Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Beach

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Keague Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 16 resensies vir On the Beach
Netheid
3.5/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.6/5
Shirlize K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirlize K
Gesin met klein kinders

Great.

This place has a lot of potential. There are just some improvements that need to be done, but otherwise good after all. The staff are very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie R

Forgettable.

The beds were comfortable. The air conditioners worked nicely. The place was clean and tidy. The security was not good - we could not lock the doors. Our cars were parked on the street/beachfront. The toilets had no doors! One room had the toilet in full view of the main pathway. It was difficult to close the curtains because they were poorly hung - only one where there should have been two. This ruined our stay because it horrified the elderly ladies in our group. They left early.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en bekostigbaar.

Baie lekker gebly en gerus en veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bhula N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bhula N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable, simple and great.

It was a pleasure to stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linah M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Linah M
Saam met vriende

Bad.

The room was only cleaned on the day of arrival, never again until check out. There was no door for the bathroom. There was no microwave to warm food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Die personeel was uiters tegemoedkomend t. o. v. ons spesifieke versoeke.

Ons fokus was een nag se oorslaap, voordat ons verder reis. Die fasiliteit het aan ons behoefte voldoen. Die personeel was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall. Nie te sleg. Great ligging. Op die strand. Maar dis ook al. On the Beach.

Daar is gaste wat erg lawaai maak. Ken nie perke nie. Met aankoms later die aand gevind daar is nie seep of toiletpapier nie. Na die kamer die volgende dag se diens was, was daar steeds nie seep of toiletpapier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G
Gesin met klein kinders

Great service, area was great, host was amazing.

Chloe is an amazing host! Stay was very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jade L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a good stay for the time we were there. Would definitely be going there again.

Was a good stay for the time we were there. Would definitely be going there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrik G
Gesin met tieners

Baie teleurstellend. Ons kon vir dieselfde geld baie beter gebly het.

Ons kamer het nie twee enkel- of 3/4-beddens saam met hoofbed gehad nie, soos ons bespreking gewys het. Daar was 'n ekstra dubbelbed. Geen deur by die badkamer nie, vir 'n familiekamer is dit totaal onaanvaarbaar. Elke keer as iemand wou stort of die badkamer gebruik, moes almal buite wag. Die een venster se knip was stukkend, wat beteken het ons kon nie die venster behoorlik toemaak nie. Die hou deurnag partytjies met klipharde musiek, drinkery, baie geraas en geskreeu. As hulle ons net vooraf ingelig het, sou dit dalk 'n verskil gemaak het in hoe mens daaroor gevoel het. Ons kon nie die TV aansit om te probeer verdoof nie, want die DStv was van lyn af. Drankbottel en drankpapier in en langs die swembad na hulle kuier wat net so gelos was. Hulle kind se speelgoed, insluitende sagte speelgoed, is volop in die swembad. Die skoonmaakdame is baie vriendelik en doen goeie werk. Die kan gerus by haar leer hoe mens kliente behandel. Die plek is wel oorkant die strand. Mens loop so skuins oor, dan is jy op die strand, maar geen stranduitsig van jou kamer af nie. Die kuierarea by die swembad wat geadverteer word, is in 'n haglike toestand. 'n Deur is uit sy skaniere en rus skuins teen die opening. Die dak en voorpanele kort ernstiglik aandag. Ons wou nie eens daar ingaan nie. Die "braai" is twee klein portable braaitjies wat in 'n slegte toestand is. Ons sal nie weer na die plek toe gaan nie en kan dit ook nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annadien S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Annadien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Benoud.

Verbyloop voor kamer perk privaatheid heeltemal in. Geen asblik in kamer. Badkamer geen lig en skakelaar oop spul lewendige drade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agnes L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Agnes L
Saam met vriende

Not a good accommodation.

The place is dirty and very uncomfortable. The fridge is leaking, the rooms have no glasses, not even for water. The pool and the garden are untidy and dirty. We moved out from the place the next morning. I don't recommend this accommodation to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard L
Besigheidsreis

Beautiful beach stay!

It was fantastic to stay just a few metres from the beach - with spectacular views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Beach se terugvoer

Thank you for the lovely review, Richard. We hope to see you again in the future!

On the Beach
Charlene V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V
Enkelreisiger

Vriendelike diens, skoon en netjies.

Dit was fantasties! Ek sal weer On the Beach besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Beach se terugvoer

Thank you for the lovely review, Charlene. We hope to see you again soon.

On the Beach
Amanda M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda M
Gesin met klein kinders

It was ok.

It was ok, the bed was comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

On the Beach se terugvoer

Thank you for your review, Amanda. We hope you will visit us again in the future to see the upgrades that we are busy with and have already completed.

On the Beach
Vanaf R1 450
R1 450 R798
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
R1 450 R798
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
R1 450 R798
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Promenade 20, Glenashley, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f03e32eb6a4cf6b5de24835a4575d11d7cde16d563a3afcb985c78fda4464d1f72e18feee4d057de052b28b9ae4877cb961?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R798 per nag (plek vir 2) 16 5 1 4 20 The Promenade Glenashley 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.762011447212 31.064558011045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem