Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orca Estate Guesthouse Self-catering Accommodation

Selfsorg
Luukse Tweeslaapkamerkothuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Dit lei na 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbed vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbed vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard Vyfslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het slaapplek vir 10 gaste. Drie van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klassieke Vyfslaapkamerwoonstel
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het slaapplek vir 10 gaste. Drie van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Dit lei na 'n eetarea wat verder na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV lei. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillhead-weg 134, Brighton Beach, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf965456dcac413c7447b1c3f3e3861522f03dced43e25ec7c05565e58c140f300f1bedb2b986c2c6ee498516bd576b90f737?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 134 Hillhead Road Brighton Beach 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.9383277 31.0010971
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem