Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Listening Wind Self-catering

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R300 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 2 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Neem asb. kennis dat kinders onder 7 nie toegelaat word nie.
- Die TV het 'n basiese DStv PVR-dekodeerder met SABC 1, 2 en 3 en e-TV, sowel as 'n Access-pakket. Gaste moet vooraf reël indien hulle meer kanale benodig.
- Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Die huis het 'n kaggel, onderdakbraai en pizza-oond. Gaste kan hul eie hout saambring of by die plaaslike winkeltjie of vulstasie koop. Daar is 'n wasmasjien, maar gaste moet hul eie waspoeier voorsien.
- Die instansie hef nie 'n breekskadedeposito nie, maar sou die huis en die inhoud daarvan beskadig word tydens gaste se verblyf, sal gaste vir die skade aanspreeklik wees as dit meer as R150 kos om te vervang of reg te maak.
- Gaste mag nie die maksimum kapasiteit van die eenheid (6 gaste) oorskry nie, tensy alternatiewe reëlings met die bestuur getref is voordat gaste arriveer.
- Geen luidrugtige partytjies, harde musiek of geskreeu word rondom die swembad en braai-area toegelaat nie. - - - Gaste moet asb. 'n respekvolle geraasvlak handhaaf aangesien die huis permanente bure aan alle kante het.
- Rook is verbode in die huis en word net in die braaikamer toegelaat.
- Daar is nie 'n skoonmaakdiens tydens die verblyf nie, maar dit kan gereël word teen ekstra koste. Reël dit asb. 'n week voor die inklokdatum.
- Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
- 'n Kinderoppasdiens en 'n diens om na bejaardes om te sien kan teen 'n ekstra fooi gereël word, maar dit moet ook voor aankoms gereël word.
- Maak asb. seker dat die balans van die verblyfkoste 7 dae voor aankoms betaal is. Die sleutels kan nie oorhandig word sonder dat die finale en volledige betaling in die eienaar se rekening reflekteer nie.
- Die instansie kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of ongerief wat deur enigiets buite on beheer plaasgevind het nie. Indien een van die toebehore op die perseel nie werk tydens gaste se verblyf nie, sal die instansie sy redelike bes probeer om dit te vervang of 'n alternatief te bied.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Easy-weg 2159, Bettysbaai, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c7924b52c71f9d316dd13e513833188f45aca4e8f81cd6e4575adc9579d806d570f2e50c79d12c6af178f9038cb1c9f799f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 45 5 1 5 2159 Easy Road Betty’s Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3683386 18.8815378
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem