LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Menlo @ C | LekkeSlaap
+16

Menlo @ C

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Menlo @ C
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marguerite Linde L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marguerite Linde L
Gesin met tieners

Veilige, netjies en skoon verblyf met 'n pragtige tuin.

Die verblyf was netjies en skoon met alles wat mens nodig het. Veilige parkering in 'n rustige deel van die dorp. Hoewel mens nie by die see is nie, is dit baie sentraal en kan mens maklik die strande bereik. Baie dankie vir heerlike verblyf.

Carel N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie huislik.

Ons het die verblyf geniet. Dit is 'n gesellige en gerieflike blyplek. Die tuintjie voor die eenheid en die voëllewe was heerlik. Die gasvrou was aangenaam en hulpvaardig en vriendelik.

Matt V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt V
Gesin met tieners

Fantasties mooi, netjies en heerlik rustig.

Ons was baie beïndruk met die pragtige, skoon en netjiese plekkie. Die tuin is goed versorg en skep 'n rustige atmosfeer. Baie privaat. Ons sal dit enige tyd aanbeveel.

Menlo @ C's terugvoer

Dankie Mientjie! Dit was n groot plesier om netjiese gaste soos julle te he! Groete Sandi

Menlo @ C
Anneliet Organ H - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneliet Organ H
Gesin met klein kinders

A relaxed and peaceful stay which made our holiday perfect!

[email protected] is a very peaceful and relaxed apartment, with very welcoming and friendly owners. Nothing lacked and they were always at our disposal if we desired. The location was great, very near the beach, the town center and other amenities. We, a family with two young children, had a wonderful stay and would certainly recommend it to other people.

Hannetjie B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus.

Lekker ruim area om in te ontspan. Gasheer en gasvrou vriendelik en baie behulpsaam met die area en besienswaardighede. Rustige area.

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 28, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5NTAzMDNkLTk0M2MtNGNlZC04OTYxLTNiM2M1ZTUzNjA4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag(plek vir 4) 5 5 1 5 28 Dasseneiland Drive Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.07747 23.36401
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!