Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No 1 Dicks Street Apartment

No 1 Dicks Street Apartment - Eenheid A
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

No 1 Dicks Street Apartment is 'n moderne selfsorgwoonstel in die middel van Howick wat die poort van die Midlands Meander is. Dit is ideaal vir 'n klein gesin. Die ruim eenslaapkamereenheid het 'n stylvolle koninggrootte-bed en 'n stapelbed. Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, basiese breekware en eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea met lugversorging en 'n lessenaar. Die leefarea is stylvol en het gemaklike rusbanke en 'n TV. WiFi is regdeur die huis beskikbaar. Skuifdeure lei van die leefarea na 'n privaat buitestoep met 'n lieflike braai-area, pizza-oond en stoepmeubels.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in die eenheid.
Daar is 'n haarsalon, koffiewinkel en restaurant op die perseel en dis daagliks van 08:00 tot 17:00 oop.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Troeteldiere word nie op die meubels of linne toegelaat nie.
Die eenhede word nie oor naweke skoongemaak nie.
Stiltetye is tussen 22:00 en 08:00.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid B - No. 1 Dicks Street apartments
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie moderne woonstel is sentraal geleë in die hartjie van die Midlands-meander. Eenheid B het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad, stort en toilet. Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, broodrooster, mikrogolf, yskas en ketel toegerus. Die eenheid het ook 'n pizza-oond en gaste kan die slim-TV en gratis WiFi gebruik. Gaste het ook toegang tot 'n sitarea, asook 'n buite-sitarea met stoepmeubels en braaigeriewe. Hierdie eenheid is binne stapafstand van die middedorp, koffiewinkels, restaurante en petrolstasies.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode in die eenheid.
Daar is 'n haarsalon, koffiewinkel en restaurant op die perseel en dis daagliks van 08:00 tot 17:00 oop.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.
Troeteldiere word nie op die meubels of linne toegelaat nie.
Die eenhede word nie oor naweke skoongemaak nie.
Stiltetye is tussen 22:00 en 08:00.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dicks-straat 1, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA267c959a06a8b64d95d294a899a6fd38f285415424e09f8e026b7af779692b9dccf28ca7b57145cac4f9720540c3e4840dd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 1 Dicks Street Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.4830333 30.2301461
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem