by Leopard Tree Lodge | LekkeSlaap
+200

Leopard Tree Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-straat 7, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leopard Tree Lodge bied luukse selfsorgverblyf op die grens van die woudstrook-area wat St Lucia omring.

Verblyf is beskikbaar in 10 gastesuites wat elkeen slaapplek aan tussen 2 en 6 gaste bied. Dit is dus ideaal vir gesinne, paartjies, wittebroodwegbreke, vriende, 'n groep-wegbreek of natuurliefhebbers. Elke kamer het lugversorging, plafonwaaiers, en suite-badkamers, 'n kombuisie en gemaklike beddens. Elke eenheid spog ook met 'n onderdak-sitarea buite. Die wittebrood-suite is langs die swembad geleë.

Ander geriewe sluit 'n swembad, braai-area, 'n terras vir wildkyk en talle kuierareas in. Daar is veilige parkeerplek en wasdienste vir bote, maar word tot 4 ski-bote per dag beperk.

Verder is daar verskeie toere en aktiwiteite wat gaste in en om St Lucia kan geniet. Al die aktiwiteite kan by die Leopard Tree Lodge se ontvang bespreek word. Dit sluit wildritte na 3 reservate in die St Lucia-omgewing, walviskyk-toere, skilpadtoere, snorkel by Cape Vidal, bootritte by die riviermond en diepsee-visvang-ekskursies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Leopard Tree Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sandpiper-straat 7, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Leopard Tree Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-straat 7, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ed053444ef6467f12cd5333bbb9becec798d7ff2d5ed433aa721f58d9b7f8c1d6f4f56f5a0d16e4362628ead98745213c7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350  per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 7 Sandpiper Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.375372 32.419699
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem