayne,
Dit is vir ons so lekker om te hoor dat gaste heerlik by ons tuisgaan. Ons streef daarna om al ons gaste tuis te laat voel by ons.
Ons hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms.
Vriendelike groete,
Oude Pastorie Kothuise
Carika F - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Oude Pastorie se terugvoer
Beste Carika,
Ons waardeer u terugvoer. Dit is vir ons as 'n span baie aangenaam wanneer ons gaste tuis voel en lekker bly by ons. Ons probeer altyd die ekstra myl loop vir ons gaste. Elkeen maak 'n verskil in ons lewe.
Ons hoop om u gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Nicolene en Carien
Peter B - Jan 2018
Algehele gradering
Good value for single traveller.
Wilene W - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Amanda S - Okt 2017
Algehele gradering
Baie rustige omgewing weg van die stad se lawaai.
Marius J - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker gebly, skoon, netjies met alles wat jy nodig het. Ons het in die Pophuis gebly, wat baie geskik is vir 'n gesin.
Berdine V - Jun 2017
Algehele gradering
The room was very cold.
Oude Pastorie se terugvoer
Dear Berdine
Thank you for your review and Thank you for staying over at our Guest House. We apologise for the room being very cold but it is Winter in SA and this time of the year it is very cold everywhere. Hope you have switched on the heater in the room.
Warm Regards,
Oude Pastorie
Sonika C - Jun 2017
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n unieke ervaring.
Johan S - Mrt 2017
Algehele gradering
Aangenaam en het baie tuis gevoel.
Elsabé B - Des 2016
Algehele gradering
Uiters geskik vir 'n nag se oorslaap gedurende jou reis na of van jou vakansie-bestemming.
Oude Pastorie se terugvoer
Elsabe, dankie vir jou positiewe terugvoering - ons probeer ons bes om almal gelukkig te hou en 'n goeie nagrus te he. Geniet die feestyd en baie voorspoed vir 2017!
Amanda S - Okt 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld in 'n rustige omgewing.
Marius J - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik, perfek vir gesin.
Oude Pastorie se terugvoer
Middag Marius en gesin
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is altyd opgewonde om terugvoering van ons gaste te kry want dit maak 'n mens se werk die moeite werd en elke gas wat ons by ons ontvang, moet gelukkig en tevrede wees. Ons is baie bly om te hoor dat jul heerlik gebly het. Ons hoop om jul weer te sien in die nabye toekoms.
Vriendelike groete
Nicolene
Oude Pastorie
David G - Sep 2016
Algehele gradering
A comfortable stay and good value for money. Well situated for sightseeing.
Oude Pastorie se terugvoer
Dear Dave and Hanlie,
Thank you for your feedback regarding your stay at Oude Pastorie. We honour all our guests as special and everybody's feedback is so useful for us so that we can try to get better all the time. Hope we see you soon in future.
Regards,
Oude Pastorie
Michelle W - Sep 2016
Algehele gradering
Was pragtig en beslis die geld werd.
Oude Pastorie se terugvoer
Middag Michelle.
Baie dankie vir jou terugvoering aangaande jul verblyf. Eerstens was ons Dankbaar dat jul veilig arriveer het. Hier probeer ons die beste diens gee aan ons gaste en hul moet waarde vir hul geld kry. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet by ons. Hoop om gou weer van jul te hoor.
Vriendelike groete,
Nicolene
Abraham V - Aug 2016
Algehele gradering
Baie goed en vriendelike ontvangs.
Oude Pastorie se terugvoer
Baie dankie Braam. Dit doen ons harte goed wanneer ons gaste hul verblyf geniet het hier by ons en dit is sulke terugvoer wat 'n mens se werk die moeite werd maak.
Hoop ons sien jul gou weer
Groete
Oude Pastorie
Liana P - Jul 2016
Algehele gradering
Ons is baie welkom ontvang en het heerlik gebly.
Dawie V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Oude Pastorie se terugvoer
Baie dankie! Dit is sulke terugvoer wat 'n mens se werk die moeite werd maak. Elke gas is vir ons uiters belangrik, almal moet tuis voel by ons en die verblyf moet vir elkeen die moeite werd wees. Hier gee ons 100% spesiale diens aan elkeen.
Hoop ons sien u gou weer.
Vriendelike groete,
Oude Pastorie Kothuise
Angelene S - Mei 2016
Algehele gradering
Netjies en sentraal geleë.
Oude Pastorie se terugvoer
Middag Angelene
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet hier by ons. Ons hoop van harte dat ons jul weer in die toekoms sal sien.
Vriendelike groete
Nicolene
Taryn G - Des 2015
Algehele gradering
Really good value for money!
Magdalena D - Aug 2015
Algehele gradering
Step into luxurious old world charm and gentle people.
Lees meerElisma O - Aug 2014
Algehele gradering
Lekke gebly!
Sylvia B - Jan 2014
Algehele gradering
Nice old house with a lot of potential.
Anja M - Sep 2013
Algehele gradering
Puik!
Tania B - Jul 2013
Algehele gradering
Heerlike gebly in outydse sjarme.
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Breestraat 84, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom