Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Greece in Paradise

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

- Geen sleutels sal oorhandig word totdat die balans van die betaling ontvang is nie. Gaste moet asb. voor die inklokdatum betaal en dit moet in die bestuurder se bankrekening reflekteer.
- Inkloktyd is tussen 14:00 en 20:00. Geen gaste sal toegelaat word om na 20:00 in te klok nie, tensy ander reëlings met die bestuurder getref is. Uitkloktyd is 10:00.
- Indien gaste versuim om op te daag sal geen gelde wat reeds ontvang is terugbetaal word nie.
- Gaste is outomaties verantwoordelik vir enige skade/verlies gedurende verblyf.
- Onder geen omstandighede mag die aantal gaste meer as 2 wees nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Die bestuurder vertrou dat gaste hierdie verblyf kies omdat hulle gelukkig sal wees daarmee.
- Die verblyf moet netjies en in order gelos word met vertrek. Gaste mag geen vuil potte of skottelgoed in die wasbak of eenheid los nie.
- Die eienaar aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige beserings wat gaste of hul besoekers mag opdoen tydens verblyf, enige skade of verlies van persoonlike eiendom of enige depositos wat reeds betaal is nie.
- Gaste moet te alle tye hou by die reëls van Paradise Beach en dit sluit die spoedbeperking en geraas in die aande in.
- Gaste aanvaar die bepalings en voorwaardes deur die deposito te betaal.
Die verblyf word via trappe bereik, en mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elarastraat 6, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfba84e9e7fd5a54f20ffddef74f489598b45e3f8399bd2d1ebb65b5a52613efe4cba919ab399c12e79078a05c8a76fb198d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 6 Elara Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.039199639285 18.040140217197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem