Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old House Lodge

Klassieke 2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n Victoriaanse styl en 2 ekstra lang enkelbeddens wat met 100% perkalkatoenlinne opgemaak is. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en toiletware, asook handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit in.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klassieke Kamer
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n Victoriaanse styl en 'n ekstra lang koningingrootte-bed wat met 100% perkalkatoenlinne opgemaak is. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en toiletware, asook handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit in. Daar is ook nog 'n matras beskikbaar waarop kinders onder 12 jaar kan slaap.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie unieke eenheid se ingang is via die privaat tuin. Daar is 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat met 100% perkalkatoenlinne opgemaak is. Die en suite-badkamer het 'n bad, dubbelstort en dubbelwasbak. Toiletware en handdoeke word voorsien. Die eenheid het ook 'n ekstra matras waarop 2 kinders kan slaap.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 31, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2481ce4ad3e502d6de80c8088ea9e17ed7750e196cacc2425c6a684f417bdae505334a2f0e94f7d507b634dbc678eff015a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 31 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.353928687668 22.586104273796
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem