Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Danelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Nicky B - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerCarla W - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflike skoon kamer met asemrowende uitsig.
Rohan F - Feb 2024
Algehele gradering
So relaxing.
Benazier L - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing home away from home.
Jenny J - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing! Beautiful! Stunning views! Friendly host! Truly Little Greece in Paradise.
Linette P - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was "stunning"!
Werner J - Feb 2024
Algehele gradering
Ons kuier baie geniet en was baie vriendelik ontvang.
Niel D - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike 3 dae saam met my vrou in die mooie Langebaan met ongelooflike weer.
Beverley V - Jan 2024
Algehele gradering
My klein paradise wanneer ek wil wegkom uit die stad.
Stefan D - Jan 2024
Algehele gradering
Sien hierbo gemeld.
Tiffany A - Jan 2024
Algehele gradering
Everything was perfect and so peaceful.
Little Greece in Paradise se terugvoer
You are such a lovely couple. I'm glad you enjoyed it! Hope you have a wonderful life together.
Elsa C - Des 2023
Algehele gradering
Lovely and highly recommended.
Kobus B - Des 2023
Algehele gradering
Rustige oase.
Gail V - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome.
Kelly D - Aug 2023
Algehele gradering
Absolutely wonderful!
Jurie D - Aug 2023
Algehele gradering
So rustig met awesome uitsig.
Little Greece in Paradise se terugvoer
Ons is bly julle kon ontspan en rustig wees. Mens het af en toe nodig om jou batterye te herlaai.
Tandile S - Aug 2023
Algehele gradering
Luxury experience and highly recommend.
Little Greece in Paradise se terugvoer
Thank you so much. It was an honor to be your hosts
Marette B - Jul 2023
Algehele gradering
Dit het ons verwagtinge oortref.
Little Greece in Paradise se terugvoer
So bly julle het dit geniet. Weskusgroete:)
Nicole S - Mei 2023
Algehele gradering
Paradise!
Elzabé C - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plek️. Pragtige uitsig. Vriendelike gashere. Onberispelik skoon.
Little Greece in Paradise se terugvoer
Hi...baie dankie vir jou terugvoer...dit word so waardeer...sal die week die goedjies wat jy noem koop en in die woonstel sit.
Lekker week verder!
Marianne M - Apr 2023
Algehele gradering
Spending a few days in Paradise Beach and the West Coast.
Muller N - Feb 2023
Algehele gradering
We had an amazing weekend. The place and location is perfect.
Mariska N - Feb 2023
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
Little Greece in Paradise se terugvoer
Baie dankie, dit was net 'n plesier. So bly julle het dit geniet.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elarastraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18