Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onze Rust Guest House & Caravanpark

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Dubbelkamers
Selfsorg
Gesinskamers
Selfsorg
Chalets
Selfsorg
Bungalows
Slegs verblyf
Gesins-bungalows
Slegs verblyf
Huisreëls

Ontbyt en aandete beskikbaar teen ekstra koste.

Die gastehuis is ten volle gelisensieerd.

Let asb. daarop dat ons restaurant regdeur die jaar oop is. Ons bestel egter kos van ’n ander restaurant in dorp gedurende laagseisoen. Daar is ’n spyskaart en die kos sal by gaste se kamer afgelewer word teen ’n ekstra fooi. Gaste kan kies of hulle die kos in hul kamer of die restaurant wil eet.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R625
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R625
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R625
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 65 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hospitaalstraat, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiNTcwOWI0LTMxMTQtNDkyZC05M2UxLTZlYTE5NWMzNzI1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625 per nag, vir 2 mense 209 5 1 5 Hospitaal Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.729817644185 25.089861710103
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem