Licorna Beach Vakansie Woonstel 2
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 140
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Charne C - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Mandisa N - Des 2023
Algehele gradering
In short, it was a very nice weekend.
Hendrik V - Okt 2023
Algehele gradering
Will choose Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 as a first option again in the future.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer
Good day Hendrik,
Thank you so much for hour positive feedback and suggestions, and we look forward to have you stay with us again.
Thanks
Marie
Soobs M - Jun 2023
Algehele gradering
Great all around.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer
Good Afternoon Perumal,
Thank you for your feedback and hope to see you again.
Thanks
Marie
Maryna B - Mei 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf, stil rustige omgewing en gerieflik naby strand.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer
Beste Maryne,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, en dit maak ons harte bly om te hoor dat julle dit so geniet het hier by ons en beplan om weer terug te kom.
Ek sal die kompliment oordra aan ons personeel.
Dankie
Marie
Carin D - Mrt 2023
Algehele gradering
Die verblyf was baie gerieflik vir 'n gesin met 2 kinders (2 en 4 jaar). Lekker speelplek vir die kinders op die gras.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer
Middag Carin,
Dankie vir jou terugvoering. Ons is bly dat jy jou verblyf by ons geniet het.
Kom gerus weer kuier.
Yolinda B - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer
More Yolinda,
Dankie vir jou terug voering. Jammer weereens vir die ongerief en ons is bly julle het verstaan. Die lug versorging is nou uitgesorteer.
Hoop ons sien julle gou weer.
Marie en Enna
Stephan S - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik opgesom in een woord!
Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer
Goeiemôre Stephen, dankie vir die terug voering. Ons is baie bly dat jy jou vakansie tyd hier geniet het. Ons is seker jy sal defnitief terugkom. Groete, Marie
Elaine L - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjiese woonstel met alles wat nodig is, goeie en veilige area.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer
Goeiemôre Elaine, baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het die vakansie geniet en ons sal jou voorstel vir donker gordyne deurstuur na die eienaar. Kom gerus weer. Vriendelike groete, Marie
Isaac Bhekizizwe (bheki) V - Nov 2022
Algehele gradering
The lady manning the place was welcoming and helpful.
Eduan N - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker en netjies.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer
More Landi,
Dankie vir jou terug voering. Hoop ons sien julle weer. Die personeel waarder die teugvoering.
Dankie
Marie
Imraan R - Jul 2022
Algehele gradering
Clean, friendly staff and everything works.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer
Good day Imraan,
Thank you very much for the review, it is appreciated.
I will convey this to all the staff members and we will update the photos of the apartment.
Hope to see you return soon.
Stay safe.
Kind Regards,
Enna
Arkapal S - Jun 2022
Algehele gradering
Prime location, great view and facility.
Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer
Morning Sen,
Thank you for your feedback. The Wi-Fi is on our agenda.
Thank you,
Marie
Ali M - Mrt 2022
Algehele gradering
The unit could do with being updated, (kitchen and bathrooms) but other than that everything was perfect.
Bronwin A - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful. Perfect!
Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer
Goeie more Bronwyn,
Dankie vir die goeie terugvoering, en dat ons 'n deel kon wees om julle vakansie vir julle 'n lekker vakansie te kon maak. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Ilana K - Mrt 2021
Algehele gradering
Die personeel was baie behulpsaam op kort kennisgewing en tot die skoonmaker het ingespring om alles gereed te kry.
Luisa R - Mrt 2021
Algehele gradering
It was clean, close to all amenities and quiet. It was perfect for a break.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lagoonrylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom