Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matts Rest B&B of Self Catering

B&B

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
The Rockpool Suite
B&B
The Papaya Rest Unit
B&B
The Red Bishop
B&B
The Savannah Room
B&B
The Khoi Falls Room
B&B
The Black Eagle
B&B
The Weavers Nest
B&B
The Sparrow Room
B&B
The King Fisher Room
B&B
The Hadeda Room
B&B
The Loerie
B&B
Huisreëls

Inkloktyd is vanaf 14:00 tot 20:00 tensy anders gereël met die eienaar of bestuurder.
Uitkloktyd is 10:00 tensy anders gereël met die eienaar of bestuurder.

Niemand behalwe die persone vir wie gekwoteer is word toegelaat om die akkommodasie te deel nie. Indien ekstra gaste opdaag sal hulle 'n addisionele fooi moet betaal. Sodra die deposito's ontvang is sal ons aanvaar dat jy instem tot hierdie bepalings en voorwaardes. Ons geriewe word gebruik op eie risiko. Let asseblief op dat die swembad nie 'n veiligheidsnet het nie, so kinders moet te alle tye onder die toesig van 'n verantwoordelike volwasse persoon wees. Enige gas of besoeker wat die swembad en die omliggende geriewe gebruik doen dit geheel en al op hulle eie risiko in die wete dat daar geen lewensredders is nie en Matt's Rest B&B/Self Catering/Guest Lodge sal nie op enige wyse verantwoordelik gehou word nie. Dit geld ook vir enige beserings / dood / verlies / skade aan eiendom wat gepaard kan gaan met die gebruik van hierdie geriewe.

Matt's Rest B&B is nie troeteldiervriendelik nie.

Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 11 betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennis-weg 11, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAajKz34DYoCqHmxD3uGoeUeNU7QDWP8IKNYBFbAGy5BkEme7HIQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 11 Dennis Road Hayfields 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.636323527734 30.424536763229
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem