Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On Hill Lodge

Gastehuis
Suite
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim kamers is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Elke kamer het ook 'n plasma-TV met DStv, lugversorging, yskassie, lessenaar met 'n stoel, en 'n paar van die kamers het rusbanke. Die suites op die boonste verdieping het ook 'n sitarea waar gaste kan ontspan, lees of saam met vriende kuier. Daar is 2 groot balkonne waar gaste soggens koffie kan drink en saans skemerkelkies kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Kaunda-straat 51, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAybAkfHqcky2VqsJUTfsADWU7xIOir935LulQ3Q3bVBZPLCaTrn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 51 Kenneth Kaunda Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.076799019158 26.23698182452
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem