Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppi Plaas

Selfsorg
Plaas Kothuis
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers, een het 'n dubbelbed en die ander een het 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, ketel en mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n sitarea, binnebraai en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R63, Brandkraalplaas, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa443919420d6e0d79aa5f54dbba2e147f14d4c34c473bc48946f5821c94fa4dc6949747a602945b09312466342ce4a6f7739?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 R63 Brandkraal Farm 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.961758 23.73397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem