Mountain View Holiday Home
Beskrywing
Hierdie vakansiehuis is 'n lieflike, groot vakansiehuis met 3 slaapkamers. Die huis het 'n groot, volledig toegeruste kombuis, groot leefkamer en 'n braai-area buite. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede badkamer met 'n bas, wasbak en 'n toilet word gedeel. Die huis is in Graskop en het lieflike uitsigte uit die tuin. Dit is ideaal vir gesinne wat die Panorama-roete wil verken.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstelletjie is ideaal vir paartjies en klein gesinne wat sakpasverblyf soek terwyl hulle die Panoramaroete verken. Dit het 'n privaat tuin en is in 'n straat met 'n pragtige uitsig geleë. 'n Mens kan lekker gaan voetslaan of net die sonsondergang oor die berge bewonder. Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en enkelbed, en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n leefarea en 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Lange-straat 83, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom