Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No 1 Avignon

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg en handdoeke word voorsien.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

‘n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 word in kontant met aankoms gehef. Dié bedrag sal op die uitklokdatum ná inspeksie terugbetaal word.
Bring asb. eie strandhanddoeke saam.
'n Covid-19-skoonmaakfooi van R350 word gehef.
Bring asb. eie dekodeerder en slimkaart saam. Let asb. daarop dat die DStv-skottel nie Explora-dekodeerders kan akkommodeer nie.
Die eenheid word 2 keer per week tydens langer verblyf skoongemaak.
As gaste wil hê die skottelgoed moet gewas word, beddens moet opgemaak word of die eenheid moet meer gereeld skoongemaak word, kan dit teen ‘n ekstra koste gereël word.
Klein, vriendelike troeteldiere met goeie maniere word toegelaat, maar eienaars moet seker maak dat hul troeteldiere nie ander gaste pla nie en dat hulle alles wat die diere benodig sal saambring. Gaste word ook versoek om hul diere se gemors skoon te maak.
Enige breekskade word apart gehef.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crownweg 5, Uvongo, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUXSS9dglZBPfQWUT1gy3LZbnW0jvCJWyzUsH42OvFFBdLpB6T8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 5 Crown Road Uvongo 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.823811946714 30.403187870979
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem