Olive Garden Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ancilin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Yolande V - Feb 2024
Algehele gradering
Al die bokse getick. Aangenaam.
Olive Garden Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Yolande. Hoop ek sien julle gou weer.
Annemarie V - Aug 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Olive Garden Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Annemarie. Hoop ek sien julle gou weer.
Wilna S - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Chantelle V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Theo G - Aug 2022
Algehele gradering
Hulle het my daai "home from home" gevoel gegee.
Henriette V - Aug 2022
Algehele gradering
Teleurstellende ervaring.
Lees meerOlive Garden Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Henriette
Ek is baie jammer dat julle n slegte ondervinding by die ander gastehuis gehad het.
Maar ter versagting vir myself, wil ek net byvoeg dat ek julle baie tegemoet gekom het deurdat ek ten minste, na amper 2 jaar, nog steeds bereid was om vir julle akkommodasie by n ander gastehuis te betaal. Ek het nie eers n persentasie van die bedrag vir myself gehou nie.
Meeste gastehuise het nie die kliënte wat in lockdown bespreek en betaal het, se geld terug betaal nie.
Ek is teleurgesteld dat jy nie die probleem self met my bespreek het nie maar eerder besluit het om my naam skade te doen.
Gaan kyk gerus na al my reviews dan sal jy sien dat ek net tevrede en gelukkige gaste het. Ek doen regtig die moeite om die ekstra myl vir al my gaste te loop.
Geniet die dag.
Kobus T - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Gerhard J - Mrt 2021
Algehele gradering
Goed genoeg vir een nag se oornag.
Olive Garden Guesthouse se terugvoer
Goeie môre, Gerhard, baie dankie vir die mooi resensie. Al die matrasse is Cloud Nine. Ek is jammer as dit ongemaklik was vir jou. Geniet die dag.
Nico-ben D - Nov 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Antoinette M - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies, mooi, maar reg langs N1 se verkeer.
Olive Garden Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Vir sommige mense is die verkeer op die N1 steurend.
Dit is hoekom ek duidelik op my advertensies sê dat die gastehuis langs die N1 is.
Ek is in die proses om die vensters te vervang met klankdigte ruite.
Susan W - Mrt 2019
Algehele gradering
The single bed I slept on was extremely uncomfortable for an adult and the room was not conducive to accommodation for 3 adults.
Olive Garden Guesthouse se terugvoer
Good day Shelly,
I am so sorry that you had a bad experience with the bed. I could have given you a room on your own but you requested to sleep with the other 2 guests. I explained to you that it was a single bed when you made the booking.
But despite that, I am really sorry about this.
Have a nice day
Ancilin
Charmain R - Jul 2018
Algehele gradering
Diens was uitstekend en ontbyt heerlik!
May J - Feb 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam, sal enige persoon aanbeveel om daar te bly.
Edith D - Des 2017
Algehele gradering
Mooi, akkommoderend, baie skoon en gerieflik! Oulike mense.
Olive Garden Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Edith.
Julle was wonderlike gaste. Hoop ek sien julle gou weer.
Mag julle in oorvloed geseën wees in 2018.
Ancilin
Carinne P - Nov 2017
Algehele gradering
Alles was perfek.
Olive Garden Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Carinne
Dit was lekker om julle daar te hê. Hoop ons sien julle gou weer.
Johan V - Jul 2017
Algehele gradering
Very nice and friendly service.
Olive Garden Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Johan. Hoop ons sien jou gou weer.
Geniet die dag.
Alana N - Nov 2016
Algehele gradering
Vriendelik en hulpvaardig.
Olive Garden Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Alana. Dit was lekker om jou te ontmoet. Hoop ek sien jou gou weer. Mooi dag
Busisiwe N - Okt 2016
Algehele gradering
Excellent stay.
Olive Garden Guesthouse se terugvoer
Hi Busi
Thank you so much for your beautiful reply.
Hope to see you soon
Enjoy the day
Ancilin
Vanessa S - Mei 2016
Algehele gradering
Mooi gastehuis, aangename eienaars, slegte ervaring.
Lees meerMarthinus (grizzly) P - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Annemie L - Okt 2015
Algehele gradering
Geweldig verblijf!
Mariska H - Apr 2015
Algehele gradering
Lekker ontbyt, gawe gasvrou.
Elna L - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het net een aand daar geslaap, kon nie ontbyt eet nie omdat ons vroeg moes vertrek.
Susi F - Des 2014
Algehele gradering
Very impressed
Pieter L - Aug 2014
Algehele gradering
Lieflik!
Christiane S - Mei 2014
Algehele gradering
Decent but needs better management
Lees meerElmarie B - Mrt 2014
Algehele gradering
Puik!
Gerhard B - Feb 2014
Algehele gradering
Vyfster diens en gasvryheid!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Isak de Villiers-straat 32, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom