Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Omdraai Guest Farm and Venue

Gastehuis
Lesaka Kamers
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Lesaka Kamers het elk sy eie ingang, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Lekker plaasontbyte word in die Melkstal bedien. Hierdie ontbyte en aandetes moet net asb. vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Kothuis
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is apart van die hoofwoning en het slaapplek vir 10 gaste. Dit beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet, 'n kombuisie, eetarea en 'n leefarea. Die eerste vier slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede slaapkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, broodrooster, ketel en 'n mikrogolf toegerus. Tee, koffie, vars plaasmelk en beskuit word met aankoms voorsien. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 gaste. Die sitarea het 'n TV. Braaigeriewe is beskikbaar indien gaste dit vooraf reël.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Lekker plaasontbyte word in die Melkstal bedien. Hierdie ontbyte en aandetes moet net asb. vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Omdraai Guest Farm and Venue, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e5bc97bb673e0ebfead05dafa43be68e3c652b6c154f03442dece64c8bd087cd68ae5b4864945499250496ba8df52c739df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Omdraai Guest Farm and Venue Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.747231138592 27.854359186567
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem