Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwoodbend Farm Resort

Eenheid 9 (slaapplek vir 2)
Vanaf R900
R900 R720
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 9 staan as die wittebroodsuite bekend en is ideaal vir 'n paartjie. Hierdie oulike karavaan het 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n privaat stoep met 'n buitekombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Twee troeteldiere word per eenheid toegelaat indien dit vooraf gereël word. Slegs honde word toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 7 (slaapplek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 7 is 'n ouwêreldse karavaan met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en slaapplek vir 4 gaste. Die badkamer het 'n stort. Buite is daar 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is, en daar is 'n mikrogolfoond in die gemeenskaplike area. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Twee troeteldiere word per eenheid toegelaat indien dit vooraf gereël word. Slegs honde word toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 4
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes, daar is 'n dubbelbed en die ekstra enkelbed kan in 'n binnenshuise sitarea omskep word. Die moderne badkamer het 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Twee troeteldiere word per eenheid toegelaat indien dit vooraf gereël word. Slegs honde word toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1 (slaapplek vir 4)
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is 'n gewilde opsie en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit bied 'n outentieke, ouwêreldse karavaangegevoel en het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Daar is 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie buite wat met 'n yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe en braaigeriewe toegerus is. 'n Mikrogolfoond is in die gemeenskaplike area beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Area
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Twee troeteldiere word per eenheid toegelaat indien dit vooraf gereël word. Slegs honde word toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3 (slaapplek vir 7)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gesinseenheid beskik oor 2 karavane en bied slaapplek aan 7 gaste. Daar is 2 dubbelbeddens, 'n enkelbed en 2 verhewe enkelbeddens. Gaste in dié 2 karavane deel badkamergeriewe wat 'n bad en 'n handstort het. Daar is 'n gemeenskaplike kombuisie op die stoep wat met 'n yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe en basiese breekware en eetgerei toegerus is. 'n Privaat vuurput is onder die bome beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 7 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Twee troeteldiere word per eenheid toegelaat indien dit vooraf gereël word. Slegs honde word toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid 6 (slaapplek vir 7)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gesinseenheid beskik oor 2 karavane en bied slaapplek aan 7 gaste. Daar is 3 dubbelbeddens en 'n enkelbed. Gaste deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. 'n Privaat vuurput is onder die bome beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 7 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
3 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Twee troeteldiere word per eenheid toegelaat indien dit vooraf gereël word. Slegs honde word toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid 10 (slaapplek vir 7)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Gesinseenheid 10 bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 2 karavane langs mekaar. 10A het 1 dubbelbed en 2 klein stapelbeddens wat ideaal is vir 2 kinders, en 10B het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Gaste in hierdie eenhede deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Die kombuisie op die stoep is met 'n yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe en basiese eetgerei en breekware toegerus. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 7 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Twee troeteldiere word per eenheid toegelaat indien dit vooraf gereël word. Slegs honde word toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Familie Kothuis
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis is in die woud aan die kus in die Oos-Kaap weggesteek en is 120 m vanaf die ongerepte strand. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 'n gesin van 4 of 5. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n kinderbed. Gaste deel die badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplankombuis is met 'n gasstoof en -oond, mikrogolf, yskas en ander toestelle toegerus. Daar is 'n dek buite met meubels en 'n onderdakbraai-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xStapelbed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Twee troeteldiere word per eenheid toegelaat indien dit vooraf gereël word. Slegs honde word toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 528, Schafflistraat, Oos-Londen, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfacbca3dceaff27510a7694bef9897ce425c9db1fc9a8b24622b5ce7b3bd6b4ef09c82197870703c8d7978301c9484f2d2bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Farm 528 Schaffli Road 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.861905106598 28.107568323612
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem