Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luilekker Guest House

Gastehuis
Selfsorg Suite 1
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gerieflike eenheid het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n kombuis en badkamer met 'n stort. Dis naby die swembad en het 'n lieflike steenkoolstoof. Die eenheid is ten volle toegerus met die volgende geriewe: stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, kook- en braaitoerusting, kombers, lakens, kussings, handdoeke, waaier, elektriese kombers. Ons voorsien 'n MultiChoice-dekodeerder met 'n Easyview-kaart. Bring jou eie DStv-dekodeerder saam as jy 'n behoefte het aan volledige DStv. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid word daagliks skoongemaak en ontbyt en aandete is op versoek by die gastehuis beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Die tarief sluit slegs verblyf in. Ontbyt is 'n ekstra R70.

Huisreëls

Ontbyt teen R70 is nie by die tarief ingesluit nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Indien ander gaste uitklok as gevolg van harde musiek sal die gaste wat musiek gespeel het finansieel verantwoordelik wees vir hulle rekening.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg Suite 2
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n dubbel- en enkelbed, asook 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid is ten volle toegerus met die volgende geriewe: stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, kook- en braaitoerusting, kombers, lakens, kussings, handdoeke. Ons voorsien 'n Multichoice-dekodeerder met 'n Easyview-kaart. Bring jou eie DStv-dekodeerder saam as jy 'n behoefte het aan volledige DStv. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Ontbyt en aandete is op versoek by die gastehuis beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Die tarief sluit slegs verblyf in. Ontbyt is 'n ekstra R70.

Huisreëls

Ontbyt teen R70 is nie by die tarief ingesluit nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Indien ander gaste uitklok as gevolg van harde musiek sal die gaste wat musiek gespeel het finansieel verantwoordelik wees vir hulle rekening.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg Suite 3
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 3 en beskik oor 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n derde enkelbed, 'n kombuisie, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en privaat beskutte braai-area. Die eenheid is ten volle toegerus met die volgende geriewe: stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, kook- en braaitoerusting, kombers, lakens, kussings, handdoeke en 'n Multichoice-dekodeerder. Bring asseblief jou eie DStv-kaart of dekodeerder. Luilekker is 'n troeteldiervriendelike instansie. Suite 3 is baie goed toegerus om te verseker dat jou viervoetige vriend 'n luilekker tyd by Luilekker het. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Ontbyt en aandete is op versoek by die gastehuis beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Die tarief sluit slegs verblyf in. Ontbyt is 'n ekstra R70.

Huisreëls

Ontbyt teen R70 is nie by die tarief ingesluit nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Indien ander gaste uitklok as gevolg van harde musiek sal die gaste wat musiek gespeel het finansieel verantwoordelik wees vir hulle rekening.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gastehuiskamers
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gastehuis het 2 dubbelkamers met dubbelbeddens en en suite-badkamers met storte. Die ander dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is ook 2 dubbelkamers met 2 enkelbeddens en en suite-storte.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Die tarief sluit slegs verblyf in. Ontbyt is 'n ekstra R70.

Huisreëls

Ontbyt teen R70 is nie by die tarief ingesluit nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Indien ander gaste uitklok as gevolg van harde musiek sal die gaste wat musiek gespeel het finansieel verantwoordelik wees vir hulle rekening.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg Suite 5
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek, 2 slaapbanke vir kinders, kombuisie, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n ingeboude braai op die stoep. Die kombuis is volledig toegerus 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en kook- en braaitoerusting. Daar is ook 'n kombers, lakens, kussings, handdoeke, 'n MultiChoice-dekodeerder met Easyview-kaart. Bring jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam as jy 'n behoefte het aan volledige DStv. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Ontbyt en aandete is op versoek by die gastehuis beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
2 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Die tarief sluit slegs verblyf in. Ontbyt is 'n ekstra R70.

Huisreëls

Ontbyt teen R70 is nie by die tarief ingesluit nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Indien ander gaste uitklok as gevolg van harde musiek sal die gaste wat musiek gespeel het finansieel verantwoordelik wees vir hulle rekening.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg Suite 4
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n enkelbed, 'n slaapbank vir 'n kind, 'n kombuisie, 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n kaggel en ingeboude braai op die stoep. Die kombuis is volledig toegerus 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en kook- en braaitoerusting. Daar is ook 'n kombers, lakens, kussings, handdoeke, 'n MultiChoice-dekodeerder met Easyview-kaart. Bring jou eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam as jy 'n behoefte het aan volledige DStv. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Ontbyt en aandete is op versoek by die gastehuis beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Die tarief sluit slegs verblyf in. Ontbyt is 'n ekstra R70.

Huisreëls

Ontbyt teen R70 is nie by die tarief ingesluit nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Indien ander gaste uitklok as gevolg van harde musiek sal die gaste wat musiek gespeel het finansieel verantwoordelik wees vir hulle rekening.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gesinseenheid het slaapplek vir 5 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n tweede badkamer met 'n bad en die oopplan-sitkamer het 'n enkelbed en 2 dagbeddens. Verder is daar 'n stoep met braaigeriewe, plafonwaaiers, elektriese komberse, gasstoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en braaitoebehore. Daar is ook sekere DStv-kanale en jy kan jou eie DStv-dekodeerder saambring vir volledige DStv. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Daar is ekstra koste vir ekstra gaste. Ontbyt en aandete is op versoek in die gastehuis beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer
En-suite
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Die tarief sluit slegs verblyf in. Ontbyt is 'n ekstra R70.

Huisreëls

Ontbyt teen R70 is nie by die tarief ingesluit nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Indien ander gaste uitklok as gevolg van harde musiek sal die gaste wat musiek gespeel het finansieel verantwoordelik wees vir hulle rekening.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4 Waterval Boven/Onder, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e821e0d9706081488ee4a20af62a7c12cb2e07d54a46821cdbbb27a6523d3e30a34584320b3a2421ae0f5372647837629e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 176 5 1 5 N4 Waterval Boven/Onder Waterval Boven 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.648212666539 30.363873541319
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem