Mountain View Room
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Kortstraat 405, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mountain View Room is op die eienaar se perseel in die prentjiemooi kusdorp Pringlebaai. Die dorp skuil aan die voet van die Hangklipberg en vorm deel van die Kogelberg Biosfeerreservaat en spog met wit sandstrande en 'n oorvloed fauna en flora.
Dié oopplan-slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste en is langsaan die hoofhuis en het 'n aparte ingang en 'n klein, omheinde tuin wat geskik is vir klein- tot mediumgrootte honde.
Die kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die tweeplaatgasstoof en opwasbak is buite en kan dus 'n bietjie ongemaklik wees as dit koud is of die wind waai.
Besoekers aan Pringlebaai kan verskeie doendinge geniet, soos swem, watersport, snorkel by die verskeie rotspoele en duik. Die Brodie Link en Hangklip-staproetes is ook nie ver van die verblyf af nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Mountain View Room sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Jaar gelys 5
Ligging
- Kortstraat 405, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Mountain View Room het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Kortstraat 405, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18