Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Breeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 94, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ocean Breeze is 'n ruim villa net 'n hanetreetjie vanaf die strand in Umhlanga Rocks. Dit is die perfekte opsie vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.

Hierdie tripelverdiepingvilla bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed,, 'n instapkas en 'n volle en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die ander en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die ruim leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die oopplan-leefarea het 'n knus TV-hoekie met DStv, asook 'n eetarea. Daar is ook 'n formele sitarea met 'n klavier. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n kuierarea op die grondverdieping met 'n sithoekie, kroeg en 'n pooltafel. Buite is daar 'n lieflike tuin, stoep met sitplek, braaigeriewe, 'n Jacuzzi en 'n swembad. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en gaste het direkte toegang deur 'n hekkie na Umhlanga se hoofstrand.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Breeze sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Ocean Breeze
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natasha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 7

Ligging

  • Forest-rylaan 94, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Breeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest-rylaan 94, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8268f6bfabe06814a8b2adffa76384aa04ed600b88c5924d5733b25c68155fdb60b362e8262c5e6cb33b3980e40493d884ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 94 Forest Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.741774 31.078192
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem