Nirvana
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Landastraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R490 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nirvana is in Struisbaai, net 1 km vanaf die rotsagtige strand, en bied gerieflike verblyf aan 2 gaste.
Die kamer het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die kamer het ook twee gemakstoele, 'n yskassie, gedistilleerde water, WiFi, en dit lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele. Let asb. op dat die kamer nie 'n TV het nie.
Parkeerplek is beskikbaar. Nirvana is 'n rookvrye instansie.
Nirvana is 2 km vanaf 'n rits winkels en restaurante en 3 km vanaf die hoofstrand waar gaste kan visvang, kajak, branderplankry en sweefski. Gaste kan ook na die pylsterte by die hawe kyk en in seisoen walviskyk tussen Julie en Augustus. Gaste kan die 4 km na L'Agulhas ry om die Quoin Point-vuurtoring of die Kaap Agulhas Vuurtoringmuseum te besoek. Gaste kan ook die verskeie staproetes soos Spookdraai of Rasperpunt gaan verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Nirvana sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sakkie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Jaar gelys 2
Ligging
- Landastraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Nirvana het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Landastraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18