Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mont Plaisir Guest Farm

Kamer in die Ou Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

In hierdie geskiedkundige herehuis van sandsteen is 'n mooi gemeubileerde en pragtig versierde slaapkamer met 'n groot en suite-badkamer met bad en stort. Die kamer is direk teen 'n pragtige stoep met 'n ingeboude braai en het sy eie ingang. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer en gaste kan gerus die stoep, braai en yskas benut. Dit is baie geskik vir 'n paartjie wat verkies om uit te eet of vir mense wat slegs so af en toe 'n ligte ete op die braai wil voorberei. Let asb. dat hierdie kamer nie toegerus is met selfsorggeriewe nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Kamer met tee- en koffiemaakgeriewe. Geen ontbyt.

Huisreëls

Kostes vir die gebruik van die slaapbank in The Field Cottage, Chalet en Rondavel beloop teen R150 per nag.
Ekstra beddens in The Farm House beloop teen R200 per persoon per nag.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 tot R500 is betaalbaar, afhangende van die eenheid wat bespreek is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Rondawel
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Rondawel is 'n pragtige, romantiese eenheid wat uit sandsteen gebou is en 'n grasdak het. Dit het 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer (stort) en 'n slaapbank in die sitkamer. Daar is 'n klein, maar volledig toegeruste kombuisie en in die sitkamer is daar 'n gerieflike kaggel. Dit staan pragtig onder groot bome in die tuin. Dit is perfek vir 'n paartjie of vir 'n paartjie met 1 of 2 kinders. Die eenheid het net slaapplek vir 2 kinders en 2 volwassenes. Heffing vir 'n dubbelslaapbank: R150 per nag.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kostes vir die gebruik van die slaapbank in The Field Cottage, Chalet en Rondavel beloop teen R150 per nag.
Ekstra beddens in The Farm House beloop teen R200 per persoon per nag.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 tot R500 is betaalbaar, afhangende van die eenheid wat bespreek is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Field-kothuis
Vanaf
Vanaf R975
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie buitengewoon pragtige eenheid is uit sandsteen gebou en het 'n grasdak. Dit is lekker privaat, luuks en gerieflik en is teen 'n helling geleë wat oor die vallei en die berge uitkyk. Jy sal 'n groot aantal voëls en wild daarvandaan kan sien. Verder is daar 'n ruim en pragtig ingerigte sitkamer met 'n kaggel. Dit het 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer (stort) en 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die kombuis is gerieflik en volledig toegerus. Heffing vir 'n dubbelslaapbank: R150 per nag.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kostes vir die gebruik van die slaapbank in The Field Cottage, Chalet en Rondavel beloop teen R150 per nag.
Ekstra beddens in The Farm House beloop teen R200 per persoon per nag.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 tot R500 is betaalbaar, afhangende van die eenheid wat bespreek is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Chalet
Vanaf
Vanaf R975
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet se voorkant is na die weste gerig en het 'n volledige, onbelemmerde uitsig wat ook die mooiste sonsondergange oor die Witteberge vertoon. Dit het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n gerieflike, volledig toegeruste kombuis en 'n mooi sitkamer wat na die veranda lei. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir 2 kinders. Hierdie eenheid is geskik vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 3 kinders onder 12 jaar. Heffing vir 'n dubbelslaapbank: R150 per nag.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kostes vir die gebruik van die slaapbank in The Field Cottage, Chalet en Rondavel beloop teen R150 per nag.
Ekstra beddens in The Farm House beloop teen R200 per persoon per nag.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 tot R500 is betaalbaar, afhangende van die eenheid wat bespreek is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Plaashuis
Vanaf
Vanaf R2 300
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die plaashuis is 'n groot, luukse en pragtig opgeknapte huis wat gedeeltelik uit sandsteen gebou is. Dit het 'n ruim sitkamer met 'n kaggel en 'n gerieflike groot en volledig toegeruste kombuis. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers en slaapplek vir 6 gaste as daar 2 gaste per kamer slaap. Die slaapkamers is wel groot genoeg dat nog beddens bygevoeg kan word. Daar kan 2 tot 3 ekstra beddens vir kinders gereël word. 'n Slaapbank vir kleuters kan ook gereël word, sonder enige bybetalings. Heffing vir 'n ekstra bed: R200 pppn

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kostes vir die gebruik van die slaapbank in The Field Cottage, Chalet en Rondavel beloop teen R150 per nag.
Ekstra beddens in The Farm House beloop teen R200 per persoon per nag.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 tot R500 is betaalbaar, afhangende van die eenheid wat bespreek is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R975
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mont Plaisir, Stasieweg, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83f600a63c10e4199a6d2e5ec5251b704ab2b206eebaf2c21da8049b674c2c790e1519f66f5cf6c66edfffd82daf6d5f92ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 3) 118 5 1 5 Mont Plaisir Station Road 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.590927887504 28.1710262876
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem