Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mulberry Grove Farmstay

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere en is 50 m van die kothuis af.
A.g.v. die skape op die plaas word slegs klein hondjies toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Vodacom-opvangs is onstabliel maar MTN-opvangs is goed.
Let asseblief dat daar 'n grondpad van 4 km lank na die verblyf lei en dat dit vir alle voertuie geskik is. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulberry Grove Plaas, Langs die N10, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcEwVp3ORIL8cb0Nk7qTj90XeG7G1ajyUZjqmBwrxkQSQtYyCmB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 17 5 1 5 Mulberry Grove Farm Off the N10 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.92002696174 25.386099189508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem