Lodge 90 - Pinnacle Point Estate
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Steve Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Sharon A - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese plek en het als wat jy nodig het!
Tinus F - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker stil en veilige omgewing en woning is top kwaliteit.
Lodge 90 - Pinnacle Point Estate se terugvoer
Dankie Tinus vir die goeie terugvoer. Baie waardeer. Ons sien daarna uit om jou weer te huisves.
Norman S - Apr 2023
Algehele gradering
Good value for money.
Daan B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en veilige landgoed.
Heather J - Feb 2023
Algehele gradering
Naweek was baie lekker en rustige atmosfeer.
Elaine D - Nov 2022
Algehele gradering
Gemaklik en skoon.
Duan T - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige ligging, alles mooi skoon.
Hennie V - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly, rustige ligging, alles wat jy benodig vir 'n gerieflike kuier.
Casper L - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike plek.
Daan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie baie aangenaam.
Lindie D - Jan 2022
Algehele gradering
Veilig, netjies en skoon.
Nicky V - Aug 2021
Algehele gradering
A lovely stopover and resting place
Egon D - Jun 2021
Algehele gradering
Lovely place. Great host.
Lodge 90 - Pinnacle Point Estate se terugvoer
Thank you for the great review. You made it easy by being the perfect guest. We look forward to hosting you again sometime.
Jonathan N - Mei 2021
Algehele gradering
Good, spacious and clean accommodation.
Maryke-lee M - Des 2020
Algehele gradering
Perfect for family or friends.
Lees meerLodge 90 - Pinnacle Point Estate se terugvoer
Hi Maryke-Lee,
Thank you for the great review and I apologise for the dirty floors. Pinnacle Point HOA cleaning services are not responsible for the cleaning of the lodge. I use another company which I have been using for 7 years already and very seldom get complaints about their service. However, I have addressed this issue with them I will ensure that this does not happen again. We look forward to hosting you and your family again.
Regards,
Steve
Enrico W - Okt 2020
Algehele gradering
Well looked after place, would stay much longer next time.
Lodge 90 - Pinnacle Point Estate se terugvoer
Thank you for the great review for Lodge 90. We are very pleased you enjoyed the lodge and we look forward to hosting you again some time in the future.
Eugene M - Sep 2020
Algehele gradering
Pleasant. Will come again.
Lodge 90 - Pinnacle Point Estate se terugvoer
Thank you for the great review. We look forward to hosting you again sometime in the future.
Ina D - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Die koue nat weer was nie eens 'n probleem nie.
Kobus S - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Lodge 90 - Pinnacle Point Estate se terugvoer
Ek is baie bly dat u Lodge 90 geniet het en 'n lekker vakansie gehad. Hoop om julle binnekort weer te sien.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle Point-rylaan 1, Pinnacle Point-landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom