Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Everest Guest Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Arendskop
Selfsorg
Tarentaal
Selfsorg
Witkruisarend
Selfsorg
Lechwe
Selfsorg
Gemsbok
Selfsorg
Rooibok
Selfsorg
Volstruis
Selfsorg
Renoster
Selfsorg
Zebra
Selfsorg
Mount Everest
Selfsorg
Huisreëls

Geen kos is op die plaas beskikbaar nie. Alle linne en handdoeke word voorsien, asook toiletpapier en skottelgoedseep.

Rook in die eenhede is streng verbode en 'n boete sal gehef word indien gaste in die chalet rook.

Vure moet slegs in die aangewese braai-area gemaak word en slegs as die weer (wind) dit toelaat.

Weens moontlike hoë windsnelhede, moet gaste asb. nie handdoeke, breekware of enigiets buite sonder toesig los nie.

Maak asb. seker dat braaivleisvure dood is voor julle gaan slaap.

Geen sigaretstompies of enige rommel mag op die plaas weggegooi word nie, behalwe in die asbakkies en dromme wat voorsien word by elke chalet.

’n Spoedbeperking van 30km/h geld op die plaas weens wild wat vrylik rondloop.

Maak asb. seker dat alle vensters en deure toe is voordat julle uitgaan.

TV's word voorsien, maar gaste benodig hul eie intekenbesonderhede.

Elke chalet het bied gratis, stadige WiFi, maar koepons vir vinnige WiFi is te koop.

Rapporteer asb. enige foute of skade (bv. ligte wat nie werk nie).

Gaste is welkom om die plaas te voet of per voertuig te verken en wild te kyk.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59ebb827cacb02f7df85b409e3371e26cef10e88169000e9903b75340cdc8179de10133eede43238033064a8d29f21e51ddc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Mount Everest Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.165358254209 29.181688024273
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem