Mosselbaai @ Da Gama
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
June Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 52
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Felicity B - Jan 2024
Algehele gradering
Sal weer daarheen gaan. Dit was rustig.
Jaco L - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Chris P - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Ruan S - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik en relaxing.
Manerva J - Apr 2023
Algehele gradering
Stayed for 3 days.
Lees meerPriscilla E - Apr 2023
Algehele gradering
Dit is n baie veilige woonbuurt, baie mooi en netjiese woonstel.
Maurits P - Mrt 2023
Algehele gradering
Wil jy rus? Wil jy veilig voel? Wil jy van potholes vergeet? Gaan soontoe. Alles wat jy nodig het!
Cordelia P - Nov 2022
Algehele gradering
Veilig, netjies en baie lekker. Plekkie is baie goed toegerus.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Da Gama-straat 37, Da Nova, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom