Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lizbe Accommodation

Gastehuis
Eenslaapkamer-selfsorgwoonstel
Vanaf R640
R640 R576
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die selfsorgwoonstel het 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea bestaan uit die sitarea en die kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar 'n etenstafel vir 4 en 'n sitarea met 'n gemaklike bank, 2 enkelbeddens, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelwoonstel
Vanaf R640
R640 R576
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die enkelwoonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, wasbak en toilet. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R640
R640 R576
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilcocks-weg 85, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67c0346bda695b5c2711be2fff48b8ec07d57b86c6824aff42eea71dca770d7d6a7b61ce37845931e9342235fb4adedcd55b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R640 nouVanaf R576 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 85 Wilcocks Road Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.089463618584 26.23290743373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem