Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matatane Camp In Babanango Game Reserve

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 4

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Matatane Camp In Babanango Game Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Monique H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H
Gesin met klein kinders

Lekker blyplek dankie.

Die blyplek was baie lekker. Ons sou graag met ons kinders wou rondry in die reservaat om na diere te kyk. Ons mag nie op 'n wildsrit gaan nie, aangesien hulle jonger as 8 jaar oud is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gladwin M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladwin M
Saam met vriende

Wonderful place to unwind.

Great location, friendly staff, quiet nature. I would recommend the accommodation to my friends and family. Please be aware of the low drift bridge in the rainy season; our car had to be towed from the lodge because of water damage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en lekker.

Pad baie sleg, maar alles was lekker daar en die mense baie nice. Ek sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carene J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse tent met natuurskoon.

Die kamp blyk as 'n veldskoolkamp asook gastekamp. Dit is pragtig luuks en baie netjies. Ons het aanvanklik gevoel ons is op die verkeerde plek want hulle het nie geweet van ons booking of ons verwag nie. Daarna was die staf vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R34, D139 Eshowe, Mbuzikazi, 3850, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8ef09ac7fbe603dfb4c037b85459a0db58b7c99f52d5adf7b42b1b2e1efa0efd82111eb47b72e2728dadf4471998441686e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Off the R34 D139 Eshowe 3850 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.236420866736 31.170320873351
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem