Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 140

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Licorna Beach Vakansie Woonstel 2
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Charne C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne C
Saam met vriende

Gerieflik.

Die "central aircon" werk glad nie, so die ander twee kamers is vreeslik warm. Die plek het 'n muffe reuk. Sou aanbeveel van die begin af dat kamers nie op vakansiedae en Sondae bedien word nie, en dit sluit nie skottelgoedwassing in nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandisa N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandisa N
Saam met vriende

In short, it was a very nice weekend.

It was a very nice weekend away. I can recommend people to go and have a lovely trip with friends or family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will choose Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 as a first option again in the future.

The kitchen is not suitably equipped and needs, for instance, a few more glass/plastic bowls to keep leftover food in the fridge. A plunger for coffee would also be a winner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer

Good day Hendrik,

Thank you so much for hour positive feedback and suggestions, and we look forward to have you stay with us again.

Thanks

Marie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2
Soobs M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soobs M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great all around.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer

Good Afternoon Perumal,

Thank you for your feedback and hope to see you again.

Thanks
Marie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2
Maryna B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna B
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf, stil rustige omgewing en gerieflik naby strand.

Pragtige tuiste. Baie netjies, veilig, rustig en skoon. So ideaal geleë op die promenade en loopafstand van strand. Sal enige tyd weer wil besoek, het alreeds familie verwys om te beplan vir hul volgende vakansie en natuurlik ons gesien wil graag weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer

Beste Maryne,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, en dit maak ons harte bly om te hoor dat julle dit so geniet het hier by ons en beplan om weer terug te kom.
Ek sal die kompliment oordra aan ons personeel.

Dankie

Marie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2
Carin D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin D
Gesin met klein kinders

Die verblyf was baie gerieflik vir 'n gesin met 2 kinders (2 en 4 jaar). Lekker speelplek vir die kinders op die gras.

Die verblyf was netjies en goeie waarde vir geld. Baie gerieflik omdat dit op die promenade is. Ek kon gemaklik met die 2 kinders uitgaan strand toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer

Middag Carin,

Dankie vir jou terugvoering. Ons is bly dat jy jou verblyf by ons geniet het.

Kom gerus weer kuier.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2
Yolinda B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolinda B
Saam met vriende

Rustig.

Ek het 'n probleem met die lugversorger gehad en daar was dadelik aandag gegee, maar probleem kon nie dadelik opgelos word nie. Hulle het nie geskroom om my 'n ander eenheid te gee nie. Die dames by ontvangs was uitstekend en die website was net so op en wakker om my te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer

More Yolinda,

Dankie vir jou terug voering. Jammer weereens vir die ongerief en ons is bly julle het verstaan. Die lug versorging is nou uitgesorteer.
Hoop ons sien julle gou weer.

Marie en Enna

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2
Stephan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S
Gesin met tieners

Gerieflik opgesom in een woord!

Ag, dit was wonderlik! Gaan, gaan, gaan. Dis nie nodig dat ek julle vertel nie - gaan kyk self!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer

Goeiemôre Stephen, dankie vir die terug voering. Ons is baie bly dat jy jou vakansie tyd hier geniet het. Ons is seker jy sal defnitief terugkom. Groete, Marie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2
Elaine L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine L
Gesin met tieners

Baie netjiese woonstel met alles wat nodig is, goeie en veilige area.

Die woonplek is mooi skoon en netjies en het alles wat nodig is. Is naby braai-area en swembad met grondvloer toegang. Diens was goed gewees, kompleks was goed geleë en was veilig. Hoofslaapkamer se wit gordyne het ons wel baie vroeg wakker gemaak, want son skyn voluit in die kamer in. Sal enige tyd weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer

Goeiemôre Elaine, baie dankie vir jou terugvoering. Ons is bly julle het die vakansie geniet en ons sal jou voorstel vir donker gordyne deurstuur na die eienaar. Kom gerus weer. Vriendelike groete, Marie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2
Isaac Bhekizizwe (bheki) V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac Bhekizizwe (bheki) V
Gesin met klein kinders

The lady manning the place was welcoming and helpful.

Should an opportunity award me another chance, I definitely will be opting for the same. Enjoyed the walks by the seaside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduan N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan N
Gesin met klein kinders

Baie lekker en netjies.

Kinders het die swembad geniet. Baie veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer

More Landi,

Dankie vir jou terug voering. Hoop ons sien julle weer. Die personeel waarder die teugvoering.

Dankie

Marie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2
Imraan R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imraan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, friendly staff and everything works.

Right on the boardwalk. Pictures don't do justice, really nice place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer

Good day Imraan,

Thank you very much for the review, it is appreciated.

I will convey this to all the staff members and we will update the photos of the apartment.
Hope to see you return soon.

Stay safe.
Kind Regards,
Enna

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2
Arkapal S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arkapal S
Gesin met klein kinders

Prime location, great view and facility.

WiFi is missing, that is the only thing needing to be added in the overall facility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer

Morning Sen,

Thank you for your feedback. The Wi-Fi is on our agenda.

Thank you,
Marie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2
Ali M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ali M
Gesin met klein kinders

The unit could do with being updated, (kitchen and bathrooms) but other than that everything was perfect.

Very nice location!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwin A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwin A
Gesin met klein kinders

Beautiful. Perfect!

Ek sal weer daar boek. Dis 'n pragtige plekkie met 'n pragtige uitsig. Alles is binne loopafstand en dis baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 2 se terugvoer

Goeie more Bronwyn,

Dankie vir die goeie terugvoering, en dat ons 'n deel kon wees om julle vakansie vir julle 'n lekker vakansie te kon maak. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom.




Licorna Beach Vakansie Woonstel 2
Ilana K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana K
Gesin met tieners

Die personeel was baie behulpsaam op kort kennisgewing en tot die skoonmaker het ingespring om alles gereed te kry.

As julle daar aankom vra vir tannie Marie en laat Gloria julle plek skoonmaak. Hulle is altwee wenners. As dit nie vir tannie Marie was nie, sou ons seker nie plek gehad het nie. En dankie ook aan Gloria wat ons plekkie elke dag skoon gemaak het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luisa R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luisa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was clean, close to all amenities and quiet. It was perfect for a break.

The only thing I would change is perhaps darker curtains in the room as the room is very light and I battle to sleep and the aircon needs to be looked at or perhaps we had it on the incorrect setting. Besides that all was perfect and I will definitely like to go back to Licorna beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 587
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 587
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 587
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lagoonrylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfe103f13cbf3c018df79d1ba940ce85ccc084c9932fb379cb4e52759d1253ba35bcc59436d756b7c813dfa8244fb34a1eb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 587 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 82 Lagoon Drive Licorna Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -29.7157077 31.0919762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem