Moeg Geploeg Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Charlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Chanelle V - Jan 2024
Algehele gradering
Great mense baie gasvry en vriendelik.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Zelda B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies plek.
Moeg Geploeg Lodge se terugvoer
Hi Zelda,
Dit was n plesier om julle twee prag mense hier te he.
Tot volgende keer.
Elsa F - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Moeg Geploeg Lodge se terugvoer
Hi Elsa, het net nou nog van julle geskinder. Dit is altyd n voorreg vir ons om wonderlike mense soos julle by die Lodge te verwelkom. Dankie dat julle die Lodge pragtig netjies en skoon terug gegee het. Ons sien julle weer.Groete Charlie @ Ena.
Pieter P - Des 2018
Algehele gradering
Rustig, genotvol en verfrissend.
Moeg Geploeg Lodge se terugvoer
Dankie Pieter. Liefde en groete daar vir julle.
Beanca L - Apr 2018
Algehele gradering
Beste vakansie by ver.
Moeg Geploeg Lodge se terugvoer
Julle het begin voel soos ons eie kinders. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete.
Moeg Geploeg Lodge.
Dylan S - Des 2017
Algehele gradering
Absolute wonderful holiday.
Moeg Geploeg Lodge se terugvoer
Thank you Dylan, for the feedback. We are looking forward to see you guys again. Send our love to the Ukraine.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaview-weg 1, Sunwich Port, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom