Merino Junction
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Nelmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 329
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Karen A - Apr 2024
Algehele gradering
Die hotel was eintlik toe op 'n Maandag, hoekom vat hulle dan 'n bespreking?!
Anandri M - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Greg T - Jan 2024
Algehele gradering
Great value.
Craig B - Jan 2024
Algehele gradering
Recommended.
Yolanda T - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike ervaring.
Andries N - Jan 2024
Algehele gradering
Tustig.
Sandra H - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig en gerieflike en baie mooi blyplek.
Soretha D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gemaklik en skoon.
Christiaan M - Des 2023
Algehele gradering
Gebruik die verblyf slegs vir slaap. Koop jou eie Woolies kos vir die kamer.
Bibi V - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend met heerlike kos en gasvryheid.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Jacqueline P - Des 2023
Algehele gradering
Kamer was groot en het yskassie en koffie. Aand ete was baie baie lekker bobaas.
Shani Z - Des 2023
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Sakhile C - Des 2023
Algehele gradering
I had a wonderful stay and peaceful rest.
Hannelie L - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklike netjiese plek.
Annelia V - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige kamer, lekker kos.
Selma D - Des 2023
Algehele gradering
'n Heerlike oorbly oppad see toe.
Llewelyn V - Des 2023
Algehele gradering
Modern accommodation in a historic building. The stay was great.
Hester M - Nov 2023
Algehele gradering
Tevrede.
Zelda L - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike personeel.
Stefani P - Okt 2023
Algehele gradering
Vinnige oornag stop.
Cathrine L - Okt 2023
Algehele gradering
Antiek, mooi, heerlik.
Craig B - Okt 2023
Algehele gradering
Friendly reception, facility, and rooms clean and adequate.
Johanita K - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het ons verblyf by Merino Junction baie geniet. Sal graag weer daar gaan bly.
Marlene M - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en baie netjies.
Christine S - Okt 2023
Algehele gradering
Value for money.
Elmarie L - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Wessel P - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik en ideaal vir oornag met gesin.
Twane V - Sep 2023
Algehele gradering
Kamers is baie netjies, maar swak kliëntediens. Dis nie soos dit geadverteer word van restaurant en bar se tye en diens nie.
Johan K - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig.
George V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly.
Chris W - Aug 2023
Algehele gradering
Overnight stay from Johannesburg en route to flowers and Cape Town.
Roderick B - Aug 2023
Algehele gradering
Very happy stay.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Elsabe B - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Charles K - Aug 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens en waarde vir geld.
Stephanie A - Aug 2023
Algehele gradering
Will definitely be back this coming December. Loved the stay there.
Mariaan V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflike kamer.
Shaun J - Aug 2023
Algehele gradering
Amazing
Michael M - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Marike K - Jul 2023
Algehele gradering
'n Veilige oorslaapplekkie na 'n lang dag op die pad.
Chris S - Jul 2023
Algehele gradering
Die gesinskamer is lekker ruim. Dit was net ‘n oorslaap op pad huis toe van die Krugerwildtuin af.
Reghardt V - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker plek met baie geskiedenis.
Cindy D - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon.
Marlene M - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlik!
Jonathan O - Mei 2023
Algehele gradering
Nice stay in central location.
Jackie V - Mei 2023
Algehele gradering
Accomodation was clean, confortable.
Andrea K - Mei 2023
Algehele gradering
Nice spot - super convenient and well-priced. We struggled to get our keys to get in.
Seugnet V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en goeie waarde vir geld.
Kobus N - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Evalyn F - Apr 2023
Algehele gradering
Very quaint and quiet.
Christian B - Apr 2023
Algehele gradering
Behalwe vir die elektriese muskietdoder wat die krag 'getrip' het, was alles ok.
Peter L - Apr 2023
Algehele gradering
Accommodation comfortable and clean with everything working.
Rensche V - Apr 2023
Algehele gradering
Perfek vir een nag oorslaap.
Elize T - Mrt 2023
Algehele gradering
Oudwêreldse sharme op sy beste.
Brendan D - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Belewenis om in 'n Victoriaanse styl hotel te bly.
Ignatius V - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Marthinus B - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangenaam met vriendelike personeel.
Berdene S - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Glynis H - Mrt 2023
Algehele gradering
Stayed overnight en route from Cape Town to Gauteng.
Mark S - Feb 2023
Algehele gradering
Perfect place for a stopover.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Jana-mari V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Renette V - Jan 2023
Algehele gradering
Bedroom was spacious and clean. Dinner was nice in the restaurant.
Jerry S - Jan 2023
Algehele gradering
Kamer baie gerieflik, maar moet asb. in hemelsnaam nie daar eet nie.
Jackie N - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Donovan W - Jan 2023
Algehele gradering
Falling apart. Grimy.
Hennie D - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelik, rustig en lekker.
Izak V - Jan 2023
Algehele gradering
Kamer is so vriendelik en skoon met heerlike beddegoed. Mooiste uitsig oor die pragtige Karoodorpie.
Elizma B - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Elmari D - Jan 2023
Algehele gradering
Juweel.
Johan V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie ruim en netjies.
Johan H - Jan 2023
Algehele gradering
Handige oorslaap op N12.
Vanessa G - Jan 2023
Algehele gradering
Quiet stopover en route from Cape to Gauteng.
Janine R - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie oornag.
Micaela C - Jan 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en gerieflik.
Adrie D - Jan 2023
Algehele gradering
Oulike oornagplekkie.
Deon B - Des 2022
Algehele gradering
Gasvryheid.
Elizabeth M - Des 2022
Algehele gradering
Oornag vanaf die Weskus.
Jaco W - Des 2022
Algehele gradering
Lekker gewees.
Anthony B - Des 2022
Algehele gradering
A quiet and convenient location, serviced with friendly staff.
Tanya D - Des 2022
Algehele gradering
Noisy stay.
Doret K - Des 2022
Algehele gradering
Gemengde gevoelens.
Arthur E - Des 2022
Algehele gradering
Rustige nag en vriendelike diens.
Jorien B - Des 2022
Algehele gradering
Ontspanne ervaring.
Benita A - Des 2022
Algehele gradering
Kamer gerieflik en baie groot. Restaurant 'n wenner.
Christo P - Des 2022
Algehele gradering
Karoo-vriendelikheid met alles wat jy nodig het vir gerieflike oorslaap teen sakpas prys.
Hester V - Des 2022
Algehele gradering
Ons het regtig baie lekker gekuier!
Cc B - Des 2022
Algehele gradering
Ideale halfpadplek.
Willie S - Des 2022
Algehele gradering
Netjiese, lekker plek om te oornag.
Jacqueline P - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig plekkie.
Mynette H - Des 2022
Algehele gradering
Gesellig en veilig.
Altus N - Des 2022
Algehele gradering
Karoo lekker.
Makhetha L - Des 2022
Algehele gradering
The reception from staff was impeccable.
Johan V - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Lezette E - Des 2022
Algehele gradering
Gasvryheid amazing. Kamer netjies en skoon. Sal my weer sien.
Drieka L - Nov 2022
Algehele gradering
Puik, netjies en veilig.
Linda K - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Elizabeth S - Nov 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anna-marie M - Nov 2022
Algehele gradering
Halfpad oorslaap vanaf Kaapstad.
Jean-pierre M - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was lekker.
Nelmarie B - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike kos, netjies en skoon.
Corné R - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Gerda M - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, ruim kamer en veilige parkeerplek. Kos is heerlik en personeel baie vriendelik.
Marilise K - Okt 2022
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het!
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Wiehan E - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelik en verwelkomende verblyf.
Jannie S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie aangename ervaring maar die bedelaar mensies buite is 'n probleem.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Chris S - Jul 2022
Algehele gradering
Oorslaap op pad huis toe van vakansie af.
Elanie V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker geëet en lekker geslaap.
Anna V - Jul 2022
Algehele gradering
Toertjie deur die Noord-Kaap.
Adel M - Jul 2022
Algehele gradering
Goed.
Wendy V - Jul 2022
Algehele gradering
Gorgeous overnight stop.
Jaco H - Jul 2022
Algehele gradering
Dankie vir julle gasvryheid en skoon en netjiese kamer.
Gert N - Jun 2022
Algehele gradering
Overnight stay by 8 bikers.
Harm K - Mei 2022
Algehele gradering
Kan met 'n geruste hart Merino Junction aanbeveel.
Lees meerSchulita-ann S - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig en baie lekker.
Ruan D - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was lekker, baie kort, maar ek het tuis gevoel.
Lees meerAdri B - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens en heerlike kos.
Marius K - Mrt 2022
Algehele gradering
Ongelukkig oorskadu die negatiewe punte die positiewe punte.
Paul P - Mrt 2022
Algehele gradering
Overnight stay in Victoria West at Merino Junction.
Debbie F - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige outydse hotel.
Ben K - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker gebly in 'n netjiese en skoon kamer.
Christie C - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Heerlike aircon op die warm dag. Baie netjies.
Hottie O - Feb 2022
Algehele gradering
Die mooiste hotel, 160 jaar oud, 'n juweel.
Marelize M - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Mark C - Jan 2022
Algehele gradering
Sentraal geleë, netjies oorgedoen.
Chrisli V - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was netjies en lekker.
Kevin Liebenber L - Jan 2022
Algehele gradering
Clean, simple, good value for money. Safe off-street parking.
Mike M - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies en gasvry.
Melanie F - Jan 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Hampie L - Jan 2022
Algehele gradering
Exceeded expectations.
Lees meerWanda T - Jan 2022
Algehele gradering
Goed ingerig.
Richard R - Jan 2022
Algehele gradering
Oor die algemeen nie sleg gewees nie, maar foto's toonbeeld dat die plek baie meer modern is as wat dit in realiteit is.
Bd V - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Janetha D - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Yvonne D - Jan 2022
Algehele gradering
Personeel uit hulle pad uit gegaan om dit vir ons n aangename stop te maak.
Helga S - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Madelaine W - Des 2021
Algehele gradering
Oornag verblyf halfpad tussen Kaapstad en Noord-Kaap.
Jan L - Des 2021
Algehele gradering
Goeie rusplek op die lang pad.
Benita A - Des 2021
Algehele gradering
Perfekte oornag tussen Kimberley en Tuinroete.
Annegret W - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese diens.
Mariana G - Des 2021
Algehele gradering
Oorslaapplek op pad Kaap toe.
Christo B - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, rustig, Karoo-gasvryheid!
Lana G - Des 2021
Algehele gradering
Ons het oornag, staff was baie hulpvaardig en vriendelik.
Suzette V - Des 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier saam met die Karoo se vriendelike mense.
Pieter P - Des 2021
Algehele gradering
Ons het lekker gebly. Die personeel is vriendelik en aanpasbaar.
Louis S - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Corne B - Des 2021
Algehele gradering
Sal verseker aanbeveel.
Jackie P - Des 2021
Algehele gradering
Net wat jy nodig het na 'n lang dag op die pad.
Tinus W - Des 2021
Algehele gradering
Vyfster verblyf vir die moeë lyf
Lees meerMagda D - Des 2021
Algehele gradering
Rustig
Peter T - Nov 2021
Algehele gradering
Comfortable bedrooms.
Tom M - Okt 2021
Algehele gradering
Netjiese gastehuis met ou karakter.
Linda J - Okt 2021
Algehele gradering
Disappointing as we were the only guests at the time, the restaurant and the bar was closed for the evening.
Lees meerChristie C - Okt 2021
Algehele gradering
Ideaal vir oornag.
Chantelle D - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Paul D - Okt 2021
Algehele gradering
Overnight stay - served its purpose.
Johann E - Sep 2021
Algehele gradering
Te kort maar baie aangenaam.
Pauline O - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike, welverdiende wegbreek op die beste plek in SA, en wonderlike verblyf!
Jacques C - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker, kamers is gemaklik en ete in restaurant was ook baie lekker.
Wilrien V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker!
Christa O - Sep 2021
Algehele gradering
Trappe was 'n uitdaging vir my 83 jarige ma.
Nita V - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike ervaring. Sal beslis weer daar oorbly!
Chrisna R - Jul 2021
Algehele gradering
Outydse sjarme
Adele B - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid en diens.
Janita A - Jul 2021
Algehele gradering
Nie baie verwelkomend.
Ryno V - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf met vriendelike diens.
Lees meerHennie L - Jun 2021
Algehele gradering
Sluit lang vakansiereis af met 'n juweel verblyf in die Karoo.
Lees meerJopie B - Jun 2021
Algehele gradering
Uitstekende oornagverblyf!
Koot S - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige, stil nag in 'n historiese hotel.
Ben F - Mei 2021
Algehele gradering
Friendly people.
Marelise B - Apr 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Melaine S - Apr 2021
Algehele gradering
'n Lekker rusplekkie vir 'n ver reis na die Kaap.
Herman D - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige plattelandse atmosfeer.
Tineke V - Apr 2021
Algehele gradering
Very average.
Lees meerJurie P - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde en skoon.
Dries D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Cobie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, baie gerieflik!
Winsome M - Feb 2021
Algehele gradering
Homely and enjoyable.
Karin S - Jan 2021
Algehele gradering
Alles was baie lekker.
Marié D - Jan 2021
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik.
Charlotte K - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring.
Karen M - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
Rene P - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige gerestoureerde ou hotel.
Raiatea V - Jan 2021
Algehele gradering
Good food, neat room, no masks or sanitising.
Maryna P - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik en behulpsaam.
Claudia D - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese belewenis wat verwagtige oortref!
Mariska S - Jan 2021
Algehele gradering
Juweel in die dorpie van Victoria-Wes. Baie mooi ou gebou.
Caroline R - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Annamarie F - Des 2020
Algehele gradering
Oornag op pad Kaap toe.
Francois S - Des 2020
Algehele gradering
Vinnige, lekker oornag-Karookuier.
Suzette B - Des 2020
Algehele gradering
Baie hartlik ontvang en was 'n heerlike oornagverblyf. Alles wat nodig is en heerlike aandete!
Alwyn O - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese ervaring! Waarde vir geld, enige tyd aanbeveel!
Naomi H - Des 2020
Algehele gradering
Baie nice
Charlene V - Des 2020
Algehele gradering
Ervaring.
Nicolette C - Des 2020
Algehele gradering
’n Oornagplek op pad see toe.
Lynette W - Des 2020
Algehele gradering
Altyd wonderlik.
Martie L - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Marilize D - Des 2020
Algehele gradering
Gasvryheid, vriendelike en hulpvaardige diens. Puik en veilige plek om oor te slaap.
Nuette G - Des 2020
Algehele gradering
Genoegsaam vir 'n oorslaapplekkie Kaap toe.
Lees meerKoos V - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig, vriendelik.
Lou M - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies.
Johanita K - Sep 2020
Algehele gradering
Was baie verras met die netjiese en ruim kamers. Ons was vriendelik verwelkom en het sommer tuis gevoel.
Bronwynne B - Jan 2020
Algehele gradering
Overnight stay, very adequate.
Louise R - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Merino Junction se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende resensie. Ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom.
Chris V - Jan 2020
Algehele gradering
Ou wêreldse Karoo-gasvryheid en sjarme.
Merino Junction se terugvoer
Baie dankie Chris.
Ons waardeer jou puik resensie. Ek dra dit oor aan ons personeel.
Walter E - Jan 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld, fantasties!
Jeremy H - Jan 2020
Algehele gradering
It was a good experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n goeie ervaring.
Vriendelike personeel wat aan die gang is. Kamers skoon en ruim.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Merino Junction se terugvoer
Thank you for the kind review.
We hope to have you here again soon.
Amanda E - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, ruim kamers, gasvryheid.
Elisme S - Des 2019
Algehele gradering
Goeie diens.
Merino Junction se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike gradering. Jmmer vir die steurnis deur ander gaste.
Ongelukkig buite ons beheer
Arrie N - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker oornag in die plek. Baie om te sien en te ervaar in die dorp.
Merino Junction se terugvoer
Baie dankie.
Ons hoop ons sien julle weer.
Schalk B - Des 2019
Algehele gradering
Baie huislike, ontspanne omgewing.
Merino Junction se terugvoer
Dankie vir die vriendelike gradering.
Shani Z - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike diens en lekker kos.
Merino Junction se terugvoer
Baie dankie vir die mooi gradering. Ons hoop ons sien julle gou weer!
Danette V - Des 2019
Algehele gradering
Plattelandse sjarme.
Lees meerMerino Junction se terugvoer
Danette,
Baie dankie vir jou pragtige resensie.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Penny B - Des 2019
Algehele gradering
Was heerlik, pragtige klein dorp, vriendelike personeel! Heerlike ontbyt! Kamers is skoon, netjies en gerieflik. Ons gesin kon lekker rus vir die oornag na ons eind bestemming. Sal beslis weer kom!
Merino Junction se terugvoer
Penny,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons hoop ons sien julle weer!
David B - Des 2019
Algehele gradering
Ons het die verbly baie geniet.
Merino Junction se terugvoer
Dankie David.
Kom gou weer.
W&a Kunsmis Bk P - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Merino Junction se terugvoer
Baie dankie vir die mooi gradering! Ons hoop om julle gou weer te sien!
Madelaine Z - Des 2019
Algehele gradering
Gasvryheid en ontvangs is puik. Kamers is baie netjies.
Merino Junction se terugvoer
Madelaine, ons is bie bly julle het die verblyf geniet. Dankie vir die puik gradering!
Zelda H - Des 2019
Algehele gradering
Dit het aan al ons verwagtinge voldoen.
Danel D - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en rustig.
Merino Junction se terugvoer
Danel,
Baie dankie vir die puik gradering en mooi woorde!
Ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom!
Martin S - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekende plek om te oornag.
Merino Junction se terugvoer
Dankie Martin!
Karen H - Nov 2019
Algehele gradering
Oase in die Karoo.
Lees meerMerino Junction se terugvoer
Karen, baie dankie vir die aanbeveling en mooi resensie.
Johan C - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Merino Junction se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie!
David S - Sep 2019
Algehele gradering
Brilliant customer service.
Lees meerMerino Junction se terugvoer
Thank you very much for the kind words. We are glad that you had such a great stay!
We always strive to do our best.
Rudi V - Aug 2019
Algehele gradering
Perfekte ligging. Alles in een, plus puik restaurant.
Janda A - Aug 2019
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Martin V - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf met uitstekende diens.
Lees meerDana H - Jul 2019
Algehele gradering
Personeel was vriendelik en baie behulpsaam.
Mike P - Jul 2019
Algehele gradering
Good value country hotel, quiet and comfortable. Excellent dinner at a reasonable cost.
Hannelie V - Jul 2019
Algehele gradering
Aangenaam en baie lekker aandete. Ideaal vir oornag.
Merino Junction se terugvoer
Dankie Hannelie, ons waardeer jou vriendelike resensie. Dit sal gaaf wees as jy kan laat weet watter opgraderings jy dink ons kan maak.
Vriendelike groete
Bestuur
Frank T - Jul 2019
Algehele gradering
'n Aangename oorslaapplek in die Karoo!
Lees meerMerino Junction se terugvoer
Dankie Frank,
Ons sukkel ongelukkig baie met Internet in die platteland. Tegnologie soos ons dit in die groter plekke ken is vir ons nog ontoeganklik. Sodra ons toegang kan kry tot beter dienste van die verskaffers sal ons dit verseker doen.
Vriendelike Groete
Bestuur
Marietjie S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gasvry ontvang en behandel.
Anissha G - Jun 2019
Algehele gradering
Excellent place to stay with great service and beautiful setup.
Liezel P - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf in ou hotel.
Lionel V - Jun 2019
Algehele gradering
Clean and neat quaint hotel.
Merino Junction se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die positiewe terugvoer!
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Christine R - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige ou hotel in 'n lieflike dorpie.
Annemieke O - Mei 2019
Algehele gradering
Gemaklik en netjies skoon.
Lees meerAnnali M - Apr 2019
Algehele gradering
Altyd fantasies.
Merino Junction se terugvoer
Baie dankie vir die aanbeveling Annali.
Groete
Magda K - Apr 2019
Algehele gradering
Gerieflike en vriendelike diens.
Liezl H - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Hardy W - Mrt 2019
Algehele gradering
Bed en Breakfast voor bespreek en betaal, maar moes weer vir die ontbyt betaal.
Jessie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangename verrassing.
Esther D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjiese, skoon kamer.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Adri G - Mrt 2019
Algehele gradering
Was gemaklik, ruim en goed geleë, vriendelike kroegman wat ons laat in die aand ontvang het.
Susan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Oorslaap op pad na Woordfees. Gerieflik en vriendelike diens.
Gerda S - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig en sorgvrye oornag verblyf.
Ateline M - Feb 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Hier kan jy jou innerlike batterye laai - 'n moet stop.
Hannes H - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlik, stil en rustig.
Marissa V - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig, vriendelike diens, gemaklike kamer.
Karin D - Jan 2019
Algehele gradering
Geniet die antieke hotelletjie, maar kamer 8 was 'n teleurstelling.
Candice Williams W - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtig en ontspannend.
Charmaine D - Jan 2019
Algehele gradering
Wat 'n belewenis! Stunning!
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Ane K - Jan 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik! Pragtige juweel met fyn afronding in Victoria-Wes!
Gerrit V - Jan 2019
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en skoon.
Willie V - Jan 2019
Algehele gradering
Ons het die verblyf geniet en was aangenaam verras deur die lekker atmosfeer van die hotel, restaurant en kroeg.
Suré D - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike Karoogasvryheid.
Lees meerCorne H - Des 2018
Algehele gradering
Stylvolle, gerieflike verblyf.
Ansie O - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflike oornagplekkie terug na Gauteng.
Rudolph O - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlike ervaring gewees om daar te kon oorslaap.
Noldus G - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en al die personeel baie vriendelik.
Lees meerMerino Junction se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer, dit word waardeer. Ons hoop om u weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete
Merino Junction
Retha B - Des 2018
Algehele gradering
Pratige plekkie, lekker aandete!
O'brien F - Des 2018
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Marie E - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Hetitia S - Des 2018
Algehele gradering
Nice location. Big rooms.
Agnes N - Des 2018
Algehele gradering
Dit was wonderlik, gerieflik en net wat ons nodig gehad het na n 5 ure reis!
Yolanda E - Des 2018
Algehele gradering
Aanvaarbaar vir een nag se verblyf.
Merino Junction se terugvoer
Hello Henry,
Ons is baie jammer om te hoor dat jy ontevrede was met jou verblyf. Ons sou graag die geleentheid wou hê om jul klagtes met tye van jul verblyf hier uit te sorteer, maar was nie bewus daarvan nie. Ons is altyd meer as bereid om reg te stel wat dalk verkeerd loop. Ons vra omverskoning vir jul ongerief.
Mari B - Des 2018
Algehele gradering
Vervalle dorpie en vervalle gebou. Kamers was vuil, vorige gaste se hare in stort en in beddens.
Merino Junction se terugvoer
Mari,
Ons is jammer dat jy ons dorp en perseel so negatief ervaar het. Na gelang van ons ander resensies kan ons nie help om te voel dat dit dalk effens ongegrond is nie. Indien ons weet van klagtes tydens ons gaste se verblyf sorteer ons dit vinnig uit en ons personeel is altyd gereed om te help. Die hotel is in 1890 gebou en ons is voortdurend besig met opgradering en onderhoud en ons gebou is als behalwe vervalle.
Gerda R - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend, gemaklik, vriendelik.
Merino Junction se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het jul verblyf hier geniet. Sien julle gou weer!
Marilize D - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Merino Junction se terugvoer
Baie dankie vir u aanbeveling. Hoop om julle gou weer te sien!
Dawie D - Des 2018
Algehele gradering
Oase in die Karoo.
Merino Junction se terugvoer
Ons is baie bly julle het jul verblyf hier geniet! Hoop om julle gou weer hier te verwelkom!
Johan S - Des 2018
Algehele gradering
Interessant. Alice in Wonderland-ervaring.
Merino Junction se terugvoer
Ons is altyd bly as ons gaste tevrede weggaan...hoop om julle gou weer te verwelkom.
Jalene V - Des 2018
Algehele gradering
Uitnemende kliëntediens, ongelooflik gasvry.
Merino Junction se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kommentaar. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete,
Merino Junction
Johan B - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Madelene G - Des 2018
Algehele gradering
Soveel potensiaal.
Merino Junction se terugvoer
Ons is jammer om te verneem van jul ontevredenheid. Ons was aan die begin van Desember juis besig met opgradering en werk aan die gebou en ek vermoed dit was bourommel wat ons parkeerarea soos 'n "varkhok" laat lyk het. Muskiete is ongelukkig 'n gegewe in ons dorp en hoewel ons weekliks ons perseel daarteen bespuit, kan ons ongelukkig nie 'n muskietvrye aand verseker nie. Ons vra omverskoning vir jul ongerief.
Helena M - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dankie!
Ian H - Nov 2018
Algehele gradering
Accommodation in the centre of Victoria West.
Lees meerCorlia V - Nov 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Muriel M - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik in Victoria-Wes!
Abel J - Sep 2018
Algehele gradering
Beantwoord aan basiese behoeftes.
Rita M - Aug 2018
Algehele gradering
Sal dit beslis aanbeveel vir oornag verblyf.
Merino Junction se terugvoer
Dankie Rita,
Ons waardeer jou terugvoer en mooi woorde.
Ons hoop om julle weer hier by ons te sien!
Groete
Nel-Marie
Theunis F - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en aangenaam.
Adri G - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelik en goeie waarde vir jou geld!
Lees meerJohn B - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker, sal beslis weer gaan.
Naeem B - Jun 2018
Algehele gradering
Lovely, quaint accommodation. Very spacious. Victoria West is very cold in winter, but the lovely bedding helps.
Ronel R - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlike halfpadstop.
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Rudolph O - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtige kamer met 'n mooi uitsig oor die berg, heerlik gerus voor ek verder gery het.
Andrea V - Mei 2018
Algehele gradering
Hotel is pragtig gerestoureer. Raak 'n probleem om aandete te kry.
Tabu B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam, rustig en veilig.
Lise O - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
Lees meerWouna C - Mrt 2018
Algehele gradering
Bitter mooi, skoon en netjies! Aangenaam verras!
Lees meerSally S - Mrt 2018
Algehele gradering
Puik!
Annelise K - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike behulpsame diens, lekker gebly.
Annamarie N - Feb 2018
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Stephnie V - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Gail D - Feb 2018
Algehele gradering
Merino Junction is value for money with excellent customer service, highly accessible, in a quiet location and very safe.
Susan S - Jan 2018
Algehele gradering
Fantastiese diens en heerlike lambshanks. Almal is baie vriendelik!
Liana F - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige plek met warm vriendelike mense.
Dirk W - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en aangename verblyf.
Emsie H - Jan 2018
Algehele gradering
Outydse sjarme met 'n moderne twist - gemaklik en vriendelik.
Lees meerAnonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Janika K - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Alba W - Des 2017
Algehele gradering
Was baie aangenaam!
Hanna S - Des 2017
Algehele gradering
Gasvryheid galore.
Roelien R - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangename, skoon, netjies en gerieflike verbly.
Gideon D - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Chrissie A - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende keuse!
Beatrice G - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Vic D - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Derick J - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelike personeel. Mooi hotel en kamers.
Dawn K - Des 2017
Algehele gradering
A comfortable, clean, well situated establishment with friendly and helpful staff.
Lees meerMerino Junction se terugvoer
Thank you so very much for your response. We hope to see you again soon.
Regards,
Merino Junction
Marietjie V - Des 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Merino Junction se terugvoer
Marietjie, baie dankie vir jou terugvoering.
Oor die water kan ons ongelukkig net omverskoning vra en verduidelik dat ons in werklikheid nie veel daaraan kon doen nie, aangesien ons dorp se water toevoer gedurende Desember en nou steeds geweldig te kort skied. Ons was oor die dae wat julle hier geslaap het, 14 en 15 Desember, juis besig om 'n tenk stelsel met 'n drukpomp te installeer, wat ons toelaat om water reserwe op te bou en dan in die sisteem te gebruik wanneer die dorp nie water het nie. Dit is in talle dorpe tans die probleem en ons Munisipaliteite trek net skouers op.
Met ons tenk sisteem het ons egter nog nie weer heel sonder water gewees nie.
Ons hoop om julle weer hier by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Merino Junction bestuur
Ronel C - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Suzette F - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelik en gemaklik.
Anton B - Des 2017
Algehele gradering
Superb, value for money, great hospitality clean and relaxing stay.
Welma D - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlike verblyf. Die plek is baie mooi en baie skoon.
Magda G - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige Karoo-hotel.
Merino Junction se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Magda. Ons waardeer dit baie. Stuur al jou vriende en ons hoop om julle gou weer hier te sien.
Amanda F - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker gebly en sal dit weer doen.
Merino Junction se terugvoer
Good Day.
Thank you, we will attend to the problem.
Regards Martin.
Hanna S - Apr 2017
Algehele gradering
Awesome ouwêreldse verblyf met 'n modernde twist.
Lees meerKaren H - Jan 2017
Algehele gradering
'n Juweel in die Karoo!
Lees meerMerino Junction se terugvoer
Goeie dag Karen,
Dankie vir die goeie resensie. Alle insette sal oorweeg word.
Hoop om julle weer hier te sien.
Karoo Groete,
Merino Junction.
Natasha V - Jan 2017
Algehele gradering
Die gebou is pragtig gerestoureer. Dit is warm tog modern, baie gemaklik en skoon!
Merino Junction se terugvoer
Goeie middag Natasha.
Ons is baie bly dat jy so lekker by ons gekuier het. Dankie vir jou goeie woord.
Ons sien uit daarna om jou weer by ons te ontvang.
Groete
Merino Junction
Andrew S - Jan 2017
Algehele gradering
Baie ongemaklik om te slaap in die hitte, kamers moet air cons kry.
Merino Junction se terugvoer
Goeie more Andrew
Baie dankie vir u terugvoering, dit is jammer dat die hitte die nagrus vir u onaangenaam gemaak het. Ek kan u verseker dat ons wel besig is met onderhandelinge vir die nodige lugverkoeling en alle uitstaande items soos u genoem het.
Dit is moeilik om sekere items oor 'n vakansie tydperk in die hande te kry, asook die nodige kennis om dit te installeer en daarom probeer ons dit so gou moontlik afhandel om te verseker dat ons gaste 'n goeie nagrus kan ervaar.
Groete
Merino Junction
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 63, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom