Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ndzhaka Tented Camp

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 14 resensies vir Ndzhaka Tented Camp
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Heidi R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Heidi R
Gesin met tieners

Lovely location but camp is in serious need of renovation.

It is a very lovely location but people should be aware that the camp is quite run down (e.g. the toilet are very old and stained; cheap rubber-backed sheets are used on the beds, sheets which are no longer used by the hospitality industry and which cause excessive perspiration). The staff are friendly but do no more than they absolutely have to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik ligging maar nie lekker opset nie.

Ek sal begin met die positiewe: Die ligging van die kamp is regtig volmaak. Ons was gelukkig om olifante en leeus te sien, so dit was 'n hoogtepunt. 'n Kaart sal handig wees. Die dinge wat gepla het: Die tent het 'n pragtige glasdeur met 'n oop uitsig op die braai-area. Daar was geen gordyne wat ons kon toemaak nie en die ander gaste het hul flitse in ons kamer geblink. Dit was 'n bietjie van 'n oorlas en ons het gevoel asof ons geen privaatheid in ons slaapkamer het nie. Die opstel van die braai-area en gemeenskaplike kombuis: Die kombuis is baie goed toegerus met eetgerei en dit kan baie lekker wees. Maar met ons aankoms het 'n ander groep gaste reeds die hele kombuis vir hulself geneem. Ons het nêrens gehad om ons goed te sit nie, die yskas en vrieskas was vol van hul goed en selfs hul klere was in die rakke in die kombuis. Hulle het eenvoudig die hele plek vir hulself gevat. Beide nagte wat ons daar was, het hulle vuur gemaak en het dit vir hulself gehou vir die hele aand. Ons was twee ander paartjies wat nie toegang tot die braai-area gehad het nie. Ek kon vir die twee aande nie my vleis braai nie. Dit was 'n groot teleurstelling en daar was nêrens waar ek 'n vuur kon aansteek en braai nie. Dit mag dalk 'n goeie idee wees om vyf klein braaiers in die gebied te voorsien sodat almal ten minste kan kosmaak. Die rooster, tafels en meubels is oor die muur en geroes. Dit was 'n slegte verrassing om uit te vind wat ons kamers nie gediens is nie. Die asblik is nie eers leeggemaak nie. Die grootste teleurstelling was die geraas van die ander gaste, maar ongelukkig ook baie hard vanaf die kamp. Sondagaand, in plaas van die geluid van hiënas en leeus, het ons geluister na die harde musiek en gepraat (byna skree) van die werkers. Op Dinsdagoggend wou ons ontbyt maak maar weer was ek nie in staat is om die kombuis te gebruik nie, want dit was in 'n haglike toestand gelaat deur die ander gaste. Ek het die kamp verlaat en huis toe gegaan sonder om te eet vir twee etes. Die kombuis is nie skoongemaak nie en dit was reeds 6:30. Dit mag dalk 'n goeie idee wees om die personeel om 'n bietjie vroeër begin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Gesin met tieners

Fantasties.

Groot 5 gesien in twee dae, wildrit 'n moet, tentbehuising heerlik, lekker saam kuier geleentheid. Boservaring soos min!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend. Die beste plek in die natuur.

Die plek het ons verwagtinge oortref. Die rustigheid en diere se geluide in die nag, laat 'n mens tuis voel. Die atmosfeer is asemrowend. Die personeel het ons op die hande gedra. 'n Groot 10 uit 10 vir Prins. Hy het die hele trippie vir ons die moeite werd gemaak. Hierdie plekkie gaan ons definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great wilderness.

Manyeleti Game Farm is a great place to see the big 5 and many others. Ndzhaka is a very comfortable camp with lots of wildlife roaming about. It is neat and tidy and has great people looking after the place. Only negative is that the camp itself needs an upgrade and some TLC. I will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis O - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis O
Saam met vriende

Bos-luuks!

Vir ons was dit besonders! Gaan self, ervaar die bos, voëls en wild!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, rustig en deur en deur die moeite werd.

Sterk aanbeveelbaar. Ek sal beslis weer teruggaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker en rustig.

Kan dalk ekstra braaiers aanskaf asook muskietnette in die tente.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ndzhaka Tented Camp se terugvoer

Dear Annelien,
We are glad that you enjoyed your stay.
Thanks very much for your suggestions. We will look into the situation of the missing braai grids and possibility of mosquito nets.
Kind Regards,
Lynn

Ndzhaka Tented Camp
Jedidiah K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jedidiah K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n onvergeetlike, opwindende en vol afwagtende belewenis, 'n absolute moet vir ernstige natuurliefhebbers.

Ons was heerlik verras oor Ndzhaka tented camp. Die gevoel van opwinding en afwagting gaan nooit weg nie aangesien daar geen heining om die kamp is nie. Die olifante loop so 50 m ver verby die kamp. Ek sal die kampplek tog as veilig genoeg beskou alhoewel mens nooit jou waaksaamheid moet verslap nie. Die "Prins van Ndzhaka " se diens en belangstelling was puik. Selfs die skoonmaak personeel was altyd baie vriendelik. Ek sal tog aanbeveel dat daar 'n kaart van Manyeleti Wildreservaat beskikbaar is met aankoms sowel as 'n effense aanduiding van wat die kamp en Manyeleti Wildreservaat se reëls is. Met aankoms was nét die skoonmaak personeel daar om ons te ontvang, maar ons het géén idee gehad van wat die reëls is nie. Omdat Ndzhaka in 'n privaat reservaat geleë is het ons nie geweet tot hoe laat ons mag rondry nie. Die hoofkamp van Manyeleti Wildreservaat waarin Ndzhaka tented camp geleë is se diens was uiters swak en onprofessioneel. Ons kon wel 'n kaart van die omgewing daar bekom maar dié was van so swak gehalte gedruk dat mens glad nie kan uitmaak wat daarop geskryf staan nie. Die paaie in Manyeleti Wildreservaat is goed alhoewel daar géén aanduidings of name vir die afdraaipaadjies is nie en mens kan maklik verdwaal. Ten spyte van die toestand van Manyeleti Wildreservaat was ons verblyf by Ndzhaka tented camp onvergeetlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike ervaring waar dit voel of jy deel is en word met die natuur.

Die plek is netjies en skoon, hoewel daar wel bietjie meer gedoen kan word om die plek in stand te hou. Die houtdek en vloere in die tente, kombuis en leefarea lyk en voel baie verwaarloos. Die beddens, beddegoed en handdoeke was nuut en van baie goeie kwaliteit, sodat mens darem besef het jy is nie daar vir die luuksheid nie, maar die ervaring om in 'n onomheinde kamp te slaap (wat jy nie sommer in Suid Afrika kry nie). Jy vind dit moeilik om saans te wil gaan slaap, want jy kan nie ophou om by die kampvuur sit en na al die ongelooflike naggeluide te luister en te wonder watse wild jy volgende gaan gewaar in en om die kamp nie. Ons was een oggend vroeg wakker gemaak deur 'n trop olifante wat langs die tent kom wei het en later ons verstom aan 'n trop buffels wat tussen deur die tente verby geloop het. Jy bly letterlik tussen die wild. Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Begeleide wildritte word streng aanbeveel aangesien die toergidse jou tot by die diere neem, wat normaalweg nie moontlik is met jou eie voertuie nie. Dit is die moeite werd om self ook deur die natuurreservaat te ry en het baie wild (onder andere 'n trop van 8 leeus) gewaar. Dit is een van daardie klein onontdekte skatkiste in die wêreld en ons kan nie wag om weer terug te keer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker rustig.

Die naaste winkel is redelik ver so onthou om muskietafweermiddel, genoeg hout, ys en drink- en eetgoed saam te bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naas L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naas L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal graag weer in Ndzhaka wil bly, maar dan sal ek van hulle begeleide toere gebruik maak. Hulle rigtingaanwysings bestaan nie.

Dit is 'n baie lekker plek om te ontspan. Die kombuis is toegerus met twee gas-vries/yskaste en drie gasbranders. Toe ons daar was was daar net een ander paartjie daar gewees . Ek glo die fasiliteite sal nie genoeg wees as daar 4 of meer paartjies daar bly nie en allermins as die kamp vol bespreek is. Daar was genoeg potte, messe, vurke, borde, ens. om in ons behoeftes te voorsien, maar ek dink besoekers moet gewaarsku word om hulle eie beligting te voorsien in die tente en om die braaivuur. Ons het gelukkig 'n flits gehad, maar 'n mens moet maar eerder 'n lamp of twee saamneem. Die diens was goed, die personeel vriendelik en behulpsaam maar het lae profiel gehandhaaf. Daar was darem lanterns wat die paadjies na die tente verlig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurjen S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurjen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi. Jammer die dam was opgedroog.

Verblyf baie rustig. Wildbesigtigingstrip was baie aangenaam. Personeel baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Belewenis.

In die bos! Baie lekker geslaap, baie skoon en netjies. Staf is vriendelik, behalwe vir die sekuriteit by die hoofingang van die hek. Sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ndzhaka Tented Camp se terugvoer

Liewe Monique
Baie dankie dat julle by ons kom kuier het en ons is bly dat julle dit geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer by Ndzhaka te verwelkom.
Groete
Lynn

Ndzhaka Tented Camp
Vanaf
R7 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R7 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R7 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ndzhaka Camp-weg, Manyeleti Wildreservaat, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkMjAxN2U3LWEzZTgtNGFjZC04NmVkLTYxZmI3ZjIxOWViOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 600 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Ndzhaka Camp Road Manyeleti Game Reserve 1360 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -24.596666666667 31.473611111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem