Mountain View Room
16 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Klein honde is welkom, maar word nie op die beddens of linne toegelaat nie.
Was asb. die skottelgoed en plaas dit in die kombuisie.
Los die handdoeke op die relings in die badkamer.
Voorkom brande deur die deksel op die braaidrom te plaas.
Vullissakke kan in die groot groen drom geplaas word.
As gaste 'n vuvuzela hoor, is daar bobbejane in die area.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Kortstraat 405, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18