Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Libra Holiday Flats 1

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 86, Manaba Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R990 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Libra Holiday Flats 1 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat in die Libra Flats-kompleks, oorkant Manaba Beach aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë is. Hierdie woonstel is 'n uitstekende opsie vir gesinne wat op soek is na 'n rustige strandwegbreek met 'n gemeenskaplike swembad.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van die gastebadkamer wat 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-sitarea het lugversorging en beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel met stoele wat verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket lei.

Skuifdeure lei na 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig, buitemeubels en braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en daar is 'n speelpark vir kinders. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Hierdie verblyf is naby verskeie restaurante, winkels en 'n gholfbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Libra Holiday Flats 1 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • Lilliecrona Boulevard 86, Manaba Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 86, Manaba Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6757a152c714ffaed01b948470f862839069a7ca123b8cc800e52062a8f8f1712ef56f51fb106bf2b02a37e613b2540b38d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 6) 86 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 09:00 -30.853981944516 30.382414269667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem