Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Tree Lodge

Lourie
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Lourie het slaapplek vir tot 3 volwassenes, of 2 volwassenes met 2 klein kinders en beskik oor 'n koningingrootte-bed in 'n slaapkamerhoekie en 'n slaapbank in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Die eenheid spog met 'n privaat ingang en 'n groot, onderdakhoutbalkon met sitplek vir 6 gaste.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kragonderbrekings en watertoevoerprobleme sal by die Lodge ondervind word nie aangesien daar 'n 54 KW-dieselkragopwekker, sonkrag en 'n boorgat is.

Slegs met aankoms word komplimentêre items soos sjokolade, gebottelde water, koffie, tee, suiker en melkpoeier per persoon voorsien.

Daaglikse geriewe en dienste sluit badhanddoeke, vullissakke, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, handewasseep en handeroom in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bulbul
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is 'n semi-oopplan-woonstel en die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het ook 'n stapelbed. Dié woonstel het 'n buite-onderdakhoutdekbalkon met 'n sitarea met 'n uitsig oor die tuin en die ingang na die lodge. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n privaat ingang, veilige parkeerplek, lugversorging, dakwaaiers, 'n kluis, noodlig, 'n haardroër, gratis WiFi en 'n platskerm-slim-TV met DStv in. Die woonstel word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kragonderbrekings en watertoevoerprobleme sal by die Lodge ondervind word nie aangesien daar 'n 54 KW-dieselkragopwekker, sonkrag en 'n boorgat is.

Slegs met aankoms word komplimentêre items soos sjokolade, gebottelde water, koffie, tee, suiker en melkpoeier per persoon voorsien.

Daaglikse geriewe en dienste sluit badhanddoeke, vullissakke, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, handewasseep en handeroom in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wagtail
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is op die grondverdieping van die lodge geleë en het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die woonstel het 'n onderdakstoep buite met 'n sitarea met 'n uitsig oor die tuin en die ingang na die lodge. Die badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n privaat ingang, veilige parkeerplek, lugversorging, draagbare waaiers, 'n kluis, noodlig, 'n haardroër, gratis WiFi en 'n platskerm-slim-TV met DStv in. Die woonstel word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kragonderbrekings en watertoevoerprobleme sal by die Lodge ondervind word nie aangesien daar 'n 54 KW-dieselkragopwekker, sonkrag en 'n boorgat is.

Slegs met aankoms word komplimentêre items soos sjokolade, gebottelde water, koffie, tee, suiker en melkpoeier per persoon voorsien.

Daaglikse geriewe en dienste sluit badhanddoeke, vullissakke, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, handewasseep en handeroom in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sparrow
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is op die grondverdieping van die lodge geleë en is het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in die hoofslaapkamer. Die woonstel het 'n onderdakstoep buite met 'n sitarea met 'n uitsig oor die tuin en die ingang na die lodge. Die badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n privaat ingang, veilige parkeerplek, lugversorging, draagbare waaiers, 'n kluis, noodlig, 'n haardroër, gratis WiFi en 'n platskerm-slim-TV met DStv in. Die woonstel word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kragonderbrekings en watertoevoerprobleme sal by die Lodge ondervind word nie aangesien daar 'n 54 KW-dieselkragopwekker, sonkrag en 'n boorgat is.

Slegs met aankoms word komplimentêre items soos sjokolade, gebottelde water, koffie, tee, suiker en melkpoeier per persoon voorsien.

Daaglikse geriewe en dienste sluit badhanddoeke, vullissakke, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, handewasseep en handeroom in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Weaver
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel is 'n oopplan-woonstel wat op die grondverdieping van die Lodge geleë is en dit het 2 enkelbeddens (sy-aan-sy) wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dié woonstel het 'n bad en 'n stort in die badkamer. Die woonstel het 'n onderdakstoep buite met 'n sitarea met 'n uitsig oor die tuin en die ingang na die Lodge. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, privaat ingang, veilige parkeerplek, lugversorging, dakwaaiers, 'n kluis, noodlig, 'n haardroër, gratis WiFi en 'n platskerm-slim-TV met DStv in. Die woonstel word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kragonderbrekings en watertoevoerprobleme sal by die Lodge ondervind word nie aangesien daar 'n 54 KW-dieselkragopwekker, sonkrag en 'n boorgat is.

Slegs met aankoms word komplimentêre items soos sjokolade, gebottelde water, koffie, tee, suiker en melkpoeier per persoon voorsien.

Daaglikse geriewe en dienste sluit badhanddoeke, vullissakke, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, handewasseep en handeroom in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kiewiet
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié woonstel is 'n semi-oopplan-woonstel en die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die woonstel het sy eie privaat onderdakhoutdekstoep buite met 'n sitarea met 'n uitsig oor die swembad, tuin, terras en gemeenskaplike braai-area. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n privaat ingang, veilige parkeerplek, lugversorging, dakwaaiers, 'n kluis, noodlig, 'n haardroër, gratis WiFi en 'n platskerm-slim-TV met DStv in. Die woonstel word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kragonderbrekings en watertoevoerprobleme sal by die Lodge ondervind word nie aangesien daar 'n 54 KW-dieselkragopwekker, sonkrag en 'n boorgat is.

Slegs met aankoms word komplimentêre items soos sjokolade, gebottelde water, koffie, tee, suiker en melkpoeier per persoon voorsien.

Daaglikse geriewe en dienste sluit badhanddoeke, vullissakke, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, handewasseep en handeroom in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kingfisher
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is 'n semi-oopplan-woonstel, en die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens (sy-aan-sy) wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die hoofslaapkamer het ook 'n stapelbed. Die woonstel het sy eie privaat onderdakhoutdekstoep buite met 'n sitarea met 'n uitsig oor die swembad, tuin, terras en gemeenskaplike braai-area. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n privaat ingang, veilige parkeerplek, lugversorging, dakwaaiers, 'n kluis, noodlig, 'n haardroër, gratis WiFi en 'n platskerm-slim-TV met DStv in. Die woonstel word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kragonderbrekings en watertoevoerprobleme sal by die Lodge ondervind word nie aangesien daar 'n 54 KW-dieselkragopwekker, sonkrag en 'n boorgat is.

Slegs met aankoms word komplimentêre items soos sjokolade, gebottelde water, koffie, tee, suiker en melkpoeier per persoon voorsien.

Daaglikse geriewe en dienste sluit badhanddoeke, vullissakke, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, handewasseep en handeroom in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hornbill
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die hoofslaapkamer vorm deel van die semi-oopplan woonstel en het 2 enkelbeddens (sy-aan-sy) wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede slaapkamer is privaat met 'n dubbelbed. Die woonstel het ook 'n stapelbed in die sitarea. Die woonstel het sy eie onderdak-houtdekstoep buite met 'n sitarea en 'n uitsig oor die swembad, tuin, terras en gemeenskaplike braai-area. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, privaat ingang en veilige parkeerplek in. Die woonstel word daagliks skoongemaak en daar is ook lugversorging, dakwaaiers, 'n kluis, noodligte, 'n haardroër, gratis WiFi en 'n platskerm-slim-TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 4 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kragonderbrekings en watertoevoerprobleme sal by die Lodge ondervind word nie aangesien daar 'n 54 KW-dieselkragopwekker, sonkrag en 'n boorgat is.

Slegs met aankoms word komplimentêre items soos sjokolade, gebottelde water, koffie, tee, suiker en melkpoeier per persoon voorsien.

Daaglikse geriewe en dienste sluit badhanddoeke, vullissakke, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, handewasseep en handeroom in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Robin
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is 'n oopplan-woonstel en die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. 'n Stapelbed is in die sitarea van die woonstel geleë. Dié woonstel het 'n groot buite-onderdakhoutdekbalkon met 'n sitarea met 'n uitsig oor die tuin en die ingang na die lodge. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, 'n privaat ingang, veilige parkeerplek, lugversorging, dakwaaiers, 'n kluis, noodlig, 'n haardroër, gratis WiFi en 'n platskerm-slim-TV met DStv in. Die woonstel word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen kragonderbrekings en watertoevoerprobleme sal by die Lodge ondervind word nie aangesien daar 'n 54 KW-dieselkragopwekker, sonkrag en 'n boorgat is.

Slegs met aankoms word komplimentêre items soos sjokolade, gebottelde water, koffie, tee, suiker en melkpoeier per persoon voorsien.

Daaglikse geriewe en dienste sluit badhanddoeke, vullissakke, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, handewasseep en handeroom in.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-straat 7, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03f54133e2adffe63fdefcc22d7022cf768cf04e4b60cd0635100ad59f47179ca509321dd95655bbb873c944bf6508df2734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 7 Sandpiper Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.375372 32.419699
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem