Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Rush

Turtle Woonstel
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en 'n ketel toegerus is. Die leefarea spog met 'n TV vir mediavermaak en lei na 'n stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Skoonmaakdiens is ingesluit vir elke 4 dae. By aankoms word 'n bottel wyn, koffie en beskuit voorsien. Parkeerplek vir 2 voertuie per eenhede is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dolphin Woonstel
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
Beskrywing

Die woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuise is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n sitarea met 'n bank vir 2 en dié area lei na 'n stoep met 'n Weberbraai en tafel en stoele. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig naby die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Verhit-en-eetgeriewe

Huisreëls

'n Skoonmaakdiens is ingesluit vir elke 4 dae. By aankoms word 'n bottel wyn, koffie en beskuit voorsien. Parkeerplek vir 2 voertuie per eenhede is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Baraccuda Woonstel
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
Beskrywing

Die woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is deel van die hoofslaapkamer en het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en 'n ketel toegerus is. Die leefarea spog met 'n TV vir mediavermaak en lei na 'n stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Skoonmaakdiens is ingesluit vir elke 4 dae. By aankoms word 'n bottel wyn, koffie en beskuit voorsien. Parkeerplek vir 2 voertuie per eenhede is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seagull Woonstel
Vanaf
Vanaf R2 200
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel is geskik vir 5 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer is deel van die hoofslaapkamer en het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, kookplaat, 'n ketel en 'n koffiemasjien toegerus is. Die leefarea spog met 'n TV vir mediavermaak en lei na 'n privaat balkon met 'n Weber-braai en 'n see-uitsig. Daar is WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

'n Skoonmaakdiens is ingesluit vir elke 4 dae. By aankoms word 'n bottel wyn, koffie en beskuit voorsien. Parkeerplek vir 2 voertuie per eenhede is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Glen-rylaan 26, Zinkwazi Beach, 4455, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ec5cf6e1ca662ac76e525765c128b966484ba5fc056c4520ea36c7cceb30de452298cbed1e1ba6aea195722e0eb2e8d4704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 26 Glen Drive Zinkwazi Beach 4455 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.283241585445 31.439811075241
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem