Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Licorna Beach Vakansie Woonstel 12

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 124

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Licorna Beach Vakansie Woonstel 12
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Olga B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Olga B
Gesin met tieners

Gemaklik.

Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek geleë, paar meter van strand, loopafstand van restaurant.

Netjies, skoon, donker gordyne in kamers sal ideaal wees, hoofslaapkamer skyn buitelig binne kamer. Verder als baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 12 se terugvoer

Goeiedag Anne,

Baie dankie vir jou terugvoering.

Ons waardeer jou inset en sal jou voorstel aan die eienaar stuur vir oorweging.

Dankie

Marie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 12
Mpho N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho N
Gesin met klein kinders

We really enjoyed our stay. Great location and they kept the house clean everyday. Very close to the beach, and very safe. It was amazing.

One of the best places to stay with family especially with children. I also enjoyed going for a morning run within the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vis G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vis G
Saam met vriende

Nice place.

Maybe add a security gate on sliding doors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 12 se terugvoer

Good day, thank you for your feedback and suggestion. I will forward it to the owner. Thank you. Marie.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 12
Tlangelani S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tlangelani S
Gesin met klein kinders

Clean & comfortable.

Secure and kept clean. Enjoyed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 12 se terugvoer

Good morning Tlangelani,

Thank you for your great feedback. I also want to thank you for leaving the apartment so spotless on your departure.
Hope we will see you soon again.

Marie and staff

Licorna Beach Vakansie Woonstel 12
Productive Systems (pty) Ltd L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Productive Systems (pty) Ltd L
Besigheidsreis

Baie vriendelike diens en tegemoedkomend met datums wat moes verander.

Netjies en skoon. Goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 12 se terugvoer

Dankie vir julle goeie terugvoering. Niks is te veel om julle te hulp te kom en julle verblyf by Licorna aangenaam te maak nie.

Ons hoop om julle gou weer te sien.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 12
Tanya R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya R

Was fantasties.

My mense het die verblyf baie geniet en gese dis die beste wat hulle nog gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 12 se terugvoer


Dankie vir julle terug voering en ons is bly dat ons 'n deel was om jou verblyf vir jou aangenaam te maak.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 12
Marc S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marc S

Great.

All fine, will try again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 12 se terugvoer

Good Afternoon,
Thank you for your feedback.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 12
Loraine L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Loraine L
Gesin met klein kinders

Sal slegs aanbeveel as verandering aangebring is. Ligging is goed.

Kombuis het 'n groot tekort aan toebehore bv. yskas is baie klein, daar is geen plastiekbakkies/bordjies/glasies vir kinders, geen rasper, kort 'n groter toaster, glasbakke, ens. Die sitkamerstel is voos, TV-kyk is 'n marteling as gevolg van banke wat gedaan is. Stoepe is nooit gevee of gewas nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aysha H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Aysha H
Gesin met tieners

The property needs a major upgrade. The location is perfect.

I was not happy with accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 12 se terugvoer

Good Morning Aysha,
I do apologize. We had a guest in the unit that departed the day you arrived and did not get any feedback on the problems that you experienced.

We did try to rectify the problems the same day that you reported it to us.
I do hope that you will come back in a unit which is sea facing and give you one night for free.

Thank you
Marie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 12
Massimo V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Massimo V
Saam met vriende

Convenient and close to everything.

Very comfortable and convenient as it's near everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 12 se terugvoer

Afternoon Massimo,

Hope you enjoyed your stay and hopefully we see you again soon.

Licorna Beach Vakansie Woonstel 12
Lauretta R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lauretta R
Gesin met klein kinders

Wonderful

We wouldn't hesitate to pack and come any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 12 se terugvoer

Afternoon Lauretta,
Glad you enjoyed your stay with us.
See you then again soon.
Thanks
Marie

Licorna Beach Vakansie Woonstel 12
Vanaf
R1 495
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 495
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38327b637e35091c261717ba0755af0f2db7de77407e141efb35fcf1be54b8d60930c3b31fd6341166c5422c2d4280b91a0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 82 Lagoon Drive Licorna Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.7157077 31.0919762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem