Luilekker Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Louw Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 175
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Johannes O - Mei 2024
Algehele gradering
Als was leke, laaste dag was die krag af. Ek kon nerens die kragboks kry nie.
Joan J - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon goed toegerus mooi omgewing.
Hannes V - Mrt 2024
Algehele gradering
Uiters goeie waarde vir geld.
Annika D - Feb 2024
Algehele gradering
Thanks for the good time during our stay!
Danie F - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful and friendly hosts, very accommodating.
Margaret H - Jan 2024
Algehele gradering
Baie goed.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Maritza H - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, ontspannend.
Lenie V - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie ligging en lekker rustig vir oornag.
Ashley E - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker rustige naweek gehad.
Niela C - Jun 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies en Lous wat baie behulpsaam en vriendelik.
Hannes D - Mei 2023
Algehele gradering
Nice plek om te oornag, eienaars was baie vriendelik.
Marilè N - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker.
Marlize V - Apr 2023
Algehele gradering
Dankie weereens vir 'n lekker naweek!
Shaun B - Apr 2023
Algehele gradering
Very nice place between the mountains.
Natasha N - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie mooi area en lieflike eienaars.
Gea M - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier daar.
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Willem B - Feb 2023
Algehele gradering
Nie vriendelike ontvangs nie.
Luilekker Guest House se terugvoer
Mnr. Brinkman was van meet af ongelukkig.
Met sy navraag om by Luilekker te bespreek het het hy aangedring hy wil net R400 betaal ipv die normale tarief van R500. By hul aankoms het ek al die formaliteite en hoe alles werk aan hom verduidelik o.a. dat daar 'n gas geyser is wat hy nie aan moet stel nie, Die volgende oggend was hy baie ongelukkig want die water was koud - rede, hy het die geyser afgeskakel die vorige aand!
Luilekker het wifi mits daar krag is! Sel seine is ook vir ure na beurtkrag nie beskikbaar nie. Dit het ek vir hom verduidelik toe ek hom en sy vrou se selfone met die router gekoppel het. Ek het vir hom verduidelik dat beurkrag en gepaardgaande geen sein-opvangs buite ons beheer is. Ek dink mnr. Brinkman is 'n baie onredelike mens.
Ziphelele M - Nov 2022
Algehele gradering
Pleasant.
Hendrik C - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Anton C - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf in pragtige omgewing.
Bertha L - Aug 2022
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel het as daar nie so baie verkeer en trokke op pad is nie. Ons het lekker gekuier.
Leon S - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflike, skoon verblyf en goed geleë.
Karien P - Jul 2022
Algehele gradering
Naweek-wegbreek.
Marlize V - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Hendri V - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlike plekkie, weggesteek tussen die berge.
Joanine M - Des 2021
Algehele gradering
Dit was aangenaam verrassend. Louw en sy vrou laat mens so welkom voel.
Kgathane Gloria N - Okt 2021
Algehele gradering
Never stay there, I just left.
Elmarie S - Okt 2021
Algehele gradering
Was 'n luilekker kuier en het lekker geslaap.
Lindie V - Okt 2021
Algehele gradering
Kort wegbreek
Marieth G - Sep 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasmagories en flambojant
Jackie F - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely surroundings but too close to N4.
Danie C - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker privaat, mooi natuurskoon en die eienaar is gasvry en behulpsaam.
Anna B - Jun 2021
Algehele gradering
Luilekker tussen die berge en bos.
Michael N - Mei 2021
Algehele gradering
Perfectly functional place with excellent hospitality.
Karin L - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het die natuur baie geniet. En dis baie lekker gewees.
Daniel D - Apr 2021
Algehele gradering
Very relaxing, pleasant and comfortable.
Lees meerMareyna J - Apr 2021
Algehele gradering
Elke dag is soos ’n Sondagmiddag.
Francois V - Apr 2021
Algehele gradering
Sal dit aanbeveel vir bekostigbare oornagverblyf.
Luilekker Guest House se terugvoer
Dankie Francois, neem kennis, sal ligte weer aanskakel wanneer dit donker word en afskakel 23.00. Ongelukkig word beligting saans gebruik om motors te herstel en stukkende onderdele en groot klippe word net daar gelos.
Tinus M - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker ontspan.
Ghanie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik gerus!
Kotie K - Mrt 2021
Algehele gradering
'n Rustige naweek vol verrassings binne ry-afstand.
David P - Feb 2021
Algehele gradering
Owner proved to be the ideal host - very accommodating and pleasant!
Shelbi F - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was ’n fantastiese plek met ’n wonderlike atmosfeer. Ons sal dit weer doen.
Roy C - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Chantelle V - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis, netjies en mooi.
Ethel D - Jan 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike mense. Gehelp waar hulle kon.
Etnah W - Des 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Kobus V - Des 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier en ontspan, Louw en sy vrou het baie mooi vir ons gesorg. Baie dankie.
Lees meerCorle D - Okt 2020
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik ontvang en die verblyf (skoon en netjies) en ligging is presies wat ons nodig gehad het vir die oorslaap.
Cathrine V - Okt 2020
Algehele gradering
Vinnige oor ag akkommodasie
Herman O - Okt 2020
Algehele gradering
Eienaar was baie ondersteunend met inligting oor die omgewing
Zack D - Sep 2020
Algehele gradering
Affordable stay for anyone on a budget!
Riaan T - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties, professioneel, behulpsaam en ek kan nog aangaan.
Lees meerChantell K - Aug 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Isabel H - Feb 2020
Algehele gradering
Goeie bekostigbare akkommodasie.
Carel B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustige plek.
Dorianne P - Jan 2020
Algehele gradering
Very convenient overnight stop en route to Kruger Park.
Anna R - Jan 2020
Algehele gradering
Baie geniet en rustig.
Elizabeth Gertruida F - Jan 2020
Algehele gradering
Baie ongerieflik.
Luilekker Guest House se terugvoer
Jammer Zelda het nie my voorstel oorweeg om liewer twee aparte eenhede te neem nie, dit sou ook gemakliker gewees het vir Zelda se ouers. Was nie bewus dat daar twee ouer persone was in die groep van sewe nie. Twee aparte eenhede sou beslis beter gewerk het.
"Wil net weer daarop wys dat drie slaapplekke in die sitkamer is waarvan twee slaapplekke dagbanke is.'n Beter opsie is om suite 3 @ R600 en suite 5 @ R750 te neem. Die koste is net R100 meer per dag.
Hoor graag van jou."
Beverley B - Des 2019
Algehele gradering
Very pleasant stay in valley.
Adele V - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangename ervaring, met baie vriendelike en hulpvaardige gasheer.
Luilekker Guest House se terugvoer
Baie aangename familie. Dit was 'n plesier om julle hier by Luilekker te kon akkommodeer.
Kobus S - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker ontspan.
Paul P - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en al die nodige benodighede.
Johan D - Sep 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Luise A - Sep 2019
Algehele gradering
Most enjoyable.
Tino P - Aug 2019
Algehele gradering
Everything was fine.
Helen B - Jul 2019
Algehele gradering
Helpful kind owners went out of their way for us and the place was peaceful and well maintained.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hulpvaardige, vriendelike eienaars het uit hul pad gegaan vir ons en die plek was rustig en goed onderhou.
Dit is 'n wonderlike plek om te ontspan in die natuur. Skoon, goed toegerus het niks gekort nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Derek W - Jul 2019
Algehele gradering
I would like to stay at here again very soon.
Lizl D - Jun 2019
Algehele gradering
Netjiese skoon verblyf - baie goeie waarde vir geld.
Danie B - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, goed toegerus, heerlike bed!
Theresa O - Apr 2019
Algehele gradering
Hartlik ontvang, skoon en netjies. Baie lekker gebly.
Johan S - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam en rustige admosfeer.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Akhona S - Des 2018
Algehele gradering
It was great.
Brandon S - Des 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties gewees.
Chris O - Jul 2018
Algehele gradering
Puik!
Gavin B - Jun 2018
Algehele gradering
Beautiful setting and lovely accommodation. Very easy to recommend. Very safe too.
Ronel B - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Johan G - Jun 2018
Algehele gradering
Rustig, baie lekker!
Annette V - Mei 2018
Algehele gradering
Skoon, rustige akkommodasie.
David T - Apr 2018
Algehele gradering
Perfect.
Noeleen V - Apr 2018
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye diens.
Albert W - Apr 2018
Algehele gradering
Nasionale pad geraas is te veel om rustig te slaap.
Gerda B - Feb 2018
Algehele gradering
Awesome en gasvryheid is onbeskryflik. Uit die boonste rakke.
Veronica B - Jan 2018
Algehele gradering
Nice stay.
Cj V - Jan 2018
Algehele gradering
Dis beslis die moeite werd.
Jan E - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker so tussen die berge.
Luilekker Guest House se terugvoer
Dankie vir die positiewe kommentaar.
Nkosinathi B - Des 2017
Algehele gradering
They really took good care of us. I can go there again.
Mandy V - Nov 2017
Algehele gradering
Beautiful, tranquil getaway.
Thelma N - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was lieflik daar tussen die berge.
Andries V - Sep 2017
Algehele gradering
Die verblyf was waarde vir geld.
Liesemari D - Sep 2017
Algehele gradering
Net reg vir 'n oornag-slaapplekkie.
Luilekker Guest House se terugvoer
Luilekker probeer juis waarde vir geld bied om te kompenseer vir die ongerief van verkeersgeluide wat op hierdie stadium vererger word met padwerke verder af in die vallei. As gevolg van stop-en-ry, wat op 'n stadium verby gaan wees, kom verkeer in pakkies deur wat darem heelwat verbeter later in die aand. Jammer vir die ongerief, Liesemari.
Cori E - Aug 2017
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang, lieflike blyplek en het 'n 'uit die boeke' aandete en ontbyt gehad.
Susan H - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik met pragtige berge.
Nico L - Jul 2017
Algehele gradering
Luilekker Guest House is 'n baie stil plekkie innibos met waarde vir geld.
Lees meerZelda E - Jul 2017
Algehele gradering
Was baie lekker en pragtige plekkie tussen die berge
Mari S - Jun 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Madeleine V - Jun 2017
Algehele gradering
Pragtige plekkie teen die berge met als wat jy nodig het.
Mia H - Mei 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Lizelle V - Mrt 2017
Algehele gradering
Puik diens en fantastiese ligging.
Lees meerFaan B - Feb 2017
Algehele gradering
Baie lekker hier gebly.
Mervyn N - Feb 2017
Algehele gradering
Luilekker Gastehuis het ons goed ontvang en uitstekend behandel.
Deon B - Feb 2017
Algehele gradering
Wonderlike gasheer en gasvrou.
Riana N - Feb 2017
Algehele gradering
Heerlike, vriendelike mense!
Beyers G - Feb 2017
Algehele gradering
Baie oulik vir 'n aand se oorslaap op pad Wildtuin toe.
Anonieme gas - Feb 2017
Algehele gradering
Driekie L - Des 2016
Algehele gradering
Gesellig.
Marian O - Des 2016
Algehele gradering
Eienaar baie vriendelik en laat mens tuis voel.
Ansie K - Okt 2016
Algehele gradering
Voel soos jou eie huis - so welkom!
Tina B - Okt 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik en baie hulpvaardig. Ons kuier was nie lank nie, maar dit was alles wat ons wou hê!
Corne B - Sep 2016
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Helmut S - Aug 2016
Algehele gradering
Baie aangename verblyf - ons was net te kort daar om dit te kan waardeer.
Derik C - Aug 2016
Algehele gradering
Baie bitter lekker!
Liz S - Jul 2016
Algehele gradering
Akkommodasie bied alles wat jy nodig het.
Adri K - Jul 2016
Algehele gradering
Nie aan te beveel nie.
Luilekker Guest House se terugvoer
Is jammer dat Adri se pa nie gelukkig was dat ek gesê het die hout wat daar voorsien was vir die kaggel nie geskik is om mee te braai nie en dat ek verkies dat die gaste houtskool gebruik. Ek het verduidelik dat my ingeboude braaiers al erg verniel is agv gaste wat baie warm vure maak agv te veel hout op 'n slag te gebruik. Die hout van ons verskaf is atmosfeer hout wat nie 'n warm kool maak om mee te braai nie. Hulle het terloops 'n tweede mandjie hout kom koop. Die eerste mandjie is gratis.
Ons gebruik nie wit lakens daar Luilekker kinders toelaat. As ek wit lakens moes gebruik het sou my tariewe baie hoër moes gewees het. Ons beddegoed is ten minste skoon.
Linda B - Jul 2016
Algehele gradering
Pragtig, huislik en heerlike atmosfeer.
Marius M - Jul 2016
Algehele gradering
Accommodation is very good, with friendly hosts.
Hennie E - Jun 2016
Algehele gradering
Perfek en bekostigbaar vir oornagverblyf.
Sharon P - Jun 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Gerhard S - Jun 2016
Algehele gradering
Huis is lanklaas skoongemaak.
Luilekker Guest House se terugvoer
In Luilekker se oorsig staan die volgende baie duidelik, "Luilekker Guest House and Chalets is situated just off the N4 highway, about 2 km on the Nelspruit side of the historic Waterval-Boven Tunnel, the gateway to the Kruger National Park.
Traffic can be heard at times but as guests say it is so beautiful with the cliffs and the sound of birds that you don’t realise that you are close to the N4." Het in 'n vorige kommentaar gesê as jy klank sensitief is bespreek op 'n afgeleë plek teen dubbel die tarief. Luilekker is gerieflik geleë vir die mense wat nie wil soek vir hul bestemming nie. Het ook voorheen genoem as jy by Holiday Inn Oliver Tambo oornag moet jy nie kla dat jy vliegtuie hoor nie!
Ons is in 'n beeldskone natuurlike omgewing, spinnekoppe en geckos is deel van ons omgewing. Spinnerakke kan die oggend verwyder word vanaand is daar weer spinnerakke. Mense wat lief is vir die natuur en die wildtuin gereeld besoek behoort gewoond te wees aan geckos. Geckos kom by oop vensters en deure in en is eintlik fassinerende reptiele en sal jou beslis nie aanval nie, inteendeel hulle vang insekte wat jou dalk mag irriteer. Dieselfde as spinnekoppe kan van miere gesê word. Stof by die agterdeur kan ek net verskoning voor aanbied, die tuinman blaas al die blare Vrydae bymekaar en het waarskynlik nie die ou handdoek voor die deur gesit voor hy begin blaas het nie. Het met die tuinman en die skoonmaakster daaroor gepraat.
Hendrik V - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker!
Charles R - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker omgewing en plek om oor te slaap.
Luilekker Guest House se terugvoer
Dankie Charles neem kennis. Suite 2, 5 en die cottage is ons familie eenhede. Ons grootste uitgawe met gemelde eenhede is die gereelde vervanging van linne en handdoeke a.g.v. kinders wat nie gedissiplineer word nie. Kussings en handdoeke word deur gaste by swembad misbruik. Kinders wat nie by tafels eet nie maar op banke/beddens sit/lê en eet. Beddens word gebruik as 'n stoeikryt. Wat ons bied is waarde vir geld, R1100 vir sewe mense werk uit minder as R160pp in die cottage. Ons het luukser eenhede nl. suite 1,3 en 4 en die gastehuis met sy en-suite kamers. Ons poog om bekostigbare skoon eenhede te verskaf m.a.w. waarde vir geld. Volgende keer probeer gerus ons luukser eenhede. Luilekker groete. Louw en Retha
Frans T - Mrt 2016
Algehele gradering
Goed vir oornag.
Luilekker Guest House se terugvoer
"Self-catering Suite 1 price includes : Rate for accommodation only. Breakfast and dinner are additional".
Jammer Frans is teleurgesteld oor ons nie 'n restaurant het nie. Ontbyt en aandete is beskikbaar op aanvraag - lees maar die positiewe kommentaar oor ons kos. Ons teikenmark is die oornag mark, soos jy tereg noem, waarvoor DStv Easyview geskik is. Gaste wat spesifiek vra vir bv. sport kanale oor naweke beveel ons aan om hul eie dekodeerder saam te bring.
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Anton L - Feb 2016
Algehele gradering
Baie dankie vir skoon en gerieflike oornagplek.
Hugo D - Jan 2016
Algehele gradering
Lekker rustig.
Mark F - Des 2015
Algehele gradering
Quiet, good food and clean.
Pieter M - Des 2015
Algehele gradering
Lekker rustige en pragtige area.
Maggie W - Des 2015
Algehele gradering
Die diens en kos was uitstaande.
Lees meerJan K - Des 2015
Algehele gradering
Vriendelike, hulpvaardige diens.
Lees meerHennie R - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelike diens.
Lourens B - Sep 2015
Algehele gradering
Geen klagtes!
Hein B - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker geslaap! Die koolstoof was wonderlik.
Fanie V - Aug 2015
Algehele gradering
Oraait.
Luilekker Guest House se terugvoer
Jammer oor die warm water, die gas geyser was gediens voor jul verblyf. Dit is weer ingestuur om te kyk wat veroorsaak dat dit vanself afsit.
Pieter V - Aug 2015
Algehele gradering
Goed vir 'n oornagplek.
Elza T - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker. Basies, maar als wat mens nodig het.
Johann B - Jul 2015
Algehele gradering
Vir ons oorslaapdoeleindes was die ligging ideaal.
Welma V - Jul 2015
Algehele gradering
Vriendelik, gerieflik en prakties.
Petro L - Jul 2015
Algehele gradering
Netjies en mooi ingerig!
Charmaine S - Jun 2015
Algehele gradering
Gemiddeld vir die prys betaal.
Wilma P - Mei 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Heerlik geslaap en 'n smullekker ontbyt geniet.
Johanna J - Mei 2015
Algehele gradering
Skoon, netjies en heerlike ontbyt.
Essa G - Mei 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Christine O - Apr 2015
Algehele gradering
As jy net wil oorslaap is dit gepas.
Bates B - Apr 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Dirk C - Mrt 2015
Algehele gradering
Good halfway stop to get in the mood for the trip to the Kruger Park.
Anton L - Jan 2015
Algehele gradering
Goed ingerig en skoon goeie ontvangs.
Gladys M - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker en rustig. Swembad mooi skoon.
Willie H - Des 2014
Algehele gradering
Sal dit nie aanbeveel by enigiemand nie.
Ina D - Des 2014
Algehele gradering
Rustige oorslaap met netjiese geriewe.
David N - Okt 2014
Algehele gradering
Reasonable place which is easily accessible
Esthell L - Okt 2014
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon plekkie.
Annalize B - Jul 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam en akkommoderend.
Henri M - Jun 2014
Algehele gradering
Baie goed geleë; goeie diens; pragtige omgewing en rustig.
Louis Leon K - Jun 2014
Algehele gradering
Vriendelike en hulpvaardige diens.
Dirk C - Jun 2014
Algehele gradering
Die selfsorg verblyf was gerieflik, skoon, netjies en het aan ons behoefte voldoen.
Martie C - Jun 2014
Algehele gradering
Dit was "awesome"!
Bianca M - Apr 2014
Algehele gradering
What a nice place to stay at!!
Jannie S - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Melanie V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Elizabeth G - Mrt 2014
Algehele gradering
Dit was baie lekker en aangenaam
Kobie K - Jan 2014
Algehele gradering
Heerlike verblyf, uitstekende diens, pragtige omgewing ... aan te beveel.
Johan L - Des 2013
Algehele gradering
Awesome!
Jeannette S - Des 2013
Algehele gradering
Dit was absoluut heerlik!
Hestelle S - Des 2013
Algehele gradering
Mooi!
Jaco B - Des 2013
Algehele gradering
Gasvryheid, soos op geen ander plek nie!
Sarel R - Nov 2013
Algehele gradering
Baie netjies en skoon gewees.
Victor A - Sep 2013
Algehele gradering
Lekker rustig as jy net wil wegbreek van die probleme by die huis.
Elise V - Sep 2013
Algehele gradering
Die kamer was baie gemaklik en die aandete was uit die boonste rakke.
Petro S - Sep 2013
Algehele gradering
Al wat gepla het, is die groot pad se lawaai. Die res is 100%
Maricke B - Sep 2013
Algehele gradering
Baie lekker en genoeg spasie!
- Kapasiteit: 35 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N4 Waterval Boven/Onder, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom