Moments and Memories in Bonza Bay
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Slegs verblyf.
Huisreëls
Die kothuis word op Dinsdae en Donderdae skoongemaak.
Geen etes is ingesluit nie.
Rook is in die woonstel verbode.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Besoekers wat nie deel is van die bespreking word nie toeglaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lotuslaan 39, Bonzabaai, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom