Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Omdraai Guest Farm and Venue

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Omdraai Guest Farm and Venue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sarie P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig en aangenaam.

Heel aangenaam. Vriendelike diens en mense. Ander gaste was net bietjie raasrig die laaste aand. Vir 'n wegbreek sonder tegnologiese afleiding is dit 'n goeie plek om heen te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

By Omdraai Gastehuis is die plek van rus, gasvryheid uit die boonste rakke, daar was letterlik in elke behoefte en meer voorsien. Ons was so ongelooflik bederf deur Bonnie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Saam met vriende

Hierdie kuier was wonderlik. Skoon, pragtig, goed georganiseer en veilig.

Dankie vir gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik in 'n rustige omgewing. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam en het uit hul pad gegaan om ons te help.

Swak sein was 'n demper op kommunikasie. Duideliker aanwysings, maar sou dit makliker gekry het as ons in daglig daar aangekom het. Baie dankie vir hulle hulp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Omdraai Guest Farm and Venue se terugvoer

Hi Melinda, baie dankie vir jou resensie.

Swak sein :
Dit is ongelukkig n gaste plaas dus is daar oral wifi beskikbaar om van gebruik te maak omdat die syn op n plaas gewoonlik nie baie goed is.

Duideliker aanwysings:
Ons het twee verskeie kere n location pin gestuur, stap vir stap hoe om te ry vanaf die plaas se ingang tot by julle kamer, getekende aanwysings op google maps vanaf Senekal wat 50km ver is vanaf Omdraai asook gery tot by julle die aand en laat julle agter ons aan ry tot op die plaas, na check in ure

Mooi dag

Omdraai Guest Farm and Venue
Tharina P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, goeie ou plaasgasvryheid.

Baie dankie vir 'n heerlike kuier en lieflike plaasontbyt. Jul gasvryheid, vriendelike ontvangs en pragtige plaas en omgewing maak dit ekstra spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marize E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful plek, ongelooflike herinneringe gemaak .

Gasvry, veilig, mooi, sal definitief weer daar 'n draai maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut ongelooflik.

Ons het per ongeluk op die venue afgekom en nou kan ons nie wag om weer te gaan nie! Dis die mooiste plek met die vriendelikste mense wat jou ontvang soos ou vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Omdraai Guest Farm and Venue, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e5bc97bb673e0ebfead05dafa43be68e3c652b6c154f03442dece64c8bd087cd68ae5b4864945499250496ba8df52c739df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Omdraai Guest Farm and Venue Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.747231138592 27.854359186567
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem