Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Everest Guest Farm

Lechwe
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is baie populêr onder avontuurlustige reisigers en dit bied 'n panoramiese uitsig oor die vlaktes van die Vrystaat. Hierdie eenheid is langs Gemsbok en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het 'n dubbelbed op die onderste verdieping en 2 enkelbeddens op die boonste verdieping. Daar is 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n knus sitarea met 'n slim-TV. Daar is 'n gemeenskaplike lapa met gemaklike rusbanke, 'n slim-TV, 'n veerpyltjiebord en pooltafel. Die braai-area word tussen Lechwe, Gemsbok, Rooibok en Volstruis gedeel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kos is op die plaas beskikbaar nie. Alle linne en handdoeke word voorsien, asook toiletpapier en skottelgoedseep.

Rook in die eenhede is streng verbode en 'n boete sal gehef word indien gaste in die chalet rook.

Vure moet slegs in die aangewese braai-area gemaak word en slegs as die weer (wind) dit toelaat.

Weens moontlike hoë windsnelhede, moet gaste asb. nie handdoeke, breekware of enigiets buite sonder toesig los nie.

Maak asb. seker dat braaivleisvure dood is voor julle gaan slaap.

Geen sigaretstompies of enige rommel mag op die plaas weggegooi word nie, behalwe in die asbakkies en dromme wat voorsien word by elke chalet.

’n Spoedbeperking van 30km/h geld op die plaas weens wild wat vrylik rondloop.

Maak asb. seker dat alle vensters en deure toe is voordat julle uitgaan.

TV's word voorsien, maar gaste benodig hul eie intekenbesonderhede.

Elke chalet het bied gratis, stadige WiFi, maar koepons vir vinnige WiFi is te koop.

Rapporteer asb. enige foute of skade (bv. ligte wat nie werk nie).

Gaste is welkom om die plaas te voet of per voertuig te verken en wild te kyk.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gemsbok
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is baie populêr onder avontuurlustige reisigers en dit bied 'n panoramiese uitsig oor die vlaktes van die Vrystaat. Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en dit het 'n dubbelbed op die onderste verdieping en 2 enkelbeddens op die boonste verdieping. Daar is 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n knus sitarea met 'n slim-TV. Daar is 'n gemeenskaplike lapa met gemaklike rusbanke, 'n slim-TV, 'n veerpyltjiebord en pooltafel. Die braai-area word tussen Lechwe, Gemsbok, Rooibok en Volstruis gedeel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Rooibok

Volstruis

Zebra
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is 'n bekoorlike rondavel met 'n rietdak en dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike banke en 'n TV. Daar is gratis WiFi. Die stoep bied 'n uitsig oor die plaas, wild en die Vrystaat se landskap en 'n uitsig op die berge en rotsformasies agter die kothuis. Daar is onderdakparkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kos is op die plaas beskikbaar nie. Alle linne en handdoeke word voorsien, asook toiletpapier en skottelgoedseep.

Rook in die eenhede is streng verbode en 'n boete sal gehef word indien gaste in die chalet rook.

Vure moet slegs in die aangewese braai-area gemaak word en slegs as die weer (wind) dit toelaat.

Weens moontlike hoë windsnelhede, moet gaste asb. nie handdoeke, breekware of enigiets buite sonder toesig los nie.

Maak asb. seker dat braaivleisvure dood is voor julle gaan slaap.

Geen sigaretstompies of enige rommel mag op die plaas weggegooi word nie, behalwe in die asbakkies en dromme wat voorsien word by elke chalet.

’n Spoedbeperking van 30km/h geld op die plaas weens wild wat vrylik rondloop.

Maak asb. seker dat alle vensters en deure toe is voordat julle uitgaan.

TV's word voorsien, maar gaste benodig hul eie intekenbesonderhede.

Elke chalet het bied gratis, stadige WiFi, maar koepons vir vinnige WiFi is te koop.

Rapporteer asb. enige foute of skade (bv. ligte wat nie werk nie).

Gaste is welkom om die plaas te voet of per voertuig te verken en wild te kyk.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Renoster
Vanaf
Vanaf R3 000
per eenheid
  • Plek vir 12 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is 'n ruim gesinshuis met slaapplek vir 12 gaste. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die 2 ander slaapkamers is op die grondverdieping en het 2 enkelbeddens elk. Hierdie gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die boonste slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in en 'n en-suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerys. Daar is 'n eetkamertafel met stoele waarom 8 mense kan sit. Die sitarea het gemaklike banke met 'n slim TV. Daar is gratis WiFi. Die eenheid het 'n stoep met tafels en stoele, asook 'n buitebraai, sowel as 'n onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kos is op die plaas beskikbaar nie. Alle linne en handdoeke word voorsien, asook toiletpapier en skottelgoedseep.

Rook in die eenhede is streng verbode en 'n boete sal gehef word indien gaste in die chalet rook.

Vure moet slegs in die aangewese braai-area gemaak word en slegs as die weer (wind) dit toelaat.

Weens moontlike hoë windsnelhede, moet gaste asb. nie handdoeke, breekware of enigiets buite sonder toesig los nie.

Maak asb. seker dat braaivleisvure dood is voor julle gaan slaap.

Geen sigaretstompies of enige rommel mag op die plaas weggegooi word nie, behalwe in die asbakkies en dromme wat voorsien word by elke chalet.

’n Spoedbeperking van 30km/h geld op die plaas weens wild wat vrylik rondloop.

Maak asb. seker dat alle vensters en deure toe is voordat julle uitgaan.

TV's word voorsien, maar gaste benodig hul eie intekenbesonderhede.

Elke chalet het bied gratis, stadige WiFi, maar koepons vir vinnige WiFi is te koop.

Rapporteer asb. enige foute of skade (bv. ligte wat nie werk nie).

Gaste is welkom om die plaas te voet of per voertuig te verken en wild te kyk.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tarentaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Tarentaal is 'n eko-houtkothuis. Die eenheid is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en sy geriewe sluit 'n gasstoof, gasgeiser en Wi-Fi in, maar dit het nie 'n TV, mikrogolf of broodrooster nie. Gaste word aangeraai om nie haardroërs of versteilers te gebruik nie. Trappe moet geklim word om die eenheid binne te gaan. Dit is 'n oopplan-vertrek, met net die badkamer wat apart is. Daar is 'n dubbelbed op die eerste verdieping en twee enkelbeddens op die solder wat slegs bereikbaar is deur met 'n leer op te klim. Hierdie hut is nie geskik vir baie jong kinders of mense wat nie fiks is nie. Vir die winter is daar ook 'n gasverwarmer en komberse. Tarentaal het 'n stoep wat fantastiese uitsigte aan 2 kante bied en 'n buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kos is op die plaas beskikbaar nie. Alle linne en handdoeke word voorsien, asook toiletpapier en skottelgoedseep.

Rook in die eenhede is streng verbode en 'n boete sal gehef word indien gaste in die chalet rook.

Vure moet slegs in die aangewese braai-area gemaak word en slegs as die weer (wind) dit toelaat.

Weens moontlike hoë windsnelhede, moet gaste asb. nie handdoeke, breekware of enigiets buite sonder toesig los nie.

Maak asb. seker dat braaivleisvure dood is voor julle gaan slaap.

Geen sigaretstompies of enige rommel mag op die plaas weggegooi word nie, behalwe in die asbakkies en dromme wat voorsien word by elke chalet.

’n Spoedbeperking van 30km/h geld op die plaas weens wild wat vrylik rondloop.

Maak asb. seker dat alle vensters en deure toe is voordat julle uitgaan.

TV's word voorsien, maar gaste benodig hul eie intekenbesonderhede.

Elke chalet het bied gratis, stadige WiFi, maar koepons vir vinnige WiFi is te koop.

Rapporteer asb. enige foute of skade (bv. ligte wat nie werk nie).

Gaste is welkom om die plaas te voet of per voertuig te verken en wild te kyk.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Witkruisarend
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Witkruisarend is 'n eko-houtkothuis. Die eenheid is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en sluit 'n gasstoof en gasgeiser en Wi-Fi in, maar nie 'n TV, mikrogolf of broodrooster nie. Gaste word aangeraai om nie haardroërs of versteilers te gebruik nie. Die houtchalet is sowat 50 m vanaf die ander eko-houtkothuis, Tarentaal. Dit is 'n oopplan-vertrek, met 'n privaat badkamer. Daar is twee enkelbeddens op die eerste verdieping en 'n dubbelbed op die solder wat slegs bereikbaar is deur met 'n leer op te klim. Hierdie hut is nie geskik vir jong kinders of mense wat nie fiks is nie. Vir die winter is daar ook 'n gasverwarmer en warm komberse. Witkruisarend het 'n stoep met fantastiese uitsigte oor die Vrystaatse vlaktes en 'n buitebraai. Let asb. op dat die eenheid met trappe bereik word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Area 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kos is op die plaas beskikbaar nie. Alle linne en handdoeke word voorsien, asook toiletpapier en skottelgoedseep.

Rook in die eenhede is streng verbode en 'n boete sal gehef word indien gaste in die chalet rook.

Vure moet slegs in die aangewese braai-area gemaak word en slegs as die weer (wind) dit toelaat.

Weens moontlike hoë windsnelhede, moet gaste asb. nie handdoeke, breekware of enigiets buite sonder toesig los nie.

Maak asb. seker dat braaivleisvure dood is voor julle gaan slaap.

Geen sigaretstompies of enige rommel mag op die plaas weggegooi word nie, behalwe in die asbakkies en dromme wat voorsien word by elke chalet.

’n Spoedbeperking van 30km/h geld op die plaas weens wild wat vrylik rondloop.

Maak asb. seker dat alle vensters en deure toe is voordat julle uitgaan.

TV's word voorsien, maar gaste benodig hul eie intekenbesonderhede.

Elke chalet het bied gratis, stadige WiFi, maar koepons vir vinnige WiFi is te koop.

Rapporteer asb. enige foute of skade (bv. ligte wat nie werk nie).

Gaste is welkom om die plaas te voet of per voertuig te verken en wild te kyk.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mount Everest
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Mount Everest is 'n hout chalet wat absolute privaatheid bied, weggesteek teen die hange van Mount Everest berg. Parkeerplek is sowat 40 m vanaf die chalet. Die chalet 2 slaapkamers op die onderste verdieping en 2 enkelbeddens wat via 'n leer bereik word. Die chalet is geskik vir paartjies en gesinne. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuisarea, sitarea en die hoofslaapkamer het aparte deure wat na die stoep lei. Gaste het toegang tot 'n buitebraai-area en 'n tafel met stoele op die stoep. Die verblyf maak van 'n gasgeiser gebruik. Verder is daar 'n gasstoof en -oond vir beurtkrag. WiFi en 'n TV is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kos is op die plaas beskikbaar nie. Alle linne en handdoeke word voorsien, asook toiletpapier en skottelgoedseep.

Rook in die eenhede is streng verbode en 'n boete sal gehef word indien gaste in die chalet rook.

Vure moet slegs in die aangewese braai-area gemaak word en slegs as die weer (wind) dit toelaat.

Weens moontlike hoë windsnelhede, moet gaste asb. nie handdoeke, breekware of enigiets buite sonder toesig los nie.

Maak asb. seker dat braaivleisvure dood is voor julle gaan slaap.

Geen sigaretstompies of enige rommel mag op die plaas weggegooi word nie, behalwe in die asbakkies en dromme wat voorsien word by elke chalet.

’n Spoedbeperking van 30km/h geld op die plaas weens wild wat vrylik rondloop.

Maak asb. seker dat alle vensters en deure toe is voordat julle uitgaan.

TV's word voorsien, maar gaste benodig hul eie intekenbesonderhede.

Elke chalet het bied gratis, stadige WiFi, maar koepons vir vinnige WiFi is te koop.

Rapporteer asb. enige foute of skade (bv. ligte wat nie werk nie).

Gaste is welkom om die plaas te voet of per voertuig te verken en wild te kyk.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Arendskop
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Arendskop is die gewildste eenheid en is 'n houtkothuis op die heuwel met die beste uitsig oor die Vrystaatse vlaktes. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet en buitedeure na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met bad, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer op die grondverdieping het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, gasoond, mikrogolf, volledige eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit is oopplan met 'n sitarea wat gemaklike banke en 'n slim-TV, kaggel en 'n binnebraai-area het. Daar is gratis WiFi. Die stoep rondom Arendskop bied fantastiese uitsigte oor die plaas en graslande en op die heuwels van die Vrystaat.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kos is op die plaas beskikbaar nie. Alle linne en handdoeke word voorsien, asook toiletpapier en skottelgoedseep.

Rook in die eenhede is streng verbode en 'n boete sal gehef word indien gaste in die chalet rook.

Vure moet slegs in die aangewese braai-area gemaak word en slegs as die weer (wind) dit toelaat.

Weens moontlike hoë windsnelhede, moet gaste asb. nie handdoeke, breekware of enigiets buite sonder toesig los nie.

Maak asb. seker dat braaivleisvure dood is voor julle gaan slaap.

Geen sigaretstompies of enige rommel mag op die plaas weggegooi word nie, behalwe in die asbakkies en dromme wat voorsien word by elke chalet.

’n Spoedbeperking van 30km/h geld op die plaas weens wild wat vrylik rondloop.

Maak asb. seker dat alle vensters en deure toe is voordat julle uitgaan.

TV's word voorsien, maar gaste benodig hul eie intekenbesonderhede.

Elke chalet het bied gratis, stadige WiFi, maar koepons vir vinnige WiFi is te koop.

Rapporteer asb. enige foute of skade (bv. ligte wat nie werk nie).

Gaste is welkom om die plaas te voet of per voertuig te verken en wild te kyk.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59ebb827cacb02f7df85b409e3371e26cef10e88169000e9903b75340cdc8179de10133eede43238033064a8d29f21e51ddc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Mount Everest Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.165358254209 29.181688024273
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem