Opiheuwel
Beskrywing
Dié eenheid is gerieflike gemeubileer met slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is n stapelbed in die leefarea. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel in die leefarea. Elke eenheid het 'n TV met DStv en WiFi. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, lapa en braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Let daarop dat Sardyn via trappe bereik word en dit moontlik nie toeganklik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Stilte moet weeksdae na 22:00 en op naweke na middernag gehandhaaf word. Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen diere word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is gerieflik gemeubileer met slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware. Daar is 'n klein etenstafel. Elke eenheid het 'n TV met DStv en WiFi. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, lapa en braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Let daarop dat Sardyn via trappe bereik word en dit moontlik nie toeganklik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Stilte moet weeksdae na 22:00 en op naweke na middernag gehandhaaf word. Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen diere word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en 2 enkelbeddens in die leefarea. Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel. Elke eenheid het 'n TV met DStv en WiFi. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, lapa en braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg Let asb. daarop dat Sardyn via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Huisreëls
Gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Let daarop dat Sardyn via trappe bereik word en dit moontlik nie toeganklik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
Stilte moet weeksdae na 22:00 en op naweke na middernag gehandhaaf word. Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen diere word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameeldoringlaan 17, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom