Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oakwood Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 81 resensies vir Oakwood Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Niel G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Lekker, net warm die aircon het nie veel gehelp nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marga H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marga H
Gesin met tieners

Goeie ligging, veilig, netjies, waarde vir geld, net reg vir 2 nagte.

Blyplek was soos voorheen goed. Die televisie het nie gewerk nie. Die wasbak was stukkend, maar the host did wel dit die volgende oggend vervang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D
Gesin met tieners

Goeie diens en ligging. Kan beslis aanbeveel.

My gesin het die lodge gebruik tydens 'n onlangse muurbaltoernooi. Ligging was baie goed en daar was baie goeie sekuriteit. Ontbyt was heerlik. Die personeel het selfs moeite gedoen met ekstra versoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Die kamers is luuks en ruim. Boonop teen 'n baie goeie prys.

Ons was 6 in 3 kamers. Kamers is luuks en ruim - teen 'n baie bekostigbare prys! Dit is vir seker ons eerste keuse in Bloemfontein van nou af. Ons kom so 2 keer per jaar. Vriendelike diens (ontvangs en skoonmaakpersoneel) en baie skoon. Het ook moeite gedoen om te sorg dat ons die beste kamers kry sonder ekstra kostes sodat ons naby mekaar kon wees. Veilige parkering. Die plek is puik en het ook reeds die res van my familie wat van elders kom genoem hulle moet in die toekoms hierdie plek gebruik!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oakwood Lodge se terugvoer

Sien uit om julle weer te verwelkom hier, bly julle het dit geniet. Dankie.

Oakwood Lodge
Millie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millie D
Enkelreisiger

Skoon, netjies en gerieflik naby alles.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oakwood Lodge se terugvoer

Dankie. Ons is bly julle het lekker gebly.

Oakwood Lodge
Jan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad. Die kamer waarin ons gebly het was lekker ruim, skoon en netjies. Ons het baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus C
Saam met vriende

Lekker dankie.

Ja, ons het lekker gebly, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan H
Saam met vriende

Netjies, gerieflik en baie goeie waarde vir geld!

Lekker blyplek. Ons het 3 kamers gehad en 2 van hulle was kleiner as verwag / as op die fotos, maar dit was steeds groot genoeg vir die doel, baie netjies en gerieflik. Steeds baie goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbi W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Debbi W
Gesin met tieners

Average.

The room did not look like the room we booked online.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brett P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brett P
Gesin met klein kinders

Good for a stop-over.

Price a good reflection of the quality - noisy hallways make it difficult for those travelling with children. One room was smaller than what we expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan D
Enkelreisiger

Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs en veilig.

Verblyf was goed, vriendelike ontvangs en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corné R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné R

Netjies & gerieflike oornagverblyf.

Baie netjies en skoon. Heeltemal voldoende vir oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzelle S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marzelle S
Gesin met tieners

Vinnige oornag bestemming.

Gerieflike oornag bestemming. Skoon kamers met lugversorging. Netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia G
Gesin met klein kinders

Rustig.

Het laat daar aangekom en vroeg vertrek. Die plek is baie netjies en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carike C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carike C

Aangenaam, gaaf.

Geen klagtes. Verblyf was sonder probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was waarde vir geld spandeer.

Ja, ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona E
Gesin met tieners

10/10.

Baie lekker. Gemaklike bed ook. Naby geleë ook aan Mediclinic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Annette T
Gesin met klein kinders

Dit wat jy sien of foto's en wat werklik kry, verskil.

Ligging is perfek. Ons het bespreek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Volgens foto's en beskrywing op die toep was daar 4 beddens. Ons het slegs ń dubbelbed en 1 enkelbed gehad. Hulle het wel ń matras in die vertrek gesit. Die matras se lakens was bitter vuil. Ons het dit eers laat die aand gesien en kon nie vra vir ander beddegoed nie. Dit is nie waarvoor ons betaal het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelanie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie L
Gesin met tieners

Gemaklike en netjiese verblyf.

Ons verblyf by Oakwood Lodge was baie aangenaam. Baie gemaklike verblyf vir 'n familie van 4. Netjiese kamers en baie goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Alison R
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had requested a deluxe room for my parents and was given a very small room upstairs.

I even called and asked that my parents have an extra day on Thursday and that they be placed in the same room from Thursday. Not sure why, but that was not the case on arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oakwood Lodge se terugvoer

Good day

We do not move around online bookings. We will double-check this. Sorry for the trouble caused.

Oakwood Lodge
Denise C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise C
Saam met vriende

Veilig, netjies, vriendelike ontvangs.

Die kamers is ruim, met alle geriewe wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Genoeg parkeerspasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap in Bloemfontein.

Ons kies altyd vir Oakwood omdat ons weet ons kry goeie diens en lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricardo F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo F
Besigheidsreis

Skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.

Die plek was baie skoon en netjies en het alles gehad wat ek verwag het dit sou hê. Kan glad nie kla oor enige iets nie, maar kan 'n voorstel maak om te verbeter. In die hoofgebou sou ek goed soos 'n loopmat, portrette ens. opsit om die klank te absorbeer. Wanneer mens op die boonste verdieping in die gang loop, weergalm die klank redelik baie. Anders as dit, geen klagtes of voorstelle nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Die eenhied is skoon en netjies. Die klerekas kan wel opgeknap word. Die basiese eetgerei sou waardeer word, aangesien daar 'n mikrogolf is. Dié is net positiewe kritiek om Oakwood Lodge nog beter te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F
Gesin met tieners

Vriendelike diens, netjies.

Pragtige plek, baie veilig, en alles was baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darron F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Darron F
Gesin met tieners

Not a good experience at all.

Unfriendly reception. Room overlooked an untidy laundry with rowdy staff. Would not recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E

Stylvol.

Baie skoon en netjies, sentraal geleë naby skole en universiteit. Lekker restaurante binne stapafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariet C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet C

Baie goed geleė.

Lekker sentraal as jy dokters moet besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a really good stay.

The accommodation was clean neat, and the staff were professional and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melani S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani S
Saam met eggenoot / lewensmaat

DIt was aangenaam. Die persoon wat ons ontvang het, was baie vriendelik en behulpsaam.

Al het ons laterig daar aangekom, was die persoon wat ons ontvang het vriendelik en behulpsaam. Die kamers was mooi skoon en die beddens was baie gerieflik. Dit was ook rustig daar, ons kon lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melani S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heel aangenaam, skoon en gerieflik.

Met ons aankoms 20:00 die aand, was die persoon wat ons ontvang het baie vriendelik en behulpsaam. Hy het alles veduidelik en ons dadelik laat tuis voel. Die kamer was mooi skoon en netjies en die bed was so gemaklik dat mens nie wou opstaan nie. Baie dankie vir julle vriendelikheid. Ons sal beslis weer daar kom oornag en dit aan ons vriende en familie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene L
Gesin met tieners

Goed, geen probleem.

Heerlik geslaap en ontbyt geëet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie D
Gesin met tieners

Vriendelike diens, uitstekende verblyf.

Ek kan beslis Oakwood Lodge vir verblyf in Bloemfontein aanbeveel. Hulle bied uitstekende verblyf en is mooi sentraal geleë en het ook baie vriendelike en behulpsame personeel. Ontbyt was uitstekend. Lekker naby al die skole en winkelsentrums. Gratis WiFi help ook baie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oakwood Lodge se terugvoer

Dankie Stephanie, dit was baie lekker om julle hier te hê en hoop ons sien julle gou weer. Groete. Quintin

Oakwood Lodge
Jahn-marie M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jahn-marie M
Gesin met tieners

Oornag.

Oornag gebly en het alles gehad wat ons benodig het. Die ligging is fantasties. Baie naby aan Mimosa Mall en Mediclinic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Gesin met tieners

Baie aangenaam!

Veilige, netjiese plek wat lekker naby die hospitaal is. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornag.

Lekker oornag, skoon, vriendlike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie J
Gesin met tieners

Vriendelike diens, silwerskoon en netjies.

Oakwood Lodge bied regte waarde vir geld vir daai halfpad oorslaap sonder om die beursie te breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gastehuis.

Hierdie was die derde keer wat ons by Oakwood Lodge gebly het en hulle diens, verblyf en ligging is uitstekend. Beveel hulle beslis aan vir verblyf in Westedene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sinria W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sinria W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Ruim kamers. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter F
Gesin met klein kinders

Kan verbeter.

Daar is 'n paar klein goedjies wat ons gepla het, maar die mense is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Ou handdoeke. Ons kamer se aircon remote was weg. Daar word geadverteer dat daar 24 uur reception is. Een oggend 03:00 het 'n kar vir 30 min voor die hek gestaan en toet voor hy moed opgegee het. Geen speelplek vir kinders nie. Muf teen badkamerplafon. Geen hangers in kas nie. Sentrale ligging. Veilige parkering. Kamers is skoon en netjies. Klere se wasgoeddiens word aangebied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanne H
Gesin met tieners

Ruim en baie stil omgewing.

Oud, maar skoon. Kamers kan dalk doen met borde en eetgerei, want waaruit en waarmee moet mens eet as jy jou kos klaar in die mikrogolf warm gemaak het?

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker veilig gebly.

Ruim, gerieflik en parkering veilig reg by slaapkamer. Die enigste negatiewe terugvoer is dat die handdoeke baie oud was en hier en daar klein gaatjies in het en plastiese teelepels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hans T
Besigheidsreis

Ons het 2 kamers bespreek, het Donderdagmiddag so 6:30 pm ingeklok, moes lank buite in straat staan om te toeter om te laat weet ons is daar, met nog 'n voertuig wat wag.

Ons het uitgeklim heen-en-weer voor in die straat gestap en gewaai, uiteindelik het iemand in ontvangs ons gesien. Was maar onvriendelik met die registrasieproses. Altwee kamers se DSTV het nie gewerk nie, een kamer se lugreëling hey nie gewerk nie, ons is toe na 'n ander kamer geskuif.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannon S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon S
Enkelreisiger

Comfortable.

The employees are very helpful and kind. They do extra effort with small things and take pride in the lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise E
Gesin met tieners

Baie goeie diens.

Kamer is perfek, ons was daar vir 4 aande, en hul het elke dag kom skoon maak, vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B
Enkelreisiger

Ek het baie lekker gebly. Pragtig en ruim.

Goeie ontvangs, maar ontbyt is nie geoffer nie en in die kamer was 1 rooibos, 1 Ceylon en 2 koffiesakkies met 2 Ellis Brown sakkies. In die bittere koue sou ek verkies het om meer as een warm koppie tee of koffie te drink, maar kon nie. Het vir vars melk gevra en dame het vir my gegee. Sou gehou het van 'n helder lig by spieël by voordeur, te donker in die hoekie. Baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagtuiste met goeie ruimte.

Personeel vriendelik, hulpvaardig. Netjies en redelik sentraal geleë. Goeie parkeerplek met genoeg ruimte vir 'n sleepwa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie D

Professioneel.

Die ontvangs was vinnig en professioneel. Die kamer was elke dag skoongemaak. Ons was met rus gelaat ─ glad nie gesteur deur die bestuur van die gastehuis nie. Daar was geen ander oproerige gaste nie. Die gastehuis word professioneel bedryf met verskeie mense in diens en is naby al die muurbalbane waar my dogter die naweek muurbal gespeel het. Loopafstand vanaf St. Michaels-skool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oakwood Lodge se terugvoer

Dankie Anne-Marie vir die terugvoer, ons waardeer dit.

Oakwood Lodge
Koketso M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koketso M
Saam met vriende

Amazing.

It was amazing, clean and the staff were friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ignus H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ignus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en skoon, net jammer kamer was nie reg in tyd nie.

Als verder perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Perfekte akkommodasie. So mooi en perfekte ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marga H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marga H
Gesin met tieners

Netjiese verblyf, sentraal geleë.

Te min handoeke vir aantal gaste. Toiletpapier moes ons voor vra. Daar was koffietafel met koffie, suiker, tee ens., maar ons moes ons eie melk bring, nie gewoond daaraan vir gastehuise nie. Ontbyt het ons versoek vir Saterdagoggend, maar dit was reeds vol. Ek sou voorstel dat hulle wegneem ontbyt sou aanbeveel, of ete in die kamer. (Net 'n voorstel, eerder as om mense weg te wys van die ontbyt tafel).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maricka H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maricka H
Enkelreisiger

Uitstekende ligging, heerlik stil, gerieflik en skoon.

Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alé S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alé S
Gesin met klein kinders

Netjies, puik diens, ideaal vir oornag.

Ons slaap gereeld op plekke oor en kan Oakwood beslis aanbeveel. Die diens was fantasties en ons is vinnig gehelp met enkele versoeke. Dis so skoon, jy kan van die vloere af eet. Dis boonop perfek geleë, en die hele bespreking en inklok- en uitklokproses het seepglad verloop. Dankie! Ons het heerlik oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surina M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina M
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en gemaklik.

Goeie diens, skoon en gemaklike kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank C
Gesin met tieners

Good value for money.

Clean and very helpful and they keep in contact with you as to when you will arrive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Micheal J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Micheal J
Gesin met klein kinders

Diens was baie goed. Die eenheid was baie skoon.

Die eenheid was skoon en netjies. Personeel is professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fernando J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando J
Gesin met tieners

Waarde vir geld sonder om goedkoop te voel.

Vanaf die bespreking tot die ekstra matras in die kamer was alles 'n plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon verblyf. Uitstekende ontvangs. Veilige gevoel. Heerlike pizza-restaurant net af in die straat.

Netjiese, skoon verblyf. Vriendelike ontvangs. Gevoel van veiligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco O
Enkelreisiger

Het verblyf naby hospitaal gesoek. Baie geskik.

Het verblyf gesoek naby hospitaal om tydens besoektye nie te ver te reis nie. Sentraal in stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en professioneel.

Ons was regtig verbaas met Oakwood Lodge se ligging, wat in 'n besigheidsarea geleë is, maar jy hoor geen geraas nie. Slaapgeriewe was uitstekend, ek wil net aanbeveel dat julle net 1 stel dunner kussings ook op die beddens sit. Die personeel is professioneel en vriendelik. Sal weer hier oornag as ons in Bloemfontein is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronnie M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oornagverblyf op terugkeer huis toe na vakansie.

Goeie waarde vir verblyf en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan G
Enkelreisiger

Uitstekend!

Uitstekende en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, baie skoon en ontbyt was baie lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maria T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly. Rustig.

Naby MediClinic hospitaal waar ons wou wees. Ontbyt redelik, kamers skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustige nagrus.

Daar was geen melk nie, daardie sakkies melkpoeier was nie goed nie. Net een koffiebeker in kamer. Kon nie vir my man koffie maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Netjies en skoon. Net jammer dat ander gaste soms lawaai. Maar ek blameer nie die gastehuis nie.

Lekker om om te bly. Naby al die nodige besighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette H
Besigheidsreis

Dit is bekostigbaar vir sakereis en baie sentraal.

Die lodge is in 'n goeie area naby restaurant en winkelsentrum. Personeel is vriendelik ek het net 'n ekstra rekening gekry vir etes, ontbyt waarvoor ek gedink het ek het betaal, maar kamers skoon netjies en die lodge word goed onderhou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorathy V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorathy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het regtig 'n veilige, rustige, verwelkome verblyf geniet.

Personeel vinnig. Kamers baie netjies. Veilige parkering vir motors. Netjiese badkamer met heerlike warm water. Beddegoed skoon en warm. Geen onnodige geraas nie. Naby hospitale.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carien V
Saam met vriende

Presies waarna ons gesoek het!

Vriendelike personeel en Oakwood Lodge is werklik mooi. Sal net aanbeveel vir nog 'n kombers of 2 gedurende die koue Bloemfonteinnagte en miskien 'n liggie by ingeboude tafeltjie vir grimering ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Tee en koffiegeriewe onvoldoende, benodig aandag. Ketel te laag geplaas. 1 teesakkie, geen melk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustig met vriendelik personeel.

Plek is baie netjies, vriendelike personeel en baie rustig. Ek beveel die plek aan vir enige een wat wil oornag in Bloem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette D
Saam met vriende

Netjiese, ruim kamers.

Sal vir seker weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carin J
Saam met vriende

Lekker gebly.

Dit sal baat om aandag te gee aan die netheid van die klein agterplasie - blare opvee en stoele skoonmaak. Laat 'n nota in die kombuisie om gaste te herinner dat daar 2-plaatstofies op aanvraag beskikbaar is. Die negatiewe 2015 resensies is glad nie meer van toepassing nie; die fasiliteite is netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike & Denise T - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mike & Denise T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were impressed.

Could have had coffee/tea/sugar in the room and perhaps a bigger rug/carpet for the cold floor. We thought it was a bed a breakfast booking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sampie E - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Sampie E
Besigheidsreis

Ons moes van kamer verskuif.

Ons was eers in die wittebrood-suite, maar toe vra ons vir 'n ander kamer en kry toe 'n heelwat kleiner kamer. Die stort was vol alge. Daar was geen spieël om in te kyk terwyl jy jou hare kam nie. Daar was geen rak in die badkamer nie. Alles was donker, stowwerig en vaal. Die gordyne het oud gelyk, was stowwerig en het nie ordentlik op die vensters gepas nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay.

Good service and very comfortable rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R748
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R748
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R748
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Steynlaan 61, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56aed6a64db1101f3d9cb9a3736de5eef5336773bb5ac1bba28c77af3f8b2f5433658fae4c22247039e01940e14db36de4a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R748 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 61 Presidentsteyn Avenue Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.105102379919 26.207332536578