Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nature's Loft

Selfsorg
Luukse Tent
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Luukse Tent is op 'n ou sandsteenmyn geleë. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak sowel as 'n buitestort. Daar is ook 'n kombuisie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg Maaltye is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Huisreëls

Die verblyf is totaal en al onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en ontspring dus beurtkrag. Skakel asb. ligte af.
Die perseel het septiese tenke - die toilet kan nie as ’n vullisdrom gebruik word nie, vullisdromme word voorsien.
Geen oop vure word buite die algemene area toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fern Loft
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Fern Loft is op 'n ou sandsteenmyn geleë en het 'n uitsig oor oop ruimtes. Hierdie Europese-styl houthuisie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n ekstra koningingrootte-bed, Egiptiese katoenlinne, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n kaggel, slim-TV, asook 'n kombuisie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is omsetters en sonkrag, so gaste sal nie deur kragonderbrekings geraak word nie, en daar is ook ’n boorgat. Dit is tussen Blue Heron Loft en Tinten se tent geleë en is ideaal vir paartjies of groepe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Maaltye is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Huisreëls

Die verblyf is totaal en al onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en ontspring dus beurtkrag. Skakel asb. ligte af.
Die perseel het septiese tenke - die toilet kan nie as ’n vullisdrom gebruik word nie, vullisdromme word voorsien.
Geen oop vure word buite die algemene area toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blue Heron Loft
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Blue Heron Loft op 'n ou sandsteenmyn. Hierdie Europese-styl houthuisie het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed of twee enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n kaggel, slim-TV, 'n kombuisie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is omsetters en sonkrag, so gaste sal nie deur kragonderbrekings geraak word nie, en daar i sook 'n boorgat. Dit is langs Fern Loft geleë en is ideaal vir paartjies of groepe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Maaltye is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Huisreëls

Die verblyf is totaal en al onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en ontspring dus beurtkrag. Skakel asb. ligte af.
Die perseel het septiese tenke - die toilet kan nie as ’n vullisdrom gebruik word nie, vullisdromme word voorsien.
Geen oop vure word buite die algemene area toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sunflower Loft
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Sunflower Loft het 'n opelug Carbo3-houtvuur-warmbad op 'n ou sandsteenmyn. Dié Europese-styl houthuisie het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n kaggel, slim-TV, 'n kombuisie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die privaat Carbo3-houtvuur-warmbad is tussen rotse geleë met 'n uitsig oor die Malutiberge. Handdoeke en japonne word voorsien. Daar is omsetters en sonkrag, so gaste sal nie deur kragonderbrekings geraak word nie, en daar is ook ’n boorgat.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Maaltye is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Huisreëls

Die verblyf is totaal en al onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en ontspring dus beurtkrag. Skakel asb. ligte af.
Die perseel het septiese tenke - die toilet kan nie as ’n vullisdrom gebruik word nie, vullisdromme word voorsien.
Geen oop vure word buite die algemene area toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 10, Strydom Kleinhoewe, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c58d02acc228f4e71f0f6ced64aaa78f615e9a5bba7aa55e8e79e60a9aafa4215f3dfac54795d62b61639920ae644617525?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Plot 10, Strydom Small Holdings Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.632187248358 28.225317751126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem