Oakwood Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Terence G - Apr 2024
Algehele gradering
Beautiful guest house.
Oakwood Lodge se terugvoer
Thank you for your visit.
Liezel M - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Oakwood Lodge se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer.
Jaco D - Mrt 2024
Algehele gradering
Great ligging, netjies en skoon.
Oakwood Lodge se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer.
Niel G - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Marga H - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie ligging, veilig, netjies, waarde vir geld, net reg vir 2 nagte.
Oakwood Lodge se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer.
Stephanie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie diens en ligging. Kan beslis aanbeveel.
Pieter V - Feb 2024
Algehele gradering
Die kamers is luuks en ruim. Boonop teen 'n baie goeie prys.
Lees meerOakwood Lodge se terugvoer
Sien uit om julle weer te verwelkom hier, bly julle het dit geniet. Dankie.
Millie D - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik naby alles.
Oakwood Lodge se terugvoer
Dankie. Ons is bly julle het lekker gebly.
Jan D - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Cobus C - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker dankie.
Tiaan H - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en baie goeie waarde vir geld!
Debbi W - Jan 2024
Algehele gradering
Average.
Brett P - Jan 2024
Algehele gradering
Good for a stop-over.
Stefan D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs en veilig.
Corné R - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies & gerieflike oornagverblyf.
Marzelle S - Jan 2024
Algehele gradering
Vinnige oornag bestemming.
Letitia G - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Carike C - Des 2023
Algehele gradering
Aangenaam, gaaf.
Riaan B - Des 2023
Algehele gradering
Was waarde vir geld spandeer.
Fiona E - Des 2023
Algehele gradering
10/10.
Annette T - Des 2023
Algehele gradering
Dit wat jy sien of foto's en wat werklik kry, verskil.
Lelanie L - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklike en netjiese verblyf.
Alison R - Okt 2023
Algehele gradering
I had requested a deluxe room for my parents and was given a very small room upstairs.
Oakwood Lodge se terugvoer
Good day
We do not move around online bookings. We will double-check this. Sorry for the trouble caused.
Denise C - Okt 2023
Algehele gradering
Veilig, netjies, vriendelike ontvangs.
Ria S - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap in Bloemfontein.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Ricardo F - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.
Jan D - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Zelda F - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies.
Darron F - Jul 2023
Algehele gradering
Not a good experience at all.
Sandra E - Jun 2023
Algehele gradering
Stylvol.
Mariet C - Jun 2023
Algehele gradering
Baie goed geleė.
Kerry L - Jun 2023
Algehele gradering
We had a really good stay.
Melani S - Mei 2023
Algehele gradering
DIt was aangenaam. Die persoon wat ons ontvang het, was baie vriendelik en behulpsaam.
Melani S - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was heel aangenaam, skoon en gerieflik.
Irene L - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed, geen probleem.
Stephanie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, uitstekende verblyf.
Oakwood Lodge se terugvoer
Dankie Stephanie, dit was baie lekker om julle hier te hê en hoop ons sien julle gou weer. Groete. Quintin
Jahn-marie M - Feb 2023
Algehele gradering
Oornag.
Natasha V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Angie V - Des 2022
Algehele gradering
Lekker oornag.
Marietjie J - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, silwerskoon en netjies.
Ria S - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis.
Sinria W - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies.
Pieter F - Okt 2022
Algehele gradering
Kan verbeter.
Lees meerLizanne H - Okt 2022
Algehele gradering
Ruim en baie stil omgewing.
Wilna M - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker veilig gebly.
Hans T - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het 2 kamers bespreek, het Donderdagmiddag so 6:30 pm ingeklok, moes lank buite in straat staan om te toeter om te laat weet ons is daar, met nog 'n voertuig wat wag.
Shannon S - Jul 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Denise E - Jun 2022
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Barbara B - Jun 2022
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly. Pragtig en ruim.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
John P - Mei 2022
Algehele gradering
Oornagtuiste met goeie ruimte.
Anne-marie D - Mei 2022
Algehele gradering
Professioneel.
Oakwood Lodge se terugvoer
Dankie Anne-Marie vir die terugvoer, ons waardeer dit.
Koketso M - Apr 2022
Algehele gradering
Amazing.
Ignus H - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en skoon, net jammer kamer was nie reg in tyd nie.
Megan L - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Marga H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf, sentraal geleë.
Lees meerMaricka H - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging, heerlik stil, gerieflik en skoon.
Alé S - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, puik diens, ideaal vir oornag.
Surina M - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en gemaklik.
Frank C - Jan 2022
Algehele gradering
Good value for money.
Micheal J - Des 2021
Algehele gradering
Diens was baie goed. Die eenheid was baie skoon.
Fernando J - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld sonder om goedkoop te voel.
Linda F - Des 2021
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf. Uitstekende ontvangs. Veilige gevoel. Heerlike pizza-restaurant net af in die straat.
Jaco O - Nov 2021
Algehele gradering
Het verblyf naby hospitaal gesoek. Baie geskik.
Ria S - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig en professioneel.
Ronnie M - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf op terugkeer huis toe na vakansie.
Juan G - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Karen K - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens, baie skoon en ontbyt was baie lekker.
Maria T - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker gebly. Rustig.
Liana V - Sep 2019
Algehele gradering
Was baie rustige nagrus.
Jan D - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon. Net jammer dat ander gaste soms lawaai. Maar ek blameer nie die gastehuis nie.
Antoinette H - Nov 2018
Algehele gradering
Dit is bekostigbaar vir sakereis en baie sentraal.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Dorathy V - Aug 2018
Algehele gradering
Ons het regtig 'n veilige, rustige, verwelkome verblyf geniet.
Carien V - Jun 2018
Algehele gradering
Presies waarna ons gesoek het!
Rina E - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Christelle F - Nov 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig met vriendelik personeel.
Antoinette D - Sep 2017
Algehele gradering
Netjiese, ruim kamers.
Carin J - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Mike & Denise T - Jul 2015
Algehele gradering
We were impressed.
Sampie E - Mei 2015
Algehele gradering
Ons moes van kamer verskuif.
Richard V - Feb 2015
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
- Kapasiteit: 25 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President Steynlaan 61, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom