Nietgedacht Farm Stay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nietgedacht-plaas, Langs die R384, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Nietgedacht Farm Stay bied selfsorgverblyf op 'n werkende Karooplaas en is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n oornagverblyf of 'n plaaswegbreek in die Karoo.
Dié verblyf beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, induksiestoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eenheid het nie 'n TV nie. Daar is 'n groot braai-area buite. Gaste kan die natuur, sonsondergange en die sterre in die aande geniet. Hout kan op versoek gereël word.
Die plaas bied verskeie koppies om te klim en voetpaadjies om te volg, asook 'n verskeidenheid voëls wat gesien kan word en geleenthede vir fietsry. Gaste kan in die plaasdam afkoel.
Slaapplek
’n Bespreking by Nietgedacht Farm Stay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sunel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Jaar gelys 7
Ligging
- Nietgedacht-plaas, Langs die R384, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Gaste dink Nietgedacht Farm Stay het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Britstown Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nietgedacht-plaas, Langs die R384, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom